Volkieland
Facebook Feed

8 hours ago

Volkies Heidelberg
View on Facebook

8 hours ago

Volkies Heidelberg
View on Facebook

8 hours ago

Volkies Heidelberg

Leerdersake: 17 Julie 2018

Kooroefening (18:00 – 20:15)
Hokkie-oefening: 0/15 A (15:00 – 16:30)
Rugby-oefening: 1ste (15:00) + 0/16 A (15:00) + 0/15 A (15:30) + 0/14 A (16:00)

SPORTUITSLAE:

NETBAL:
OPGENEEM IN DIE SA 0/18 OEFENGROEP – BAIE GELUK!

Monique Minnie

ATLETIEK: TRIO-COLOR GAMES TE ITALIË (04 – 16 JULIE 2018) – BAIE GELUK!

Danielle Verwoerd behaal 3de plek in 400m

KRIEKET 1STE SPAN TE MERENSKY (24-29 JUNIE 2018)

Wen 1 uit 5 wedstryde
Wen teen H/S Brits
Verloor teen H/S Garsfontein, H/S Randburg en H/S Merensky
Onbeslis teen Dr. EG Jansen a.g.v. swak lug
Uitblinkers:
Aidan Venter slaan 122 lopies teen H/S Brits
Ethan Baird slaan 103 lopies teen H/S Brits
Michael Barnard slaan 118 lopies teen H/S Brits
Armand Marshall neem 4 paaltjies teen H/S Brits
Tiaan Pretorius slaan 52 lopies teen H/S Merensky

KRIEKET 0/15 A TE MERENSKY-TOER (24-29 JUNIE 2018)

Wen 1 uit 5 wedstryde
Wen teen HTS Middelburg
Verloor teen H/S Garsfontein, H/S Middelburg, Dr. E.G. Jansen en H/S Brits
Josh van Zyl en Janco van Tonder is vir die Merensky Uitnodigingspan verkies
Uitblinkers:
Janco van Tonder neem 4 paaltjies teen H/S Garsfontein, 5 paaltjies teen HTS Middelburg en 4 paaltjies teen H/S Middelburg
Zander Lourens neem 4 paaltjies teen HTS Middelburg
Josh van Zyl slaan 50 lopies teen H/S Garsfontein en 100 lopies teen H/S Middelburg
Armand Wessels slaan 52 lopies teen HTS Middelburg

KRIEKET 0/14 TE BRITS (01-04 JULIE 2018)

Wen 1 uit 4 wedstryde
Wen teen H/S Hugenote B
Verloor teen H/S Waterkloof, H/S Bergvlam en H/S Hugenote A

RUGBY 0/15 A: RHINO-WEEK (05 EN 07 JULIE 2018)

Wen 52-0 teen Sizanani 0/17 Uitnodigingspan (Sebokeng)
Wen 19-5 teen Griffons

RUGBY: VRIENDSKAPLIKE WEDSTRYD TEEN H/S WITTEBERG (14 JULIE 2018)

1ste span verloor 17-44
0/16 A verloor 7-69
0/15 A wen 48-7

Volkiegroete! See MoreSee Less

View on Facebook

My School

Doen aansoek vir jou MySchool MyVillage MyPlanet-kaart.
Dis gratis! Kry die kaart en begin om ‘n verskil te maak. Of skakel 0860 100 445 om aansoek te doen
MySchool_logo

Heidelberg Eisteddfod Prysuitdeling 16 Augustus 2013

Die volgende leerders het toekennings ontvang by die Heidelbergse Eisteddfod Prysuitdeling. Baie geluk Volkies dis voorwaar ‘n prestasie!

  • Itemwenners: Spraak Candice Gericke, Lize-Mari Ellis en Marina Joubert Itemwenners: Spraak Candice Gericke, Lize-Mari Ellis en Marina Joubert
  • Algehele Trofeewenner: Poësie Megan Holm en Mnr. Henjan van der Hyde (Hoof) Algehele Trofeewenner: Poësie Megan Holm en Mnr. Henjan van der Hyde (Hoof)
  • Afdelingswenners: Poësie Megan Holm, Dinette Jansen van Vuuren,Lize-Mari Ellis en Chandra Swart Afdelingswenners: Poësie Megan Holm, Dinette Jansen van Vuuren,Lize-Mari Ellis en Chandra Swart
  • Afdelingswenner: Model Shayne Welgemoed (Regs) Afdelingswenner: Model Shayne Welgemoed (Regs)
  • Itemwenners & Afdelingswenners: Ligte VokaalMegan Holm, Almaré Swartz en Elrie Botha Itemwenners & Afdelingswenners: Ligte VokaalMegan Holm, Almaré Swartz en Elrie Botha
  • Algehele Trofeewenner: Konsertvoordrag Marina Joubert en Mnr. Henjan van der Hyde (Hoof) Algehele Trofeewenner: Konsertvoordrag Marina Joubert en Mnr. Henjan van der Hyde (Hoof)
  • Itemwenners + Afdelingswenners: Klassieke Vokaal: Janda Snyman, Drianette Lemmer, Lyn-Mari Snyman en Lize-Mari Ellis Itemwenners + Afdelingswenners: Klassieke Vokaal: Janda Snyman, Drianette Lemmer, Lyn-Mari Snyman en Lize-Mari Ellis
  • Itemwenners: Poësie Mauné Snyman, Chandra Swart, Megan Holm,Lize-Mari Ellis en Dinette Jansen van Vuuren Itemwenners: Poësie Mauné Snyman, Chandra Swart, Megan Holm,Lize-Mari Ellis en Dinette Jansen van Vuuren
  • Itemwenner: Instrumentaal Ané Kloppers Itemwenner: Instrumentaal Ané Kloppers
  • Algehele Trofeewenner: Drama Marina Joubert en Mnr. Henjan van der Hyde (Hoof) Algehele Trofeewenner: Drama Marina Joubert en Mnr. Henjan van der Hyde (Hoof)
  • Afdelingswenners: Drama Chandra Swart, Marina Joubert, Lize-Mari Ellis,Candice Gericke en Megan Holm Afdelingswenners: Drama Chandra Swart, Marina Joubert, Lize-Mari Ellis,Candice Gericke en Megan Holm
  • Itemwenners: Drama Chandra Swart, Lize-Mari Ellis, Marina Joubert, Derick Kunz, Candice Gericke en Megan Holm Itemwenners: Drama Chandra Swart, Lize-Mari Ellis, Marina Joubert, Derick Kunz, Candice Gericke en Megan Holm
  • Itemwenners: Dans Candice Gericke, Marina Joubert en Chantelle Greyling Itemwenners: Dans Candice Gericke, Marina Joubert en Chantelle Greyling