Volkieland
Facebook Feed

2 days ago

Volkies Heidelberg

Baie geluk aan die nuwe VR vir 2020. Ons glo en vertrou dat julle alles tot die beste van julle vermoë sal doen en suksesvol sal wees.
Baie sterkte!
In alfabetiese volgorde:
DOGTERS:
Botha Sarien
Botha Zoë-Luise
Coetzee Lindie
Erasmus Bianca
Fourie Obelya
Hartley Hannelise
Horn Jolene
Reinecke Andri
Senekal Menishca
Te Baerts Tonia
van Schalkwyk Kate
van Tonder Ellané
van Zyl Beulha
Viljoen Moenice
Vorster Jeané
SEUNS
Aveling Janco
Baird Ethan
De Wet Wessel
Du Plessis JJ
Du Plessis Francois (Duppie
Horak Calvin
Malgas Frederick
Mulder Jasper
Muller Richard
Olwage Karel
Pienaar Henkie
Pretorius JP
Strydom Janiel
Uys PG
Viljoen Ulrich
See MoreSee Less

View on Facebook

2 days ago

Volkies Heidelberg

Foto’s van ons netbaldogters in aksie tydens fast 5 wedstryde. Baie dankie aan Heidi van der Westhuizen vir die neem van die foto’s. See MoreSee Less

View on Facebook

2 days ago

Volkies Heidelberg

Baie geluk aan die volgende landloop atlete wat kwalifiseer om aan die D7- landloopkampioenskappe deel te neem op 24 Augustus 2019 te Phoenix.
LNR: Lindie Coetzee, Danielle Verwoerd, Michael Doubell, Nkanyezi Gwebu, Henk Pienaar, Eugene Botha, Annericke Bornman en Claudia Oosthuizen
See MoreSee Less

View on Facebook

My School

Doen aansoek vir jou MySchool MyVillage MyPlanet-kaart.
Dis gratis! Kry die kaart en begin om ‘n verskil te maak. Of skakel 0860 100 445 om aansoek te doen
MySchool_logo

Die visie van die Heidelberg Eisteddfod is om ons jeug te inspireer om deel te neem en die skone kunste as ‘n verrykende ervaring te beleef.
Die missie van die Heidelberg Eisteddfod is om ‘n jaarlikse kunsfees aan te bied waar die jeug hulle kulturele sy kan ontwikkel en om die plesier te ervaar wanneer dit saam met ander leerders  voorgedra word.

Waardes van die Heidelberg Eisteddfod:
  • Integriteit
  • Geloofwaardigheid
  • Respek vir elke deelnemer se potensiaal
  • Ontwikkeling van die talente van ons jeug
  • Bou selfvertroue en self-beeld in die jeug

Die bestuur van die Heidelberg Eisteddfod is vas oortuig daarvan dat hierdie kunsfees die potensiaal het om die houding van die gemeenskap, skole en leerders te verander ten opsigte van kuns en kulturele waardes.

 

  • HEIDELBERG EISTEDDFOD DATUMS 2019

Saterdag 20 Julie 2019 te Heidelberg Public School
Dinsdag 23 Julie 2019 te Heidelberg Public School
Donderdag 25 Julie 2019 te te Heidelberg Public School
Dinsdag 30 Julie Julie 2019 te Heidelberg Public School
Woensdag 31 Julie 2019 te Laer Volkskool skoolsaal