Volkieland
Facebook Feed

4 hours ago

Volkies Heidelberg

LEERDERSAKE
22 – 23 Februarie 2019

ALGEMEEN
Skool verdaag om 12:00 as gevolg van atletiek en vriendskaplike hokkie- en rugbywedstryde.

ATLETIEK 22 Februarie 2019
D7- Kampioenskappe te DP de Villiers stadion, Sasolburg

RUGBY/HOKKIE 22 Februarie 2019
Vriendskaplike wedstryde teen Afrikaans Hoër Kroonstad – busse vertrek 12:10

GHOLF 22 Februarie 2019
Oefening om 12:30 te Heidelberg gholfklub

HOKKIE 23 Februarie
Vlak 0 reëlbespreking in skoolsaal 14:00 – 17:00 See MoreSee Less

View on Facebook

1 day ago

Volkies Heidelberg

KENNISGEWING:
Die rugbyprogram vir Vrydag 22 Februarie het verander. Die 2de rugby span skuif na die 1ste tydgleuf toe
See MoreSee Less

View on Facebook

1 day ago

Volkies Heidelberg

LEERDERSAKE 21 Februarie 2019

AKADEMIE
Toetsreeks Gr. 8 -12
Gr 10 Wiskunde oefengroep 14:00 – 15:00
Gr.12 IGO Bykomende klasse 14:00 – 15:00

TENNISAKADEMIE
Oefening 06:30 – 07:45

ATLETIEK
Oefening 15:00 – 16:30

RUGBY
* 1ste en 2de span oefening om 15:15
* 0/15- en 0/16- span oefening om 16:30
* 0/14 oefening om 15:00

NETBAL
0/14 – 1ste- span oefening 15:00 – 17:00

DOGTERSHOKKIE
0/14- tot 1ste span oefening 15:00 17:00

SEUNSHOKKIE
Oefening 17:30 – 19:00

SWEM
Oefening 14:15 – 15:15 See MoreSee Less

View on Facebook

My School

Doen aansoek vir jou MySchool MyVillage MyPlanet-kaart.
Dis gratis! Kry die kaart en begin om ‘n verskil te maak. Of skakel 0860 100 445 om aansoek te doen
MySchool_logo

VOLKIES SE NUWE BEHEERLIGGAAM 2018-2021 

IMG_5515

Voor van links na regs: Mnr. Corrie Human (Regsaangeleenthede), Me Juline Griessel (Kultuur), Mnr. Anton van Buuren (Voorsitter), Mnr. Hennie Pieterse (Hoof & Professionele Aangeleenthede), Mev. Anné Huisamen (O/Voorsitster, Beleide & kommunikasie & Sport)

Agter van links na regs: Mnr. Johan Potgieter (Personeelsake), Mnr. Barry van Schalkwyk (Koshuis), Mev. Cora Muller (Bemarking & Fondsinsameling), Mnr. Daan Marx (Adjunkhoof & Akademie), Mev. Elmarie Hough (Sekretaresse), Mnr. Eddie Baird (Tesourier – Finansies), Mnr. Neels de Villiers (Adjunkhoof & Dissipline en Sport), Mev. Annalize Uys (Personeelsake), Mnr. Francois van Tonder (Voertuie & Terrein), Mnr. Van Zyl Schultz (Sekuriteit), Mnr. Hannes Kotzé (Infrastruktuur)

 

 

BEHEERLIGGAAM 2015-2018

IMG_9392 Beheerliggaam

Voor van links na regs: Mnr. Daan Marx (Adjunkhoof), Mnr. Anton van Buuren (Koshuis en Voertuie), Mnr. Corrie Human (Voorsitter), Mnr. Hennie Pieterse (Hoof), Mnr. Neels de Villiers (Adjunkhoof)

Middel van links na regs: Mev. Ria Fourie (Sekretaresse), Mev. Hester Goodes (Fondsinsameling), Mev. Cora Muller (Bemarking), Mev. Annalize Uys (Personeelverteenwoordiger), Mev. Anné Huisamen (O/Voorsitster), Mev. Thalita Vorster (Personeelverteenwoordiger)

Agter van links na regs: Mnr. Van Zyl Schultz (Infrastruktuur en Terrein), Mnr. Riaan Fouché (Finansies), Mev. Juline Griessel (Kultuur), Mnr. Piet Coetzer (Ontwikkelingskoördineerder), Mnr. Johan Bester (Sekuriteit)