Volkieland
Facebook Feed

5 days ago

Volkies Heidelberg

Baie geluk aan Kate van Schalkwyk wat algeheel 4de eindig tydens die ATKV Redenaars semi-finaal. Ons is trots op jou! See MoreSee Less

View on Facebook

1 week ago

Volkies Heidelberg

LEERDERSAKE 12 Junie 2019

AKADEMIE
JUNIE EKSAMEN
Gr.8 Skeppende Kunste: Sessie 1 (1 1/2 uur)
Gr.10 Besigheidstudies: Sessie 1 ( 1 /1/2 uur)
Gr.10 Lewensoriëntering: Sessie 2 ( 1 1/2 uur)
Gr.12 Geografie vraestel 1: Sessie 1 (3 ure)
Gr.12 Geografie vraestel 2: Sessie 2 ( 1 1/2 uur)

HOKKIE
Oefening soos deur afrigters gereël

RUGBY
Oefening soos deur afrigters gereël See MoreSee Less

View on Facebook

1 week ago

Volkies Heidelberg

LEERDERSAKE 11 Junie 2019

AKADEMIE
JUNIE EKSAMEN
Gr.10 Rekeningkunde: Sessie 1 (2 ure)
Gr.12 Wiskunde Geletterdheid: Sessie 1 (2 ure)
Gr.12 Wiskunde: Sessie 1 (3 ure)

HOKKIE
Oefening soos deur afrigters gereël

RUGBY
Oefening soos deur afrigters gereël See MoreSee Less

View on Facebook

My School

Doen aansoek vir jou MySchool MyVillage MyPlanet-kaart.
Dis gratis! Kry die kaart en begin om ‘n verskil te maak. Of skakel 0860 100 445 om aansoek te doen
MySchool_logo

VOLKIETROTS

LEERDERSAKE 10 Junie 2019

  • AKADEMIE
    JUNIE EKSAMEN
    Gr.8 Lewensoriëntering: Sessie 1 (1 uur)
    Gr.9 Afrikaans Letterkunde: Sessie 1 (2 ure)
    Gr.10 Lewenswetenskap: Sessie 1 (2 1/2 uur)
    Gr.11 IGO: Sessie 1( 2 1/2 ure)
    Gr.12 Geskiedenis: Sessie 1 (3 ure)
  • HOKKIE
    Oefening soos deur afrigters gereël
  • RUGBY
    Oefening soos deur afrigters gereël
  • GHOLF
    A-liga te Glen Vista

LEERDERSAKE 7-9 Junie 2019

  • AKADEMIE
    JUNIE EKSAMEN – 7 Junie 2019
    Gr. 9 Tegnologie: Sessie 1 ( 1 1/2 uur)
    Gr. 11 Rekeningkunde: Sessie 1 ( 2 ure)
    Gr. 11 Afrikaans HT vraestel 1: Sessie 2 (2ure)
    Gr. 12 Wiskunde: Sessie 1 (3 ure)
    Gr. 12 Wiskunde geletterdheid: Sessie 1(2 ure)
  • HOKKIE: 8 Junie 2019
    Oos-Gauteng semi-finaal te Die Anker
    0/14 A, 0/16 A en 1ste span
  • NETBAL: 8-9 Junie 2019
    Gauteng Kampioenskappe te EG Jansen
    0/14 A, 0/16 A en 0/17 A

LEERDERSAKE 4 Junie 2019

  • AKADEMIE
    JUNIE EKSAMEN
    Gr.8 Engels EAT: Sessie 1 (1 1/2 uur)
    Gr.9 Wiskunde: Sessie 1 (2 ure)
    Gr.10 Engels EAT vraestel 2: Sessie 1 (2 ure)
    Gr.11 Geskiedenis; Sessie 1 (3 ure)
    Gr.12 Lewensoriëntering: Sessie 1 (2 ure)
  • HOKKIE
    Oefening soos deur afrigters gereël
  • NETBAL
    Oefening soos deur afrigters gereël
  • RUGBY
    Oefening soos deur afrigters gereël

LEERDERSAKE 3 Junie 2019

  • AKADEMIE
    JUNIE EKSAMEN
    Gr.8 Tegnologie (Sessie 1: 1 uur)
    Gr.9 Natuurwetenskap (Sessie 1: 2 ure)
    Gr.10 Fisiese Wetenskap vraestel 2 ( Sessie 1: 1 1/2 uur)
    Gr.10 Toerisme (Sessie 2: 2 ure)
    Gr.11 Wiskunde (Sessie 1: 2 ure:
    Gr.11 Wiskunde Geletterdheid ( Sessie 1: 1 1/2 uur)
    Gr.12 Fisiese Wetenskap (Sessie 1: 3ure)
    Gr.12 Gasvryheidstudies (Sessie 2: 3 ure)
  • LANDLOOP
    Oefening om 16:00
  • HOKKIE
    Oefening soos deur afrigters gereël
  • NETBAL
    Oefening soos deur afrigters gereël
  • RUGBY
    Oefening soos deur afrigters gereël

LEERDERSAKE 31 Mei – 1 Junie 2019

  • AKADEMIE
    JUNIE EKSAMEN 31 Mei 2019
    Gr.8 Afrikaans HT (Sessie 1: 2 1/2 uur)
    Gr.10 Fisiese Wetenskappe (Sessie 1: 1 1/2 uur)
    Gr.10 Afrikaans HT (Sessie 2: 2 ure)
    Gr.11 Wiskunde (Sessie 1: 2 ure)
    Gr.11 Wiskunde Geletterdheid (Sessie 1: 1 1/2 uur)
    Gr.12 Fisiese Wetenskap (Sessie 1: 3 ure)
  • HOKKIE 31 Mei en 1 Junie 2019
    Oos-Gauteng liga uitspele kwartfinale
    31 Mei 2019
    0/14 A, 0/16 A en 1ste span (tuis)
    1 Junie 2019
    0/15 A @ Die Anker
  • NETBAL 31 Mei en 1 Junie 2019
    Sedibeng uitspele te Dr. Malan
    31 Mei 2019
    0/14 B, 0/14 C, 0/15 A en 0/15 B
    1 Junie
    0/14 A,B en C, 0/15 A en B, 0/16 A en B, 0/17 A
  • RUGBY 1 Junie 2019
    Versekerbeker liga teen H/s Hugenote (tuis)

LEERDERSAKE 30 Mei 2019

  • AKADEMIE
    JUNIE EKSAMEN
    Gr.9 Engels (Sessie 1: 2ure)
    Gr.10 RTT (sessie 1: 2 ure)
    Gr 11 Geografie (Sessie 1 vraestel 1: 2ure / sessie 2 vraestel 2: 1 1/2 uur)
    Gr.12 Afrikaans HT (Sessie 1: 2 ure)
  • LANDLOOP
    Oefening om 16:00
  • HOKKIE
    Oefening soos deur afrigters gereël
  • NETBAL
    Oefening soos deur afrigters gereël
  • RUGBY
    Oefening soos deur afrigters gereël

LEERDERSAKE 29 Mei 2019

  • ALGEMEEN
    2018 Gr.12 matrieksertifikate kan by die navraekantoor afgehaal word tussen 08:00 – 14:00 Maandag tot Donderdag en Vrydag 08:00 – 13:30
  • AKADEMIE
    JUNIE EKSAMEN
    Gr.8 Geografie (Sessie 1: 1 uur)
    Gr.9 Lewensoriëntering ( Sessie 1: 1 uur)
    Gr.10 Besigheidstudies (Sessie 1: 1 1/2 uur)
    Gr.11 Rekeningkunde / Landboutegnolgie (Sessie 1: 2ure)
    Gr.12 IGO (Sessie 1: 3 ure)
  • Gr.11 & 12 RTT Olimpiade
  • LANDLOOP
    Oefening om 16:00
  • HOKKIE
    Oefening soos deur afrigters gereël
  • NETBAL
    Oefening soos deur afrigters gereël
  • RUGBY
    Oefening soos deur afrigters gereël

LEERDERSAKE 28 Mei 2019

  • AKADEMIE
    Junie eksamen
    Gr. 8 Geskiedenis (Sessie 1: 1 1/2 ure)
    Gr.9 EBW (Rekeningkunde) (Sessie 1: 1 uur)
    Gr. 10 Geskiedenis (Sessie 1: 3 ure)
    Gr.11 RTT (Sessie 1: 2 1/2 ure)
    Gr.12 Rekeningkunde (Sessie 1: 3 ure)
    Gr.12 Toerisme (Sessie 2: 3 ure)
  • LANDLOOP
    Oefening om 16:00
  • HOKKIE
    Oefening soos deur afrigters gereël
  • NETBAL
    Oefening soos deur afrigters gereël
  • RUGBY
    Oefening soos deur afrigters gereël
    Valke wedstryde teen Limpopo Bulle te H/s Hans Moore

LEERDERSAKE 27 Mei 2019

  • LANDLOOP
    Oefening om 16:00
  • HOKKIE
    Oefening soos deur afrigters gereël
  • NETBAL
    Oefening soos deur afrigters gereël
  • RUGBY
    Oefening soos deur afrigters gereël

LEERDERSAKE 24-25 Mei 2019

  • NETBAL: 24 Mei 2019
    D7- liga-bepaling teen H/s Driehoek (weg) – vertrek 13:00
  • TENNIS- 24 Mei 2019
    Liga-bepaling te H/s Dr. Malan – vertrek 11:15
  • SEUNSHOKKIE – 24 Mei 2019
    Liga-bepaling teen Woodlands (tuis)
  • RUGBY – 25 Mei 2019
    Virsekerbeker teen H/s Oos-Moot (weg)
  • SKAAK – 25 Mei 2019
    Gauteng Individuele Kampioenskappe te Pretoria

LEERDERSAKE 23 Mei 2019

  • EKSAMEN
  • LANDLOOP 
    Oefening om 16:00
  • HOKKIE
    Oefening soos deur afrigters gereël
  • NETBAL
    Netbalwedstryde teen H/s Driehoek geskeduleer vir 23 Mei skuif na Vrydag 24 Mei 2019 (weg)
    Oefening soos deur afrigters gereël
  • RUGBY
    Oefening soos deur afrigters gereël

LEERDERSAKE 22 Mei 2019

  • LANDLOOP
    Oefening om 16:00
  • HOKKIE
    Oefening soos deur afrigters gereël
    0/15 A Oos-Gauteng kwartfinaal uitspele teen Alberton High (weg)
    Seunshokkie liga-bepaling teen Woodlands (weg)
  • NETBAL
    Netbalwedstryde teen H/s Driehoek geskeduleer vir 23 Mei skuif na Vrydag 24 Mei 2019 (weg)
    Oefening soos deur afrigters gereël
  • RUGBY
    Oefening soos deur afrigters gereël

LEERDERSAKE 21 Mei 2019

  • LANDLOOP
    Oefening om 16:00
  • HOKKIE
    Oefening soos deur afrigters gereël
  • NETBAL
    Netbalwedstryde teen H/s Driehoek geskeduleer vir 23 Mei skuif na Vrydag 24 Mei 2019 (weg)
    Oefening soos deur afrigters gereël
  • RUGBY
    Oefening soos deur afrigters gereël

LEERDERSAKE 20 Mei 2019

  • AKADEMIE
    EKSAMEN
    Gr.12 RTT (vraestel 1)
    Gr.11 Lewenswetenskap
    Gr.10 Afrikaans HT (vraestel 2)
    Gr.9 Geskiedenis
    Gr.8 Wiskunde (basislyn)
  • ALGEMEEN
    Tussenverkiesing van Beheerliggaam in skoolsaal om 18:00
  • LANDLOOP
    Oefening om 16:00
  • HOKKIE
    Oefening soos deur afrigters gereël
  • NETBAL
    Oefening soos deur afrigters gereël
  • RUGBY
    Oefening soos deur afrigters gereël
  • GHOLF
    A-liga te State Mines

LEERDERSAKE 18-19 Mei 2019

  • RUGBY 18 Mei 2019
    Virsekerbeker teen H/s Florida (tuis)
  • KOOR 19 Mei 2019
    Optrede by Suikerbosaftreeoord om 15:00

LEERDERSAKE 16 Mei 2019

  • AKADEMIE
    Gr. 11 RTT ekstra klasse
    Gr. 10 Wiskunde oefengroep 14:00-15:00
    Gr.8 Wiskunde ekstra klasse 14:00-15:00
  • LANDLOOP
    Oefening om 16:00
  • HOKKIE
    Seuns oefening: 16:30 – 17:30
    Dogters 0/14 – 1ste span oefening: 15:00-17:00
  • NETBAL
    D7- liga-bepaling teen H/s Drie Riviere (tuis)
  • RUGBY
    0/14 – 1ste span oefening 15:00 – 17:30

LEERDERSAKE 15 Mei 2019

  • AKADEMIE
    Gr.11 Rekeningkunde projek 14:00-15:00
    Gr.11 Kunsklasse 14:00-16:00
    Gr.11 RTT ekstra klasse 14:00-15:00
    Gr.11 Wiskunde oefengroep 14:00-15:00
    Gr.9 Afrikaans ekstra klasse 14:00-15:00
  • LANDLOOP
    Oefening om 16:00
  • HOKKIE
    Seuns Oos-Gauteng liga-bepaling teen H/s Springs Boys High (weg)
  • SKAAK
    Oefening 18:00 – 20:00
  • NETBAL
    0/14 tot 1ste span oefening 15:00 – 17:00
  • RUGBY
    0/14 – 1ste span oefening 15:00 – 17:30

LEERDERSAKE 14 Mei 2019

  • ALGEMEEN
    Herregistrasie: leerders handig in by voogklas
  • AKADEMIE
    Gr. 11 Kunsklasse 14:00-15:00
    Gr.8 ekstra Wiskunde klasse 14:00-15:00
    Gr.10 Wiskunde oefengroep 14:00-15:00
    Gr.12 Rekeningkunde Projek 14:00-15:0
  • KOOR
    Oefening 18:00-20:15
  • LANDLOOP
    Oefening om 16:00
  • HOKKIE
    Dogters Oos-Gauteng liga-bepaling teen H/s Dinamika (weg)
    Seunshokkie: Oefening 16:30 – 17:30
  • NETBAL
    0/14 tot 1ste span oefening 15:00 – 17:00

LEERDERSAKE 13 Mei 2019

  • ALGEMEEN
    Gr 8 -11 herregistrasievorms moet voor of op 14 Mei 2019 by registeronderwysers ingehandig word.
  • AKADEMIE
    Gr 10-12 leerders ontvang LO-hersiening tydens voogperiode
    Gr.12 Kunsklasse 16:30-17:30
    Gr.11 Wiskunde oefengroep 14:00-15:00
    Gr. 8 – 12 AdMaths toetse 17:00 – 19:30
  • LANDLOOP
    Oefening om 16:00
  • HOKKIE
    Dogters Oos-Gauteng liga 0/15 A, 0/16 A en 1ste span teen H/s Die Anker (tuis)
    Seuns Juniors Oos-Gauteng liga-bepaling teen H/s EG Jansen
  • TENNIS
    Vaaldriehoekliga liga
  • NETBAL
    0/14 tot 1ste span oefening 15:00 – 17:00
  • RUGBY
    0/16 en 0/18 proewe te H/s Transvalia (vertrek 12:00)
  • GHOLF
    A-liga te Kemptonpark en B-liga te Glenvista (vertrek 12:20)

LEERDERSAKE 10-11 Mei 2019

  • KULTUUR 10 Mei 2019
    Koorfees te H/s Monument
  • LANDLOOP 10 Mei 2019
    Oefening om 16:00
  • HOKKIE 10 Mei 2019
    Seuns Oos-Gauteng liga teen Die Anker (weg)
  • TENNIS 10 Mei 2019
    Oos-Gauteng liga
  • RUGBY 11 Mei 2019
    Virsekerbeker teen H/s Jeugland
  • GHOLF 10 Mei 2019
    Oefening om 13:30 te Heidelberg Gholfklub

LEERDERSAKE 9 Mei 2019

  • ALGEMEEN
    Herregistrasievorms moet deur leerders voor of op 14 Mei 2019 ingehandig word.
  • AKADEMIE
    Gr.10 Wiskunde oefengroep 14:00-15:00
  • LANDLOOP
    Oefening om 16:00
  • HOKKIE
    Dogters Oos-Gauteng liga teen H/s Brandwag (tuis)
    Seunshokkie: oefening 17:30 – 18:30
  • NETBAL
    D7- liga teen H/s Transvalia (weg) vertrek 11:45
  • RUGBY
    0/14 – 1ste span oefening 15:00 – 18:00

LEERDERSAKE 7 Mei 2019

  • ALGEMEEN
    Herregistrasievorms Gr.8-11 word vandag uitgegee – leerders voor of op 14 Mei 2019 die vorm terugbesorg
  • AKADEMIE
    Gr.11-12 rekenaar-olimpiade 14:00-15:00
    Gr.11 Rekeningkunde ekstra klasse 14:00-15:00
    Gr.8 ekstra Wiskunde klasse 14:00-15:00
    Gr.9 ekstra Afrikaans HT klasse 14:00-15:00
    Gr.11 Wiskunde oefengroep 14:00-15:00
    Kunsklasse 14:00-15:00
    Gr. 10 Geografie prakties om 18:00
    TENNIS
    Oefening 06:30-07:45
  • LANDLOOP
    Oefening om 16:00
  • HOKKIE
    Seunshokkie: oefening 17:30 – 18:30
    Dogtershokkie: oefening 15:00 – 17:00
  • TENNIS
    Vaaldriehoekliga
  • NETBAL
    0/14 – 1ste span oefening 15:00 – 17:00
  • RUGBY
    0/14 – 1ste span oefening 15:00 – 18:00

 

LEERDERSAKE 6 Mei 2019

  • AKADEMIE
    Gr.11 Wiskunde oefengroep 14:00-15:00
    Gr.8 ekstra Wiskundeklasse 14:00-15:00
    Gr.12 Kunsklasse 16:30-17:30
  • KULTUUR
    Tienertoneel: oefening 18:00-20:00
  • HOKKIE
    Seunshokkie: oefening 17:30 – 18:30
    Dogtershokkie: oefening 15:00 – 17:00
  • TENNIS
    Vaaldriehoekliga
  • NETBAL
    0/14 – 1ste span oefening 15:00 – 17:00
  • RUGBY
    PROEWE: 0/16 en 0/18 te H/s Dr Malan
    0/14 – 1ste span oefening 15:00 – 17:30
  • GHOLF
    A-liga te Kemptonpark
    B- liga te Glenvista

LEERDERSAKE 3-4 Mei 2019

  • OPEDAG 18:00 – 21:00
  • ALGEMEEN
    Gewone klere tydens eksamen (R50-00)
  • TENNIS 3 Mei 2019
    Oos-Gauteng liga bepaling
  • RUGBY
    4 Mei 2019 0/14 – 1ste span Virsekerbeker teen H/s Centurion (weg)
    3 Mei 2019 0/16 rugbyoefening 15:00-16:00
  • SKAAK
    D-7 Finaal (individueel) te H/s Phoenix

LEERDERSAKE 2 Mei 2019

  • AKADEMIE
    Gr.12 RTT en IGO bykomende klasse 14:00-15:00
    Gr.11 RTT ekstra klasse 14:00-15:00
  • HOKKIE
    Dogters Oos-Gauteng liga-bepaling teen H/s Stoffberg (weg) vertrek 13:00
  • NETBAL
    D7- ligabepaling teen H/s Dr. Malan (weg) vertrek 13:00
  • RUGBY
    0/14 – 1ste span oefening 15:00 – 17:00

LEERDERSAKE 30 April – 1 Mei 2019

  • AKADEMIE 30 April 2019
    Gr.10 Geografie prakties 18:00 – 21:00
    Gr.11 Kunsklasse 14:00 – 15:00
  • TIENERTONEEL 1 Mei 2019
    Oefening 11:00 – 16:00
  • NWU Prestige superreeks: Finaal te Potchefstroom 30 April 2019
    Netbal, seunshokkie, skaak, tennis, landloop en gholf
  • NWU Prestige superreeks: Finaal te Potchefstroom 1 Mei 2019
    Rugby, dogtershokkie
  • NETBAL 1 Mei 2019
    Gauteng finale proewe

LEERDERSAKE 29 April 2019

  • AKADEMIE
    Gr. 8 – 9 toetsreeks
    Bykomende klasse:Gr.12 Fisiese Wetenskap 14:00-15:00
    Gr.11 Kunsklasse 14:00 – 15:00
  • HOKKIE
    Seuns Oos-Gauteng liga teen Birchleigh High (tuis)
    Dogters oefening 15:00 – 17:00
  • NETBAL
    0/14 – 1ste span oefening 15:00 – 17:00
  • RUGBY
    0/14 – 1ste span oefening 15:00 – 17:30
  • GHOLF
    A-liga te Germiston
    B- liga te Glenvista

LEERDERSAKE 26-27 April 2019

  • ALGEMEEN
    Toetsdatum van 30 April 2019 skuif na 29 April 2019 a.g.v superreeks
    Toetsdatum van 2 Mei 2019 skuif na 3 Mei 2019 a.g.v superreeks
  • NETBAL 26 April 2019
    1ste netbalspan NWU prestige reeks Semifinale te H/s Hugenote
  • SEUNSHOKKIE / TENNIS / SKAAK 26 April 2019
    NWU prestige reeks semi-finale te H/s Hugenote
    Bus vertrek om 12:00
  • RUGBY / HOKKIE / NETBAL 27 April 2019
    NWU prestige reeks semi-finale te H/s Hugenote en DIe Anker
  • ATLETIEK
    ASA-kampioenskappe (10 kamp) te Germiston

LEERDERSAKE 25 April 2019

  • AKADEMIE
    Gr.12 IGO bykomende klasse
    GR.11 RTT bykomende klasse
    Gr.10 Wiskunde oefengroep
  • HOKKIE
    Dogters Oos-Gauteng liga teen Die Anker (tuis)
  • NETBAL
    D7- liga bepaling teen Vereeniging Gimnasium (tuis)
  • RUGBY
    0/14 oefening 15:00
    0/15 oefening 16:00
    0/16 oefening 16:00
    1ste en 2de span oefening 15:15
  • ATLETIEK
    ASA-kampioenskappe (10 kamp) te Germiston

LEERDERSAKE 24 April 2019

  • AKADEMIE
    Gr.12 RTT bykomende klasse 14:00 – 15:00
    Gr.11 Wiskunde oefengroep 14:00 – 15:00
    Gr.9 Afrikaans ekstra klasse 14:00-15:00
  • KULTUUR
    ATKV redenaars te H/s Marais Viljoen (vertrek 12:00)
    Tienertoneel oefening 15:00 – 16:00
  • HOKKIE
    Seuns: Oos-Gauteng liga te H/s Jeugland (weg)
    Dogters oefening 15:00 – 17:00
  • NETBAL
    0/14 – 1ste span oefening 15:00 – 17:00
  • RUGBY
    0/14 oefening 15:00
    0/15 oefening 16:00
    0/16 oefening 16:00
    1ste en 2de span oefening 15:15
  • GHOLF
    Gholfoefening te Heidelberg Gholfklub 14:30 – 15:30

BELANGRIKE DATUMS WEEK 4
23-27 April 2019

  • Dinsdag, 23 April 2019
    GHOLF: NWU Prestige reeks finaal te Glen Vista
  • Woensdag, 24 April 2019
    Seunshokkie: Oos-Gauteng liga teen H/s Jeugland (weg)
  • Donderdag, 25 April 2019
    Netbal: Liga-bepaling teen Vereeniging Gimnasium (tuis)
    Dogtershokkie: Oos-Gauteng liga teen H/s Die Anker (tuis)
  • Vrydag, 26 April 2019
    NWU Prestige Superreeks: Seunshokkie, skaak en tennis semi-finaal te H/s Hugenote en Die Anker
    Tennis: Oos-Gauteng liga-bepaling
  • Saterdag, 27 April 2019
    NWU Prestige Superreeks: Rugby, netbal en hokkie semi-finaal te H/s Hugenote en Die Anker

LEERDERSAKE 18 April 2019

  • AKADEMIE
    Gr.12 IGO Bykomende klasse 12:00 – 13:00
    Gr.10 Wiskunde oefengroep 12:00 – 13:00
  • RUGBY
    1ste- en 2de-span oefening 12:15

LEERDERSAKE 17 April 2019

  • AKADEMIE
    Gr.12 RTT Bykomende klasse 14:00 – 15:00
    Gr.11 Kunsklasse 14:00-15:00
    Gr.9 Afrikaans en Wiskunde ekstra klasse 14:00-15:00
    Gr.9 Wiskunde Intervensie klasse 14:00-15:00
    Gr.11 RTT Bykomende klasse 14:00-15:00
    Gr.11 Ekstra Wiskunde klasse
  • KULTUUR
    Tienertoneel oefening 15:00 – 16:00
  • HOKKIE
    Seuns NWU Prestige reeks teen H/s Zwartkop
    Dogters oefening 15:00 – 17:00
  • NETBAL
    Liga-bepaling teen H/s Suiderlig (tuis)
  • RUGBY
    0/14 oefening 15:00
    0/15 oefening 16:00
    0/16 oefening 16:30
    1ste en 2de span oefening 15:15
  • GHOLF
    Gholfoefening te heidelberg Gholfklub 14:30 – 15:30

LEERDERSAKE 16 April 2019

  • AKADEMIE
    Gr.11 Kunsklasse 14:00 – 15:00
  • KULTUUR
    Kooroefening 18:00 – 20:15
  • TENNISAKADEMIE
    Oefening 06:30 – 07:45
  • HOKKIE
    Seuns oefening 16:00 – 17:30
    Dogters oefening 15:00 – 17:00
  • NETBAL
    Liga-bepaling teen H/s Suiderlig (tuis)
  • RUGBY
    0/14 oefening 15:00
    0/15 oefening 16:00
    0/16 oefening 16:30
    1ste en 2de span oefening 15:15

LEERDERSAKE 12-13 April 2019

  • TENNIS 12 April 2019
    Oos-Gauteng ligabepaling (tuis)
  • SEUNSHOKKIE / SKAAK Kwartfinaal 12 April 2019
    NWU Prestige superreeks te H/s Zwartkop
  • NWU Prestige Superreeks te H/s Zwartkop 13 April 2019
    Hokkie, rugby en netbal

LEERDERSAKE 11 April 2019

  • AKADEMIE
    Gr.10 Wiskunde oefengroep 14:00 – 15:00
    Gr. 8 en 9 ATKV Talethon te H/s Florida 08:00 – 15:00
  • NETBAL
    D7- ligabepaling teen H/s Overvaal (tuis)
  • HOKKIE
    Dogters Oos-Gauteng ligabepaling teen H/s Alberton (tuis)
  • RUGBY
    0/14- en 0/15 oefening om 15:00
    0/16 oefening 16:30
    1ste- en 2de span oefening 15:15
  • SKAAK
    Oefening en uitspele 18:00 – 20:00

LEERDERSAKE 10 April 2019

  • Akademie
    Gr.9 Afrikaans HT ekstra klasse
    Gr. 11 Wiskunde oefengroep 14:00 – 15:00
    Gr. 11 Kuns klasse 14:00 – 15:00
  • Kultuur
    Tienertoneeloefening 15:00 – 16:00
  • Gholf
    Oefening te Heidelberg Gholfklub om 14:30
  • Netbal
    Oefening 15:00 – 17:00
  • HOKKIE
    0/14- tot 1ste span oefening 15:00 – 17:00
    Seunshokkie liga bepaling teen die Anker (vertrek 14:00)
  • Rugby
    1ste- en 2de span oefening 15:15
    0/14- en 0/15 oefening 15:00

LEERDERSAKE 9 April 2019

  • Akademie
    Gr. 10 uitstappie te Maropeng
    Gr.12 Bykomende Lewenswetenskap klasse 14:00 – 15:00
    Gr.10 Wiskunde oefengroep 14:00 – 15:00
    GR.11 Rekeningkunde klasse
    Gr.11 Kunsklasse 14:00 – 15:00
  • KULTUUR
    Kooroefening 18:00-20:15
  • PUK reeks
    Seunshokkie en skaak teen H/s Lichtenburg (tuis)
  • Netbal
    Oefening 15:00 – 17:00
  • HOKKIE
    0/14- tot 1ste span oefening 15:00 – 17:00
    Seuns hokkieoefening 16:00 – 17:30
  • Rugby
    2de span oefening 15:15
    0/14- en 0/15 oefening 15:00
    0/16- en 0/18 Valkeproewe te Benoni

LEERDERSAKE 8 April 2019

  • Akademie
    Gr. 12 Bykomende klasse: Fisiese Wetenskappe 14:00 – 15:00
    Gr. 12 Bykomende Kuns klasse 16:30 – 17:30
    Gr.11 Wiskunde oefengroep 14:00 – 15:00
  • Gholf
    A- liga te Glenvista
  • Tennis
    Vaaldriehoek liga-bepaling
  • Netbal
    Oefening 15:00 – 17:00
  • HOKKIE
    0/14- tot 1ste span oefening 15:00 – 17:00
    Seuns hokkieoefening 16:00 – 17:30
  • Rugby
    2des en 1ste span oefening 15:15
    0/16 oefening 16:30
    0/14- en 0/15 oefening 15:00
    0/16 oefening 16:30

LEERDERSAKE 5 – 6 April 2019

  • ALGEMEEN
    Rapporte word 9 April uitgegee
  • SPORT
    NWU Prestige Superreeks Vrydag, 5 April 2019
    Tennis, skaak en seunshokkie teen Hoërskool Lichtenburg (tuis)
  • NWU Prestige Superreeks Saterdag, 6 April 2019
    Rugby, dogtershokkie en netbal teen Hoërskool Lichtenburg (tuis)

 

LEERDERSAKE 4 April 2019

  • ALGEMEEN
    Kwartaalprogram word 5 April elektronies uitgestuur
    Assesseringsprogram en toetsrooster word 8 April elektronies uitgestuur
  • Netbal
    Oefening 15:00 – 17:00
  • HOKKIE
    Dogters Oos-Gauteng Liga teen H/s Delmas (weg) vertrek 13:00
    Seuns oefening 16:00 – 17:30
  • Rugby
    0/14, 2des en 1ste span oefening 15:00
    0/15 oefening 16:00
    0/16 oefening 16:30

 

LEERDERSAKE 3 April 2019

  • KULTUUR
    ATKV Oefening in K35 14:00 – 15:00
  • Netbal
    Oefening 15:00 – 17:00
  • HOKKIE
    Oefening 0/15 – 1ste span 15:00 – 17:00
    Seuns oefening 16:00 – 17:30
  • GHOLF
    Oefening 14:30 – 15:30 Heidelberg Gholfklub
  • Rugby
    0/14, 2des en 1ste span oefening 15:00
    0/15 oefening 16:00
    0/16 oefening 16:30

 

LEERDERSAKE 2 April 2019

  • KULTUUR
    Kooroefening 18:00 – 20:15
  • TENNISAKADEMIE
    Oefening 06:30 – 07:45
  • NETBAL
    0/14 – 1STE SPAN OEFENING 15:00 – 17:00
  • HOKKIE
    0/14 – 1ste span dogters oefening 15:00 – 17:00
    Seuns oefening 16:30 – 18:00
  • RUGBY
    0/14, 2de en 1ste span oefening 15:00
    0/15 en 0/16 oefening 16:30

 

LEERDERSAKE 14 Maart 2019

  • AKADEMIE
    Gr.8 – en 9 Akademiese Uitstappie te Gold Reef CIty.
  • ALGEMEEN
    Gr. 12 Matriekafskeidvergadering in personeelkamer om 18:30
  • HOKKIE
    * 0/14 – 1ste-span oefening 15:00 – 17:00
    * Seunshokkie:Oefening 16:30 – 18:00
  • RUGBY
    * 1ste en 2de span oefening om 15:00
    * 0/14 A-, 0/15 A- en 0/16 A- rugbytoere
  • NETBAL
    Netbaloefening 15:00 – 17:00

LEERDERSAKE 13 Maart 2019

  • AKADEMIE
    Gr.12 RTT Bykomende klasse 14:00 – 15:00
    Gr.11 Wiskunde oefengroep 14:00 – 15:00
  • KULTUUR
    Tienertoneel oefening 15:00 – 17:00
  • HOKKIE
    * 0/14 – 1ste-span oefening 15:00 – 17:00
    * Seunshokkie: NWU Prestige reeks teen Hugenote (weg)
  • RUGBY
    * 1ste en 2de span oefening om 15:00
    * 0/15- span: Oefening om 16:30
    * 0/14- span: Oefening om 15:00
  • NETBAL
    0/14 – 1ste span netbaloefening 15:00 – 17:00
  • GHOLF
    Oefening om 14:30 by Heidelberg Gholfklub
  • SKAAK
    Oefening 18:00 – 20:00 in K36

 

LEERDERSAKE 11 Maart 2019

  • AKADEMIE
    Gr.8 – 9Toetsreeks
    Gr.11 Wiskunde oefengroep 14:00 – 15:00
    Gr.11 Geografie intervensie 14:00 – 15:00
  • GHOLF
    A-liga te Glenvista ATLETIEK
    Oefening 15:00 – 16:30
  • HOKKIE
    * 0/14 – 1ste-span oefening 15:00 – 17:00
    * Seunshokkie: Liga-bepaling teen CBC (tuis)
  • RUGBY
    * 1ste en 2de span oefening om 15:00
    * 0/16- span Oefening om 16:30
    * 0/15- span: Oefening om 16:30
    * 0/14- span: Oefening om 15:00
  • NETBAL
    0/14 – 1ste span netbaloefening 15:00 – 17:00
    Sedibeng netbalproewe te H/s Transvalia – vertrek 12:30
LEERDERSAKE 8 – 9 Maart 2019
  • AKADEMIE
    Gr. 12 Afrikaans mondeling om 13:30
  • ATLETIEK: 8 – 9 Maart 2019
    Gauteng Kampioenskappe te Pilditch stadion, Pretoria
  • KRIEKET
    0/15- en 0/19- Sedibeng Proewe te H/s Dr. Malan – vertrek 13:30
  • NWU PRESTIGE REEKS 8 Maart 2019
    Seunshokkie, tennis en skaak te Hoërskool Hugenote – vertrek 13:30
  • NWU PRESTIGE REEKS 9 Maart 2019
    Netbal, hokkie en rugby te Hoërskool Hugenote – busse vertrek 06:15 vanaf teerblad
  • GHOLF 8 Maart 2019
    Oefening om 14:00 by Heidelberg Gholfklub

LEERDERSAKE 7 Maart 2019

  • ATLETIEK
    Oefening 15:00 – 16:30
  • HOKKIE
    * 0/14 – 1ste-span oefening 15:00 – 17:00
    * Seunshokkie: oefening om 16:30 – 18:00
  • RUGBY
    * 1ste en 2de span oefening om 15:00
    * 0/16- span Oefening om 16:30
    * 0/15- span: Oefening om 16:30
    * 0/14- span: Oefening om 15:00
  • NETBAL
    0/14 – 1ste span netbaloefening 15:00 – 17:00
LEERDERSAKE 6 Maart 2019
  • ATLETIEK
    Oefening 15:00 – 16:30
  • HOKKIE
    * 0/14 – 1ste-span oefening 15:00 – 17:00
    * Seunshokkie: Liga-bepaling teen H/s Hugenote: junior seuns om 15:00 / seniors seuns om 16:00 (T)
  • RUGBY
    * 1ste en 2de span oefening om 15:00
    * 0/16- span oefening om 16:30
    * 0/15- span: Oefening om 16:30
    * 0/14- span: Oefening om 15:00
  • NETBAL
    0/14 – 1ste span netbaloefening 15:00 – 17:00
  • GHOLF
    Oefening om 14:30 te Heidelberg Gholfklub
  • SKAAK
    Oefening in K36 (18:00 – 20:00)
LEERDERSAKE 4 Maart 2019
  •  ATLETIEK
    Oefening 15:00 – 16:30
  • HOKKIE
    * 0/14 – 1ste-span oefening 15:00 – 17:00
    * Seunshokkie oefening 16:30 – 18:00
  • RUGBY
    * 1ste en 2de span oefening om 15:00
    * 0/16- span oefening om 16:30
    * 0/15- span: Oefening om 16:30
    * 0/14- span: Oefening om 15:00
  • NETBAL
    * Netbaloefening 15:00 – 17:00

LEERDERSAKE 1 – 2 Maart 2019

PUK Reeks 1 Maart 2019
* Tennis by Heidelberg tennisklub
* Skaak by Hoër Volkskool Koshuis
* Seushokkie: Volkskool hokkievelde

PUK reeks: 2 Maart 2019
Hokkie, rugby en netbal te Hoër Volkskool

LEERDERSAKE 28 Februarie 2019

  • AKADEMIE
    * Toetsreeks
    * Gr.10 Wiskunde oefengroep 14:00 – 15:00
  • TENNISAKADEMIE
    Oefening 06:30 – 07:45
  • ATLETIEK
    Oefening 15:00 – 16:30
  • HOKKIE
    * 0/14 – 1ste-span oefening 15:00 – 17:00
    * Seunshokkie oefening 16:30 – 18:00
  • RUGBY
    * 1ste en 2de span oefening om 15:00
    * 0/16- span oefening om 15:30
    * 0/14- en 0/15 oefening om 15:00
  • NETBAL
    * D7- netbalproewe te Vereeniging Gimnasium vertek 12:45
    * Netbaloefening 15:00 – 17:00

LEERDERSAKE 27 Februarie 2019

  • AKADEMIE
    Gr.11 Wiskunde oefengroep 14:00 – 15:00
  • KULTUUR
    Tienertoneel oefening 15:00 – 17:00
  • GHOLF
    Oefening 14:30 te Heidelberg Gholfklub
  • ATLETIEK
    Oefening 15:00 – 16:30
  • RUGBY
    * 1ste en 2de span oefening om 15:00
    * 0/16- span oefening om 15:30
    * 0/14- en 0/15 oefening om 15:00
  • NETBAL
    0/14 – 1ste- span oefening 15:00 – 17:00
  • SKAAK
    Oefening om 18:00 – 20:00 in K36

LEERDERSAKE 26 Februarie 2019

  • AKADEMIE
    * Gr. 8 – 9 toetsreeks
    * Gr. 12 Bykomende Lewenswetenskappe klasse 14:00 – 15:00
  • SWEM
    Interhoër te Boksburg
  • ATLETIEK
    Oefening 15:00 – 16:30
  • RUGBY
    * 1ste en 2de span oefening om 15:00
    * 0/15- en 0/16- span oefening om 16:30
    * 0/14 oefening om 15:00
  • NETBAL
    0/14 – 1ste- span oefening 15:00 – 17:00
  • DOGTERSHOKKIE
    0/14- tot 1ste span oefening 15:00 17:00
  • SEUNSHOKKIE
    Vriendskaplike wedstryd teen Hoërskool Dr. Malan (weg)

 

LEERDERSAKE 25 Februarie 2019

  • AKADEMIE
    * Gr.12 Fisiese Wetenskappe Bykomende klasse 14:00 – 15:00
    * Gr. 11 Wiskunde oefengroep 14:00 – 15:00
    * Gr.8-12 AdMaths toetse 17:00 – 18:00
  • SWEM
    Oefening 14:15 – 15:00
  • ATLETIEK
    Oefening 15:00 – 16:30
  • RUGBY
    * 1ste en 2de span oefening om 15:00
    * 0/15- en 0/16- span oefening om 16:30
    * 0/14 oefening om 15:00
  • NETBAL
    0/14 – 1ste- span oefening 15:00 – 17:00
  • DOGTERSHOKKIE
    0/14- tot 1ste span oefening 15:00 17:00
  • SEUNSHOKKIE
    Oefening 16:30 – 18:00

LEERDERSAKE 21 Februarie 2019

  • AKADEMIE
    Toetsreeks Gr. 8 -12
    Gr 10 Wiskunde oefengroep 14:00 – 15:00
    Gr.12 IGO Bykomende klasse 14:00 – 15:00
  • TENNISAKADEMIE
    Oefening 06:30 – 07:45
  • ATLETIEK
    Oefening 15:00 – 16:30
  • RUGBY
    * 1ste en 2de span oefening om 15:15
    * 0/15- en 0/16- span oefening om 16:30
    * 0/14 oefening om 15:00
  • NETBAL
    0/14 – 1ste- span oefening 15:00 – 17:00
  • DOGTERSHOKKIE
    0/14- tot 1ste span oefening 15:00 17:00
  • SEUNSHOKKIE
    Oefening 17:30 – 19:00
  • SWEM
    Oefening 14:15 – 15:15

 

LEERDERSAKE 20 Februarie 2019

  • AKADEMIE
    Gr.9 Aanlegtoetse
    Gr. 11 Wiskunde oefengroep 14:00 – 15:00
  • KULTUUR
    Tienertoneel: Finale karakter rolverdeling 15:00 – 17:00
  • SKAAK
    oefening in K36 18:00 – 20:00
  • GHOLF
    Oefening om 14:30 te Heidelberg Gholfklub
  • ATLETIEK
    Oefening 15:00 – 16:30
  • RUGBY
    * 1ste en 2de span oefening om 15:15
    * 0/15- en 0/16- span oefening om 16:30
    * 0/14 oefening om 15:00
  • NETBAL
    0/14 – 1ste- span oefening 15:00 – 17:00
  • DOGTERSHOKKIE
    0/14- tot 1ste span oefening 15:00 17:00
  • SEUNSHOKKIE
    Oefening 17:30 – 19:00

 

LEERDERSAKE 19 Februarie 2019

  • AKADEMIE
    Gr. 8 – 12 toetsreeks
    Gr. 10 Wiskunde Oefengroep 14:00 – 15:00
  • TENNISAKADEMIE
    Oefening 06:30 – 07:45
  • ATLETIEK
    Oefening 15:00 – 16:30
  • SWEM
    Gala skuif van Boksburg na St. Dunstans
  • RUGBY
    * 1ste en 2de span oefening om 15:15
    * 0/15- en 0/16- span oefening om 16:30
    * 0/14 oefening om 15:00
  • NETBAL
    0/14 – 1ste- span oefening 15:00 – 17:00
  • DOGTERSHOKKIE
    0/14- tot 1ste span oefening 15:00 17:00
  • SEUNSHOKKIE
    Oefening 17:30 – 19:00

 

LEERDERSAKE 18 FEBRUARIE 2019

  • AKADEMIE
    * Gr.11 Wiskunde Oefengroep 14:00 – 15:00
    * Gr.11 Geografie Intervensie-klasse 14:00 – 15:00
  • ATLETIEK
    Groter Heidelberg Streeksbyeenkoms om 09:00
  • SWEM
    Oefening om 14:15 – 15:15
  • RUGBY
    * 1ste en 2de span oefening om 15:15
    * 0/15- en 0/16- span oefening om 16:30
    * 0/14 oefening om 15:00
  • DOGTERSHOKKIE
    0/14- tot 1ste span oefening 15:00 17:00
  • SEUNSHOKKIE
    Oefening 17:30 – 19:00
  • KRIEKET
    0/15- en 0/19- Sedibeng Proewe
  • NETBAL
    0/14- tot 0/18 oefening 15:00 – 17:00

 

LEERDERSAKE 15- 16 Februarie 2019

ATLETIEK: 16 Februarie 2019
Interhoër te Ligbron Akademie: Busse vertrek reeds 03:30 vanaf teerblad. – NEEM KENNIS: Groter Heidelberg Streeksbyeenkoms vind Maandag, 18 Februarie plaas.

LEERDERSAKE 13 Februarie 2019

  • AKADEMIE
    Gr. 10 Wiskunde oefengroep 14:00 – 15:00
  • KULTUUR
    ATKV Redenaars (skooluitdunne) 14:30 – 19:00
  • ATLETIEK
    Oefening 15:00 – 16:30
  • RUGBY
    0/14- tot 1ste span oefening: 16:30 – 18:00
  • NETBAL
    0/14- tot 0/18 oefening 16:30 – 18:00
  • SKAAK
    Uitspele in K36 18:00-20:00

LEERDERSAKE 12 Februarie 2019

  • AKADEMIE
    Gr. 12 bykomende klasse : Lewenswetenskap
    Gr. 10 Wiskunde oefengroep
  • KULTUUR
    Kooroefening 18:00 – 20:15
  • TENNISAKADEMIE
    Oefening 06:30 – 07:45
  • ATLETIEK
    Oefening 15:00 – 16:30
  • HOKKIE
    0/14 – tot 1ste span oefening 16:30 – 18:00
    Seunshokkie oefening 17:30 – 19:00
  • RUGBY
    0/14- tot 1ste span oefening: 16:30 – 18:00
  • NETBAL
    0/14- tot 0/18 oefening 16:30 – 18:00
  • SWEM
    Gala te St. Dunstans College
  • KRIEKET
    0/15- en 1ste span oefening 15:00 – 16:30

 

LEERDERSAKE 11 Februarie 2019

  • KULTUUR
    Tienertoneel oudisies 14:00 – 15:00
  • ATLETIEK
    Oefening 15:00 – 16:30
    Spiesgooi en Verspring oefening: 15:30
    Gewigstoot 15:00
    Skyfwerp 16:00
  • HOKKIE
    0/14 – tot 1ste span oefening 16:30 – 18:00
    Seunshokkie oefening 17:30 – 19:00
  • RUGBY
    0/14- tot 1ste span oefening: 16:30 – 18:00
  • NETBAL
    0/14- tot 0/18 oefening 16:30 – 18:00
  • SWEM
    Oefening 14:15 – 15:15

LEERDERSAKE 08 – 09 Februarie 2019

  • ALGEMEEN
    Geen saalopening op 11 Februarie nie
  • ATLETIEK
    * Top 20 te Bloemfontein 08 – 09 Februarie 2019
    * Interharte te DP de Villiers stadion, Sasolburg 08
    Februarie 2019
    SKOOL VERDAAG 12:10 vir Interharte byeenkoms
  • SWEM: 08 – 09 Februarie 2019
    Midmarmyl te Pietermaritzburg

 

LEERDERSAKE 07 Februarie 2019

  • AKADEMIE
    TOETSREEKS:
    * Gr 11&12: Wiskunde / Wiskunde geletterdheid
    * Gr 08 & 10: Engels EAT
    * Gr.9 Tegnologie
    Gr. 12 Bykomende klasse: IGO 14:00 – 15:00
  • ALGEMEEN
    Sokkie by koshuis teen R20.00
  • TENNISAKADEMIE
    06:30 – 07:45 oefening
  • ATLETIEK
    Top 20 te Bloemfontein vertrek 11:00
    Oefening 15:00 – 16:30
    Spiesgooi oefening: 15:30
    Gewigstoot 15:00
    Skyfwerp 16:00
  • HOKKIE
    0/14 – tot 1ste span oefening 16:30 – 18:00
    Seunshokkie oefening 17:30 – 19:00
  • RUGBY
    0/14- tot 1ste span oefening: 16:30 – 18:00
  • NETBAL
    0/14- tot 0/18 oefening 16:30 – 18:00

LEERDERSAKE 06 Februarie 2019

  • AKADEMIE
    Gr.12 Bykomende klasse RTT
    Gr.10 Wiskunde oefengroep
  • KULTUUR
    ATKV-Redenaars in K35 14:00 – 16:00
  • SKAAK
    Oefening 18:00 – 20:00 in K36
  • SWEM
    Gala te Benoni-Noord om 15:15
  • ATLETIEK
    Oefening 15:00 – 16:30
  • RUGBY
    0/14- tot 1ste span oefening: 16:30 – 18:00
  • NETBAL
    0/14- tot 0/18 oefening 16:30 – 18:00

 

LEERDERSAKE 05 Februarie 2019

  • AKADEMIE
    *Gr.8 – 12 toetsreeks
    * Gr. 10 Wiskunde oefengroep 14:00 – 15:00
  • ALGEMEEN
    * Bloedskenk
    * Sokkie (koshuis) 18:30 – 21:30 teen R20.00
  • KOOR
    Oefening 18:00 – 20:15
  • TENNISAKADEMIE
    Oefening 06:30 – 07:45
  • SWEM
    Gala te Benoni-Noord om 15:15
  • ATLETIEK
    TUKS Aflos te LC de Villiers stadion, Pretoria
    Oefening 15:00 – 16:30
    Gewigstoot 15:00
    Spiesgooi & verspring 15:30
    Skyfwerp: 16:00
  • KRIEKET
    0/15- en 1ste span oefening 15:00 – 16:30
  • RUGBY
    0/14- tot 1ste span oefening: 16:30 – 18:00
  • NETBAL
    0/14- tot 0/18 oefening 16:30 – 18:00
  • HOKKIE
    0/14- tot 1ste span oefening 16:30 – 18:00
    Seuns-hokkie oefening 17:30 – 19:00

 

LEERDERSAKE 04 Februarie 2019

  • AKADEMIE
    Gr. 12 Bykomende klasse: Fisiese Wetenskappe 14:00 – 15:00
    Gr. 10 Wiskunde oefengroep 14:00 – 15:00
  • SWEM
    Oefening 14:15 – 15:15
  • ATLETIEK
    Oefening 15:00 – 16:30
    Gewigstoot 15:00
    Spiesgooi & verspring 15:30
    Skyfwerp: 16:00
  • RUGBY
    0/14- tot 1ste span oefening: 16:30 – 18:00
  • NETBAL
    0/14- tot 0/18 oefening 16:30 – 18:00
  • HOKKIE
    0/14- tot 1ste span oefening 16:30 – 18:00
    Seuns-hokkie oefening 17:30 – 19:00

 

LEERDERSAKE 1-2 Februarie 2019

  • AKADEMIE
    Sedibeng-Oos ” Grade 12 Awards: Class of 2018″ om 13:00 in skoolsaal
  • ATLETIEK: 1 Februarie
    Byeenkoms te DP de Villiers stadion (Sasolburg) – vertek om 12:30
  • SKAAK: 1 -3 Februarie
    Heidelberg Ope in koshuissaal
  • KRIEKET: Finsbury-reeks – 2 Februarie
    1ste span teen Klerksdorp
    0/15 teen Klerksdorp

31 Januarie 2019

  • ALGEMEEN
    * skoolfondsrekening word na ouers/voogde gestuur
    * Interhoër sang in skoolsaal 14:00 – 15:00
  • AKADEMIE
    Gr. 10 Wiskunde oefengroep 14:00 – 15:00
  • TENNISAKADEMIE
    Oefening 06:30 – 07:45
  • SWEM
    Oefening 14:15 – 15:15
  • ATLETIEK
    * Oefening 15:00 – 16:30
    * Spiesgooi 15:30
    * Gewigstoot 15:00
    * Skyfwerp: 16:00
  • RUGBY
    0/14- tot 1ste span oefening: 16:30 – 18:00
  • NETBAL
    0/14- tot 0/18 oefening 16:30 – 18:00
  • HOKKIE
    * Dogters 0/14 – 1ste span oefening 16:30 – 18:00
    * Seuns oefening 17:00 – 18:30
  • KRIEKET
    0/15- en 1ste span oefening 15:00 – 16:30

LEERDERSAKE 30 Januarie 2019

  • AKADEMIE
    * Gr.11 Loopbaanuitstalling te Hoërskool Die Anker
    * Gr.10 Wiskunde oefengroep (14:00 – 15:00)
  • ALGEMEEN
    Gr. 11- en 12 leerders moet hul parkeergeld van R50-00 per kwartaal betaal
  • SPORT
    SKAAK
    Oefening 18:00 – 20:00 in K54
  • ATLETIEK
    * TOP 15 te Bethal – vertrek om 09:30
    * Oefening 15:00 – 16:30
    * Skyfwerp: 16:00
  • RUGBY
    0/14- tot 1ste span oefening: 16:30 – 18:00
  • NETBAL
    0/14- tot 0/18 oefening 16:30 – 18:00
  • HOKKIE
    1ste span oefening 16:30 – 18:00

 

LEERDERSAKE 28 Januarie 2019

  • AKADEMIE
    * Gr.12 Bykomende klasse: Fisiese Wetenskappe (14:00 – 15:00)
    * Gr 10 Wiskunde oefengroep (14:00 – 15:00)
  • SWEM
    Oefening 14:15 – 15:15
  • ATLETIEK
    Oefening 15:00 – 16:30
  • RUGBY
    0/14- tot 1ste span oefening: 16:30 – 18:00
  • NETBAL
    0/14- tot 0/18 oefening 16:30 – 18:00
  • HOKKIE
    * 0/14- tot 1ste span oefening 16:30 – 18:00
    * Seunshokkie oefening 16:30- 18:00

 

LEERDERSAKE 25 – 26 Januarie 2019

  • HOKKIE: 25 Januarie 2019
    Kliniek te Hoër Volkskool Hokkievelde om 14:00
  • KRIEKET: Finsbury-reeks 26 Januarie 2019
    * 1ste span teen H/s Lydenburg (tuis)
    * 0/15 A- span teen H/s Lydenburg (weg)
  • RUGBYPROEWE: 26 Januarie 2019
    0/14- en senior om 09:00 by Hoër Volkskool B- rugbyveld

LEERDERSAKE 24 Januarie 2019

  • Gewone klere teen R10 (25 Januarie 2019)
  • AKADEMIE
    Gr.10 Wiskunde oefengroep (14:00 – 15:00)
  • TENNIS AKADEMIE
    Oefen 06:30 – 07:45
  • SWEM
    Oefening 14:15 – 15:15
  • ATLETIEK
    Oefening 15:00 – 16:30
    Gewigstoot 15:00
    Skyfwerp & Spiesgooi: 16:00
  • RUGBY
    0/14- tot 1ste span oefening: 16:30 – 18:00
  • NETBAL
    0/14- tot 0/18 oefening 16:30 – 18:00
  • HOKKIE
    * 0/14- tot 1ste span oefening 16:30 – 18:00
    * Seunshokkie oefening 17:00 – 18:30
  • KRIEKET
    0/15- en 1ste span oefening 15:00 – 16:30

 

LEERDERSAKE 23 Januarie 2019

  • AKADEMIE
    Gr 12 RTT bykomende klasse 14:00 – 15:00
    Akademiese Bekroningsaand om 18:30 in skoolsaal
  • KULTUUR
    ATKV Redenaars in K35 om 14:00
  • ATLETIEK
    Oefening 15:00 – 16:30
  • RUGBY
    0/14- tot 1ste span oefening: 16:30 – 18:00
  • NETBAL
    0/14- tot 0/18 oefening 16:30 – 18:00
  • KRIEKET: Johny Waite reeks
    * 1ste span teen Helpmekaar Kollege (weg)
    * 0/14 teen Bryanston (weg)

LEERDERSAKE 22 JANUARIE 2019

  • AKADEMIE
    Gr. 12 Bykomende klasse: Lewenswetenskap 14:00 – 15:00
  • KOOR
    Oefening 18:00 – 20:15
  • SWEM
    Gala te St. Dominic’s
  • ATLETIEK
    Oefening 15:00 – 16:30
    Gewigstoot 15:00
    Skyfwerp & Spiesgooi: 16:00
  • RUGBY
    0/14- tot 1ste span oefening: 16:30 – 18:00
  • NETBAL
    0/14- tot 0/18 oefening 16:30 – 17:30
  • HOKKIE
    * 0/14- tot 1ste span oefening 16:30 – 18:00
    * Seunshokkie oefening 17:00 – 18:30
  • KRIEKET
    0/15- en 1ste span oefening 15:00 – 16:30

LEERDERSAKE 21 JANUARIE 2019

  • AKADEMIE
    * Gr 12 Bykomende klasse: Fisiese Wetenskap
    * Gr. 11 Wiskunde oefengroep
  • SWEM
    Oefening 14:15 – 15:15
  • ATLETIEK
    * Oefening 15:00 – 16:30
    * Skyfwerp: 16:00
  • RUGBY
    0/14- tot 1ste span oefening: 16:30 – 18:00
  • NETBAL
    0/14- tot 0/18 oefening 16:30 – 17:30
  • HOKKIE
    * 0/14- tot 1ste span oefening 16:30 – 18:00
    * Seunshokkie oefening 17:00 – 18:00
  • KRIEKET
    0/15- en 1ste span oefening 15:30 – 16:30

LEERDERSAKE 18 – 19 Januarie 2019

  • Skool verdaag 12:00 as gevolg van atletiek
  • ATLETIEK 18 Januarie
    Generaal Hertzog byeenkoms: Busse vertrek om 12:30 vanaf teerblad
  • NETBAL 19 Januarie
    0/17- en 1ste span proewe om 08:00
  • KRIEKET 19 Januarie
    1ste span teen H/s Oosterland (weg)
    0/15 teen H/s Oosterland (tuis)

LEERDERSAKE 17 JANUARIE 2019

  • GROENTJIEKONSERT
    * Kleedrepetisie: 14:00 – 16:00
    * Konsert: 18:30 – 20:00 in skoolsaal
  • ATLETIEK
    Oefening 15:00 – 16:30
  • RUGBY
    0/15, 0/16 en senior oefening: 16:30 – 17:30
  • NETBAL
    0/15 tot 0/18 oefening 16:30 – 17:30
  • HOKKIE
    * 0/15 tot 1ste span oefening 16:30 – 18:00
    * Geen seunshokkie oefening nie
  • KRIEKET
    0/15 en 1ste span oefening 15:30 – 16:30

    LEERDERSAKE 16 JANUARIE 2019

  • Uitgee van handboeke aan leerders by mediasentrum (14:00 – 16:00)
  • Groentjiekonsert-oefening 14:00 – 16:00
  • SWEM: Oefening 14:00 – 15:00
  • ATLETIEK: Oefening 15:00 – 16:30
  • RUGBY
    * Senior oefening: 16:30 – 18:30
    * 0/15 en 0/16 oefening: 16:30 – 18:00
  • NETBAL: 0/14 tot 0/18 oefening: 16:30 – 18:00

     LEERDERSAKE 15 JANUARIE 2019

  • Uitgee van handboeke aan leerders by mediasentrum (14:00 – 16:00)
  • Groentjiekonsert-oefening (14:00 – 16:00)
  • Swemoefening (14:00 – 15:00)
  • Atletiekoefening (15:00 – 16:30)
  • Rugbyoefening: 0/15 en seniors (16:30 – 18:30) / 0/16 (16:30 – 18:00)
  • Netbaloefening: 0/14 tot 0/18 (16:30 – 18:00)
  • Hokkieoefening: 0/14 tot 1ste span (16:30 – 18:00)
  • Kooroefening: 18:00 – 20:15

LEERDERSAKE: 14 Januarie 2019

  • Groentjiekonsert-oefening 14:00 – 16:00
  • Gr.12 Inligtingsaand in skoolsaal om 18:30
  • SWEM: Oefening 14:00 – 15:00
  • ATLETIEK: Oefening 15:00 – 16:30

 

NIGEL BUSROETE
Koste verbonde aan die gebruik van busdienste is R450 per maand of R1125 per kwartaal. Die nodige dokumentasie (beskikbaar by Me Barinda Jansen van Vuuren) moet voltooi word met met aankoop van koepons. Maandelikse betalings geskied by Me Dawida Oberholzer in die finansiële kantoor of u kan dit EFT en bewys van betaling toon met koepon aankope.

  • BUSROETE OPTEL PUNTE
    * Kings
    * H/s John Vorster
    * Springbok kafee
    * Fairyvale Spar
  • WINTERSPORTE
    Leerders wat aan wintersportsoorte deelneem sal op Maandae, Dinsdae en Donderdae om 18:00 vanaf skool vertrek en sal slegs by H/s John Vorster afgelaai word. Oorblywende 2018 koepon regstelling kan by Me Barinda Jansen van Vuuren gedoen word

LEERDERSAKE 10 JANUARIE 2019

  • Swem Interhuis: 13:00 – 16:00
    Gr 8- sokkie in skoolsaal 18:00 – 20:00

MATHS TRANSFORMERS

Program sal in die mediasentrum (14:00 – 17:00) vir leerders beskikbaar wees wat nie toegang tot rekenaars en internet het nie.
Mev. Visser sal die leerders bystaan om die program te gebruik.
Mev. Visser sal op 25 Januarie 2018 opleiding ontvang om die program te gebruik. (10:00 – 12:00)
Basislyn-assessering: Datum moet vasgestel word (Graad 8 -11 leerders benodig 2 ure en die graad 12 – leerders 3 ure)
‘n Volledige ontleding sal na afloop van die basislyn-assessering gedoen word en uitvalle sal bepaal word.
Elke ouer sal ‘n verslag ontvang na afloop van die ontleding.
Die uitvalle van elke leerder sal na ‘n spesifieke lesnommer in die program verwys word.
Nuwe profiel moet vir elke leerder geskep word (password en gebruikersnaam) – nuwe klaslyste moet verskaf word.
Monitering van leerders se gebruik:
14 dag-siklus: SMS word na ouers gestuur.
30 dag-siklus: SMS word na skool gestuur (verslag per klas per leerder)
Implementering van program (1 Maart 2018)
Kostes: R130,00 per leerder per jaar (verpligtend)

Volkiegroete!

AdMaths:
Hoër Volkskool Heidelberg bied kranige leerders die geleentheid om hul voor te berei vir universiteit deur Gevorderde Wiskunde naamlik AdMaths (Advanced Programme Mathematics) aan te bied. Die vakinhoud oorbrug die gaping tussen graad 12 en die eerste universiteitsjaar. AdMaths word in samewerking met die AdMaths skool in Brackenfell aangebied. Leerders kan inskakel by óf die voltydse program wat na-ure gedeeltelik by die skool aangebied word óf die afstandsonderrig program. Aan die einde van graad 12 word die Independent Examinations Board eksamen afgelê by die skool en die leerders ontvang ‘n sertifikaat. Daar word ook tans onderhandel om internasionale erkenning te verkry vir hierdie kwalifikasies. AdMaths begin reeds in graad 9. Die inhoud van hierdie leerplan is ook ‘n uitstekende oorbrugging na die graad 10 skoolleerplan en bied ‘n goeie uitdaging aan die top kandidate. ‘n Leerder wat gereeld 80% kry vir Wiskunde, is ‘n goeie AdMaths kandidaat. Die AdMaths slaagsyfer is 60%. Besoek gerus www.admaths.co.za Kontakpersoon by Hoër Volkskool is Mev. Anneke Gouws.