Volkieland
Facebook Feed

7 hours ago

Volkies Heidelberg

LEERDERSAKE 26-27 April 2019

ALGEMEEN
Toetsdatum van 30 April 2019 skuif na 29 April 2019 a.g.v superreeks
Toetsdatum van 2 Mei 2019 skuif na 3 Mei 2019 a.g.v superreeks

NETBAL 26 April 2019
1ste netbalspan NWU prestige reeks Semifinale te H/s Hugenote

SEUNSHOKKIE / TENNIS / SKAAK 26 April 2019
NWU prestige reeks semi-finale te H/s Hugenote
Bus vertrek om 12:00

RUGBY / HOKKIE / NETBAL 27 April 2019
NWU prestige reeks semi-finale te H/s Hugenote en DIe Anker

ATLETIEK
ASA-kampioenskappe (10 kamp) te Germiston See MoreSee Less

View on Facebook

1 day ago

Volkies Heidelberg

Baie geluk aan Jandre Moll wat ‘n goue medalje verower in die 50m vryslag elite youth item tydens die S.A. Senior Nationale Swem Kampioenskappe wat 8 – 12 April in Durban plaasgevind het See MoreSee Less

View on Facebook

My School

Doen aansoek vir jou MySchool MyVillage MyPlanet-kaart.
Dis gratis! Kry die kaart en begin om ‘n verskil te maak. Of skakel 0860 100 445 om aansoek te doen
MySchool_logo

SKOOLDRAG EN VOORKOMS 

  • Daar word van die leerders verwag om die skool se amptelike skooldrag te dra en te alle tye netjies te lyk.
  • Geen toevoegings tot die uniform sal toegelaat word nie (bv. mussies).
  • Die formele baadjie is verpligtend vir al die leerders.
  • Die hoedjie vir dogters (“cheesecutter”) en seuns (“buggy”) is verpligtend en die enigste hoedjies wat aanvaar word.
  • Geen ringe, juwele, bykomstighede, gekleurde kontaklense of sigbare tatoeëermerke word toegelaat nie.
  • Geen verkleuring van die hare of dra van eksotiese haarstyle word toegelaat nie.
  • Vingernaels moet kort, netjies en skoon gehou word.
  • Geen naellak. Geen vals naels of naelkuns nie.
  • Normale skoolreëls geld wanneer leerders (met toestemming) gemaklike kleredrag tydens skoolure aantrek. Leerders moet netjies lyk. Geen deursigte, styfpassende of skraps kleredrag word toegelaat nie. Hare, skoene en bykomstighede moet ten alle tye netjies wees.
  • Geen leerder sal, om watter rede ook al, toegelaat word om nie die voorgeskrewe skooldrag te dra nie.
  • Geen baarde of snorre sal toegelaat word nie.