Volkieland
Facebook Feed

5 days ago

Volkies Heidelberg

Baie geluk aan Kate van Schalkwyk wat algeheel 4de eindig tydens die ATKV Redenaars semi-finaal. Ons is trots op jou! See MoreSee Less

View on Facebook

1 week ago

Volkies Heidelberg

LEERDERSAKE 12 Junie 2019

AKADEMIE
JUNIE EKSAMEN
Gr.8 Skeppende Kunste: Sessie 1 (1 1/2 uur)
Gr.10 Besigheidstudies: Sessie 1 ( 1 /1/2 uur)
Gr.10 Lewensoriëntering: Sessie 2 ( 1 1/2 uur)
Gr.12 Geografie vraestel 1: Sessie 1 (3 ure)
Gr.12 Geografie vraestel 2: Sessie 2 ( 1 1/2 uur)

HOKKIE
Oefening soos deur afrigters gereël

RUGBY
Oefening soos deur afrigters gereël See MoreSee Less

View on Facebook

1 week ago

Volkies Heidelberg

LEERDERSAKE 11 Junie 2019

AKADEMIE
JUNIE EKSAMEN
Gr.10 Rekeningkunde: Sessie 1 (2 ure)
Gr.12 Wiskunde Geletterdheid: Sessie 1 (2 ure)
Gr.12 Wiskunde: Sessie 1 (3 ure)

HOKKIE
Oefening soos deur afrigters gereël

RUGBY
Oefening soos deur afrigters gereël See MoreSee Less

View on Facebook

My School

Doen aansoek vir jou MySchool MyVillage MyPlanet-kaart.
Dis gratis! Kry die kaart en begin om ‘n verskil te maak. Of skakel 0860 100 445 om aansoek te doen
MySchool_logo

admin

SPORTUITSLAE

RUGBY 0/15: NASIONALE 7’S-TOERNOOI TE CAMPUS DISCOVERY (19-20 OKTOBER 2018)

POELWEDSTRYDE
Gelykop 19-19 teen H/S Noordheuwel
Verloor 14-19 teen Glenwood

KWARTFINAAL VIR BEKER
Verloor 7-29 teen Oakdale Landbou

SPEEL VIR POSISIE 5-8
Verloor 21-28 teen Glenwood

SPEEL VIR POSISIE 7-8
Wen 17-12 teen Maritzburg College

EINDIG ALGEHEEL 7DE IN DIE LAND – PUIK PRESTASIE!

 

RUGBY: VIRSEKERBEKER 2019 (SKILD)

04 MEI 2019:  H/S CENTURION (WEG)

11 MEI 2019: H/S JEUGLAND (TUIS)

18 MEI 2019: H/S FLORIDA (TUIS)

25 MEI 2019: H/S OOS-MOOT (WEG)

01 JUNIE 2019: H/S HUGENOTE (TUIS)

13 JULIE 2019: H/S LICHTENBURG (WEG)

20 JULIE 2019: H/S MIDDELBURG (TUIS)

03 AUGUSTUS 2019: SEMI-FINAAL

10 AUGUSTUS 2019: FINAAL

 

PUK PRESTIGE-REEKS 2019

02 MAART 2019: H/S MARAIS VILJOEN (TUIS)

09 MAART 2019: H/S HUGENOTE (WEG)

06 APRIL 2019: H/S LICHTENBURG (TUIS)

13 APRIL 2019: KWARTFINAAL TE H/S ZWARTKOP

27 APRIL 2019: SEMI-FINAAL TE H/S HUGENOTE

01 MEI 2019: FINAAL TE POTCHEFSTROOM

 

SPORTUITSLAE

RUGBY: 7’S TOERNOOI TE H/S NOORDHEUWEL (01 SEPTEMBER 2018)

Wen 57-0 teen Krugersdorp High
Wen 40-0 teen Noordheuwel 2
Verloor 21-22 teen H/S Waterkloof
Verloor 12-33 teen H/S Noordheuwel 1
Verloor 7-12 teen H/S Brandwag

 

 

 

SPORTUITSLAE
RUGBY: 7’S TOERNOOI TE H/S PIONIER (24-25 AUGUSTUS 2018)

0/18:
Wen 24-5 teen H/S Ferrum
Wen 41-0 teen H/S Pionier 2
Verloor 12-19 teen HTS Middelburg
Wen 41-5 teen Michaelhouse (kwartfinaal)
Verloor 19-31 teen HTS Middelburg (semi-finaal)

0/15:
Wen 31-7 teen H/S Pionier
Wen 17-12 teen DHS
Wen 34-0 teen St. Charles College (kwartfinaal)
Verloor 10-17 teen DHS (semi-finaal)
Verloor 10-12 teen Glenwood

SPORTUITSLAE:

RUGBY: VIRSEKERBEKER – KWARTFINAAL (04 AUGUSTUS 2018)

0/16 A: Wen 32-28 teen H/S Wesvalia – Baie geluk!
0/15 A: Wen 59-0 teen H/S Linden – Baie geluk!
0/14 A: Verloor 11-41 teen H/S Klerksdorp