Volkieland
Facebook Feed

14 hours ago

Volkies Heidelberg

Baie geluk aan die volgende ruiters met besondere prestasies:

Mia Bezuidenhout:
Kwalifiseer om deel te neem aan die SA Jeug Kampioenskappe waar sy 1ste plekke behaal en ook as Victrix Ludorum aangewys word. Sy neem ook deel aan die Junior Derby waar sy 2 silwer medaljes en 1 brons medalje verower.

Chané Smit:
Word gekies vir die Sedbing span (kwalifiseer in 7 items) wat gaan deelneem op 9-11 Augustus by Misty Meadows aan die Gauteng Finale.

Tamara van Vuuren
Word verkies tot die Sedibeng span (kwalifiseer in 22 items) wat deelneem aan Gauteng finale 9 – 11 Augustus en word aangewys as Sedibeng Hoërskole Victrix Ludorum. See MoreSee Less

View on Facebook

15 hours ago

Volkies Heidelberg

Baie geluk aan die Seuns A-, B- en C tennisspan asook die dogters C- tennisspan wat as Oos-Gauteng ligawenners aangewys is. Ons is trots op julle!!!! See MoreSee Less

View on Facebook

18 hours ago

Volkies Heidelberg

Gr. 12 Rekordeksamen rooster en Gr.8-11 toetsrooster vir kwartaal 3.
Die dokumente is ook beskikbaar op Hoër Volkskool Heidelberg se webwerf www.volkiesh.co.za in pdf formaat.
See MoreSee Less

View on Facebook

My School

Doen aansoek vir jou MySchool MyVillage MyPlanet-kaart.
Dis gratis! Kry die kaart en begin om ‘n verskil te maak. Of skakel 0860 100 445 om aansoek te doen
MySchool_logo

Baie geluk aan Richard Muller wat verkies is tot die 0/16 Elite SA Rugby oefengroep.

Ons is baie trots op jou!