Volkieland
Facebook Feed

7 hours ago

Volkies Heidelberg

LEERDERSAKE 26-27 April 2019

ALGEMEEN
Toetsdatum van 30 April 2019 skuif na 29 April 2019 a.g.v superreeks
Toetsdatum van 2 Mei 2019 skuif na 3 Mei 2019 a.g.v superreeks

NETBAL 26 April 2019
1ste netbalspan NWU prestige reeks Semifinale te H/s Hugenote

SEUNSHOKKIE / TENNIS / SKAAK 26 April 2019
NWU prestige reeks semi-finale te H/s Hugenote
Bus vertrek om 12:00

RUGBY / HOKKIE / NETBAL 27 April 2019
NWU prestige reeks semi-finale te H/s Hugenote en DIe Anker

ATLETIEK
ASA-kampioenskappe (10 kamp) te Germiston See MoreSee Less

View on Facebook

1 day ago

Volkies Heidelberg

Baie geluk aan Jandre Moll wat ‘n goue medalje verower in die 50m vryslag elite youth item tydens die S.A. Senior Nationale Swem Kampioenskappe wat 8 – 12 April in Durban plaasgevind het See MoreSee Less

View on Facebook

My School

Doen aansoek vir jou MySchool MyVillage MyPlanet-kaart.
Dis gratis! Kry die kaart en begin om ‘n verskil te maak. Of skakel 0860 100 445 om aansoek te doen
MySchool_logo

Op hierdie bladsy plaas ons die aansoekvorms vir die nuwe leerders, sodat ons ouers dit kan aflaai en uitdruk as hulle dit benodig.

Aansoekvorm 2019:

Inskrywingsvorm HVH 2019 – 2020