Volkieland
Facebook Feed

8 hours ago

Volkies Heidelberg
View on Facebook

8 hours ago

Volkies Heidelberg
View on Facebook

8 hours ago

Volkies Heidelberg

Leerdersake: 17 Julie 2018

Kooroefening (18:00 – 20:15)
Hokkie-oefening: 0/15 A (15:00 – 16:30)
Rugby-oefening: 1ste (15:00) + 0/16 A (15:00) + 0/15 A (15:30) + 0/14 A (16:00)

SPORTUITSLAE:

NETBAL:
OPGENEEM IN DIE SA 0/18 OEFENGROEP – BAIE GELUK!

Monique Minnie

ATLETIEK: TRIO-COLOR GAMES TE ITALIË (04 – 16 JULIE 2018) – BAIE GELUK!

Danielle Verwoerd behaal 3de plek in 400m

KRIEKET 1STE SPAN TE MERENSKY (24-29 JUNIE 2018)

Wen 1 uit 5 wedstryde
Wen teen H/S Brits
Verloor teen H/S Garsfontein, H/S Randburg en H/S Merensky
Onbeslis teen Dr. EG Jansen a.g.v. swak lug
Uitblinkers:
Aidan Venter slaan 122 lopies teen H/S Brits
Ethan Baird slaan 103 lopies teen H/S Brits
Michael Barnard slaan 118 lopies teen H/S Brits
Armand Marshall neem 4 paaltjies teen H/S Brits
Tiaan Pretorius slaan 52 lopies teen H/S Merensky

KRIEKET 0/15 A TE MERENSKY-TOER (24-29 JUNIE 2018)

Wen 1 uit 5 wedstryde
Wen teen HTS Middelburg
Verloor teen H/S Garsfontein, H/S Middelburg, Dr. E.G. Jansen en H/S Brits
Josh van Zyl en Janco van Tonder is vir die Merensky Uitnodigingspan verkies
Uitblinkers:
Janco van Tonder neem 4 paaltjies teen H/S Garsfontein, 5 paaltjies teen HTS Middelburg en 4 paaltjies teen H/S Middelburg
Zander Lourens neem 4 paaltjies teen HTS Middelburg
Josh van Zyl slaan 50 lopies teen H/S Garsfontein en 100 lopies teen H/S Middelburg
Armand Wessels slaan 52 lopies teen HTS Middelburg

KRIEKET 0/14 TE BRITS (01-04 JULIE 2018)

Wen 1 uit 4 wedstryde
Wen teen H/S Hugenote B
Verloor teen H/S Waterkloof, H/S Bergvlam en H/S Hugenote A

RUGBY 0/15 A: RHINO-WEEK (05 EN 07 JULIE 2018)

Wen 52-0 teen Sizanani 0/17 Uitnodigingspan (Sebokeng)
Wen 19-5 teen Griffons

RUGBY: VRIENDSKAPLIKE WEDSTRYD TEEN H/S WITTEBERG (14 JULIE 2018)

1ste span verloor 17-44
0/16 A verloor 7-69
0/15 A wen 48-7

Volkiegroete! See MoreSee Less

View on Facebook

My School

Doen aansoek vir jou MySchool MyVillage MyPlanet-kaart.
Dis gratis! Kry die kaart en begin om ‘n verskil te maak. Of skakel 0860 100 445 om aansoek te doen
MySchool_logo

GASVRYHEIDSTUDIE TOER TE KAAPSTAD – 2-8 JULIE 2016

 

  • Slide1 Slide1
  • Slide2 Slide2
  • Slide3 Slide3
  • Slide4 Slide4
  • Slide5 Slide5
  • Slide6 Slide6
  • Slide7 Slide7
  • Slide8 Slide8

Volkietrots!

 

Streekwenners

 

 

 

 

 

 

 

Voor van links na regs: Zanél Hanekom, Laura Beirau, Eloise Van der Walt.
2de ry: Tessa Olivier, Danielle Kriel, Charlize Labuschagne
Agter: Chené Erwee, Riané Hough, Me Marijke Storm Steyn en Juanri Maritz.

Die kookspan bestaan jaarliks uit graad 11 leerders wat gekies word deur die ekstra myl wat hulle bereid is om te loop. Hulle is die harde werkers.

Ons neem jaarliks aan die Streekkompetisie deel. Volkies het met konstante kwaliteitsbeheer as algehele wenspan die kompetisie vir 2014 gewen.

Uit die moontlike 400 punte het ons 390.5 behaal – voorwaar ‘n puik prestasie.

Juanri Maritz is aangewys as die mees belowendste sjef en Laura Beirau is aangewys as die beste kelner van die aand. Haar buitengewone harde werk en akkuraatheid het haar hierdie titel besorg.

Baie Geluk!

 

Recently Updated

 

 

 

 

 

 

 

DAMESTEE: 13 SEPTEMBER 2014
Graad 11 Praktiese Assesseringstaak:
Die hele funksie word deur leerders self beplan. ‘n Tema moet gekies word wat vrou-wees of vroulikheid beklemtoon.

Tafel 3 was die wentafel:
Van links na regs: Charlize Labuschagne, Danielle Kriel, Juanri Maritz en Tessa Olivier.

Baie Geluk!