Volkieland
Facebook Feed

8 hours ago

Volkies Heidelberg
View on Facebook

8 hours ago

Volkies Heidelberg
View on Facebook

8 hours ago

Volkies Heidelberg

Leerdersake: 17 Julie 2018

Kooroefening (18:00 – 20:15)
Hokkie-oefening: 0/15 A (15:00 – 16:30)
Rugby-oefening: 1ste (15:00) + 0/16 A (15:00) + 0/15 A (15:30) + 0/14 A (16:00)

SPORTUITSLAE:

NETBAL:
OPGENEEM IN DIE SA 0/18 OEFENGROEP – BAIE GELUK!

Monique Minnie

ATLETIEK: TRIO-COLOR GAMES TE ITALIË (04 – 16 JULIE 2018) – BAIE GELUK!

Danielle Verwoerd behaal 3de plek in 400m

KRIEKET 1STE SPAN TE MERENSKY (24-29 JUNIE 2018)

Wen 1 uit 5 wedstryde
Wen teen H/S Brits
Verloor teen H/S Garsfontein, H/S Randburg en H/S Merensky
Onbeslis teen Dr. EG Jansen a.g.v. swak lug
Uitblinkers:
Aidan Venter slaan 122 lopies teen H/S Brits
Ethan Baird slaan 103 lopies teen H/S Brits
Michael Barnard slaan 118 lopies teen H/S Brits
Armand Marshall neem 4 paaltjies teen H/S Brits
Tiaan Pretorius slaan 52 lopies teen H/S Merensky

KRIEKET 0/15 A TE MERENSKY-TOER (24-29 JUNIE 2018)

Wen 1 uit 5 wedstryde
Wen teen HTS Middelburg
Verloor teen H/S Garsfontein, H/S Middelburg, Dr. E.G. Jansen en H/S Brits
Josh van Zyl en Janco van Tonder is vir die Merensky Uitnodigingspan verkies
Uitblinkers:
Janco van Tonder neem 4 paaltjies teen H/S Garsfontein, 5 paaltjies teen HTS Middelburg en 4 paaltjies teen H/S Middelburg
Zander Lourens neem 4 paaltjies teen HTS Middelburg
Josh van Zyl slaan 50 lopies teen H/S Garsfontein en 100 lopies teen H/S Middelburg
Armand Wessels slaan 52 lopies teen HTS Middelburg

KRIEKET 0/14 TE BRITS (01-04 JULIE 2018)

Wen 1 uit 4 wedstryde
Wen teen H/S Hugenote B
Verloor teen H/S Waterkloof, H/S Bergvlam en H/S Hugenote A

RUGBY 0/15 A: RHINO-WEEK (05 EN 07 JULIE 2018)

Wen 52-0 teen Sizanani 0/17 Uitnodigingspan (Sebokeng)
Wen 19-5 teen Griffons

RUGBY: VRIENDSKAPLIKE WEDSTRYD TEEN H/S WITTEBERG (14 JULIE 2018)

1ste span verloor 17-44
0/16 A verloor 7-69
0/15 A wen 48-7

Volkiegroete! See MoreSee Less

View on Facebook

My School

Doen aansoek vir jou MySchool MyVillage MyPlanet-kaart.
Dis gratis! Kry die kaart en begin om ‘n verskil te maak. Of skakel 0860 100 445 om aansoek te doen
MySchool_logo

Mnr & Mej Volkie projekte

Mnr en Mej Volkie wenners Michael Barnard en Claudia Oosthuizen het in die eerste kwartaal 2 projekte geloods. Die eerste was die waterprojek waar alle Volkies gevra is om waterbottels met water te bring vir die droogte geteisterde gebiede in die Kaap. Hierdie projek was ‘n groot sukses en ons bedank elke Volkie wat water gebring het. Die tweede projek was die kleedkamerprojek waar Mej Volkie Claudia Oosthuizen die inisiatief geneem het om die kleedkamers by die pawiljoen op te knap. Daar is baie moeite gedoen met sepies, blomme, handdoekies en reukweerder. Ons bedank graag vir Riana van J&R Embroidery vir die borduur van die handdoekies en vir Claudia wat die kleedkamers so mooi opgeknap het.

 Projek 2018(2) Projek 2018

 

Volkies gekies vir Mnr en Mej Skole 2018

Ses Volkies is gekies as finaliste vir Mnr en Mej Skole 2018. Dewald Kloppers, Claudia Oosthuizen, Charmien Maloney, Zonika Vorster, Charmoné Janse van Vuuren en Wouter Barnard het op 03 Maart 2018 bymekaar gekom vir ‘n pret en ken mekaar dag by die Riviera on Vaal Bon Hotel in Vereeniging. Vir die volgende twee weke sal hulle voorberei vir die gala-aand wat dan op Donderdag die 22ste Maart 2018 by Vereeniging Stadskouburg om 18:00 vir 18:30 plaasvind.

Ons vra die gemeenskap om asseblief vir hulle foto’s te gaan stem op die facebookblad Glitzandglamour en gaan “like” dan ons finaliste se foto’s. Foto’s met die meeste likes is dan mnr. en mej. fotogenies.

Hierdie kompetisie word ondersteun deur al die skole in die Vaaldriehoek en ons wens hulle sterkte toe!

Mnr en Mej Skole 2018

 

 

MNR. & MEJ VOLKIE 2017

Slide1 Slide2 Slide3 Slide4 Slide5 Slide6

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

MNR. & MEJ. VOLKIE 2016
RUAN VENTER EN MONIQUE MINNIE

Algehele wenners

Al die wenners saam

1 STE PRINS – JACQUES PIETERSE
1 STE PRINSES – LISE-MARIé VERWOERD

1ste Prins en Prinses

2 DE PRINS – JUANDRé GRIESSEL
2 DE PRINSES – CARLI ENGELBRECHT

2de Prins en Prinses

MEJ. FOTOGENIES – NICA HUMAN
MNR. FOTOGENIES – BRANDON HILLIGENN

Mnr en Mej Fotogenies

MEJ. PERSOONLIKHEID – CLAUDINE STEYN
MNR. PERSOONLIKHEID – ARMAND MALHERBE

Mnr en Mej Persoonlikheid 5 Meisie wenners Wenners wenners2 Deelnemers 2016

Mnr. en Mej. Volkie finaliste 2016:

 

Datum: 4 Augustus 2016
Tyd: 18:30 vir 19:00
Plek: Skoolsaal
Toegang: R50,00
Kaartjies is beskikbaar by die finaliste:

Meisies:
Nadine van der Merwe
Marianca Norval
Bianke Schoeman
Elzette Smit
Megan Baird
Juan-Mari Jordaan
Claudine Steyn
Landie de Wet
Duané Kitching
Nica Human
Monique Minnie
Marissa Joubert
Lise-Marié Verwoerd
Clarice Uys
Carli Engelbrecht

Seuns:
Chris Landsberg
Tyrone Smith
Mathys Strydom
Wihan Botha
Rudolph Kruger
Owen-Dean Bornman
Jacques Pieters
Brandon Hilligenn
André-Hugo Wium
Stephan Engelbrecht
Arno van Wyk
Ruan Venter
Arno van Niekerk
Juandré Griessel
Armand Malherbe

Baie Geluk!

Mnr. en Mej. Volkie 2015:

2015

 

Van links na regs: Liza Uys – Mej. Persoonlikheid
Rochelle de Klerk – 2de Prinses
Carla Coetzer – 1ste Prinses en Mej. Fotogenies…
Amické Eijsermans – Mej. Volkie 2015
Chris Opperman – Mnr. Volkie 2015
Ronaldo Engelbrecht – 1ste Prins
Daiyaan Slamang – Mnr. Fotogenies
Liam Jordaan – 2de Prins
Gian de Waal – Mnr. Persoonlikheid

Baie Geluk!

 

Mnr. & Mej. Volkie 2014

Wenners:

Slide4

 

Slide2

 

Slide3

 

Slide1

 

Van links na regs: Claudine Pretorius – 1ste Prinses

Maryke Möller – 2de Prinses

Elrie Botha – Mej. Volkie 2014

Jan Kotzé – Mnr. Volkie 2014

Jeandré van Lingen – 1ste Prins

Marno Kroon – 2de Prins