Volkieland
Facebook Feed

5 days ago

Volkies Heidelberg

Baie geluk aan Kate van Schalkwyk wat algeheel 4de eindig tydens die ATKV Redenaars semi-finaal. Ons is trots op jou! See MoreSee Less

View on Facebook

1 week ago

Volkies Heidelberg

LEERDERSAKE 12 Junie 2019

AKADEMIE
JUNIE EKSAMEN
Gr.8 Skeppende Kunste: Sessie 1 (1 1/2 uur)
Gr.10 Besigheidstudies: Sessie 1 ( 1 /1/2 uur)
Gr.10 Lewensoriëntering: Sessie 2 ( 1 1/2 uur)
Gr.12 Geografie vraestel 1: Sessie 1 (3 ure)
Gr.12 Geografie vraestel 2: Sessie 2 ( 1 1/2 uur)

HOKKIE
Oefening soos deur afrigters gereël

RUGBY
Oefening soos deur afrigters gereël See MoreSee Less

View on Facebook

1 week ago

Volkies Heidelberg

LEERDERSAKE 11 Junie 2019

AKADEMIE
JUNIE EKSAMEN
Gr.10 Rekeningkunde: Sessie 1 (2 ure)
Gr.12 Wiskunde Geletterdheid: Sessie 1 (2 ure)
Gr.12 Wiskunde: Sessie 1 (3 ure)

HOKKIE
Oefening soos deur afrigters gereël

RUGBY
Oefening soos deur afrigters gereël See MoreSee Less

View on Facebook

My School

Doen aansoek vir jou MySchool MyVillage MyPlanet-kaart.
Dis gratis! Kry die kaart en begin om ‘n verskil te maak. Of skakel 0860 100 445 om aansoek te doen
MySchool_logo

 

TOEKENNINGS: “Sedibeng-East Grade 12 Awards: Class of 2018”

  • Hoër Volkskool is die top presterende skool in D7-
    Hoër Volkskool is die beste kwintiel 5 skool in D7-
    Hoër Volkskool het die meeste onderskeidings per leerder in D7-
    Hoër Volkskool het die meeste leerders wat vir graadstudies kwalifiseer in D7-
  • Algehele top 3 leerders in die distrik
    – Nommer 1: Marissa Joubert
    – Nommer 2: Megan Baird
    – Nommer 3: Jacques La Grange
  • Top presteerder in kring 2: Marissa Joubert
  • Top presteerders per kategorie (kwintiel 5-skole)
    – Nommer 1: Marissa Joubert
    – Nommer 2: Megan Baird
    – Nommer 3: Jacques La Grange
    – Nommer 6: Nica Human
  • Beste vakprestasie per leerder in die distrik
    – Marissa Joubert: Afrikaans HT, Wiskunde, Rekeningkunde, Besigheidstudies, LO, Geskiedenis, AdMaths, Dramatiese Kunste
    – Megan Baird: Engels EAT, RTT
    – Jacques La Grange: Fisiese Wetenskappe
    – Genevieve Louw: Toerisme
    – Lisa-Marie Verwoerd: Dans
    – Claudine Steyn: Musiek
  • Beste vakprestasies per onderwyser in die distrik
    – Me. M du Plessis: Afrikaans HT
    – Me. A. Gouws en Me. A. Claassen: Wiskunde
    – Me. A. Ferguson: Geskiedenis
    – Me. T. Vorster: Toerisme

 

MATRIEKUITSLAE 2018

Baie geluk aan ons Volkies wat uitsonderlik presteer het tydens die 2018 Matriek-eksamen.

 

  • ONDERSKEIDINGS
    * 9 Onderskeidings: Marissa Joubert 95%
    * 7 Onderskeidings: Megan Baird 92% / Jacques la Grange 92% en Nica Human 90%
    * 6 Onderskeidings: Genevieve Louw 86% / Bianca Schoeman 86% en Lisa-Mari Verwoerd 84%
    * 5 Onderskeidings: Nadine van der Merwe 83%
    * 4 Onderskeidings: Dian Brown 81%, Mika Gouws 81% en Melissa Ludick 77.7%
  • 99.13% slaagsyfer
  • 87% kwalifiseer vir graadstudies
  • SIMBOLE
    A- simbole: 135
    B- simbole: 180
    C- simbole: 195
    D- simbole: 154

* 15 uit 18 vakke het ‘n slaagsyfer van 100%
* 12 uit 18 vakke het ‘n vakgemiddeld van 63%
* Rekeningkunde het ‘n vakgemiddeld van 70%
* Gemiddelde persentasie per leerder is 64%

Hoër Volkies Heidelberg | Akademiese Prestasies

Uitslae van Matriekpresteerders 2017:

 

Slide1 Slide2 Slide3 Slide4 Slide5 Slide6 Slide7 Slide8 Slide9 Slide10 Slide11 Slide12 Slide13 Slide14 Slide15 Slide16 Slide17 Slide18 Slide19 Slide20 Slide21 Slide22 Slide23