Volkieland
Facebook Feed

Aandag alle Volkies en ouers!

Baie belangrik. Graad 8 NW Eksamen Bl. 109-120 moet bykom by die eksamen studieriglyne vir graad 8's. Dit verskyn nie op die bladsy nie. Gaan gerus op ons webblad www.volkiesheidelberg.co.za om die studieriglyne af te laai.

Volkiegroete!
...

View on Facebook

Leerdersake: 23 Oktober 2017

Gewone klere tydens November-Eksamen teen R50,00. Betaal by voogpersoneel.
Algemene Jaarvergadering (26 Oktober 2017) - Herinner ouers om vergadering by te woon.
Uittekenvorms vir eksamen. Handig by voogonderwyser in (finaal)
Kaskarwedren (27 Oktober 2017) - Borgvorms moet so gou moontlik ingehandig word.
Lewenswetenskap (Prakties) Gr. 10.
Oefengroep: Wiskunde Gr. 10 & 11 (14:00 - 15:00)
AdMaths Gr. 9-11 in K60 (17:00 - 19:00)
Intervensie-klasse: Afrikaans Gr. 10 om 14:00.
Dirigente-oefening in saal (14:15 - 15:00)
Atletiekoefening: Alle items (15:00 - 16:30)
Rugby-kondisionering: Seniors (15:30) + 0/15 (15:00) + 0/14 (17:00)

Volkiegroete!
...

View on Facebook

Leerdersake: 20 Oktober 2017

Gewone klere tydens November-Eksamen teen R50,00 - betaal by voogpersoneel.
Uittekenvorms vir eksamen - handig by voogonderwyser in.
Kaskarwedren (27 Oktober 2017) Borgvorms moet so gou moontlik ingehandig word.
Krieket 0/15A: Noordvaal-kompetisie (kwartfinaal) teen PHS (21 Oktober 2017) - Sterkte!
Krieket 1ste span: Vaaldriehoek Uitklopreeks teen H/S Sasol (21 Oktober 2017)
Atletiekoefening (15:00 - 16:30)
Atletiekoefening: Spiesgooi (14:15 - 15:00)
Hokkie-rondomtalie (21 Oktober 2017)

Volkiegroete!
...

View on Facebook
My School

Doen aansoek vir jou MySchool MyVillage MyPlanet-kaart.
Dis gratis! Kry die kaart en begin om ‘n verskil te maak. Of skakel 0860 100 445 om aansoek te doen
MySchool_logo

SPORTHOOF MNR. NEELS DE VILLIERS neelsdv@volkies.co.za

SPORTHOOF
MNR. NEELS DE VILLIERS
neelsdv@volkies.co.za

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

SPORTUITSLAE:
ATLETIEK: TOP 20 TE NABOOMSPRUIT (13-14 OKTOBER 2017)
Eindig algeheel 14de uit 43 skole
Dogters algeheel 2de in die aflos
Eindig bo skole soos EG Jansen / H/S Eldoraigne en H/S Dr. Malan
Dogters eindig bo H/S Monument en seuns bo H/S Zwartkop

Uitblinkers:
1000+: Ruan Claassens (gewigstoot en skyfwerp) / Karel Olwage (hoogspring) / Bianca Erasmus (hoogspring)
950+: Robin Thorburn (200m en 400m)

Algehele posisie:
1ste: Ruan Claassens (gewigstoot) / Robin Thorburn (400m)
2de: Nica Human (hoogspring) / Bianca Erasmus (hoogspring)
3de: Carli Engelbrecht (verspring) / Karel Olwage (hoogspring)

Baie geluk aan al ons Volkies!

 

SPORTUITSLAE:
LANDLOOP: LID VAN SEDIBENG-SPAN (D7) WAT AAN DIE GAUTENG KAMPIOENSKAPPE GAAN DEELNEEM

Danielle Verwoerd / Nkanyezi Gwebu / Sarien Botha / Nadia Steynberg / Duhané du Plessis / Claudia Oosthuizen / Paul Steyn / Jonathan Rossouw / Arno van Niekerk

LANDLOOPLIGA: FINALE STAND
Junior dogters eindig algeheel 2de (D Verwoerd / N Steynberg / S Botha / N Gwebu / L Coetzee)
Danielle Verwoerd ontvang trofee as beste Junior atleet
Medaljes:
GOUD
Danielle Verwoerd 0/14 en Nadia Steynberg 0/15
SILWER
Henk Pienaar 0/15

Baie geluk!

 

SPORTUITSLAE:

LANDLOOP: DEELNAME AAN DIE ASA LANDLOOP KAMPIOENSKAPPE TE POTCHEFSTROOM (09 SEP 2017) – BAIE GELUK!
Mintie-Louise Botha / Duhané du Plessis / Nadia Steenberg / Sarien Botha / Paul Steyn / Henk Pienaar

LANDLOOP: LIGA-BEPALING TE H/S DR. MALAN (21 AUG 2017)
Dogters
1ste – Nadia Steynberg (0/15)
2de – Danielle Verwoerd (0/14)
4de – Duhané du Plessis
6de – Sarien Botha (0/15) / Nkanyezi Gwebu (0/15)

Seuns
2de – Henk Pienaar (0/15)
5de – Arno van Niekerk (0/17)

Baie geluk!

 

SPORTUITSLAE:
LANDLOOP – 21 AUGUSTUS 2017

Jnr dogters eindig algeheel 2de
– Danielle Verwoerd
– Nadia Steynberg
– Sarien Botha
– Nkanyezi Gwebu
– Lindie Coetzee

Danielle Verwoerd
– Aangewys as beste jnr atleet (ontvang ‘n trofee)
– Goue medalje vir 0/14 dogter algeheel (na 4 byeenkomste).

Nadia Steynberg
– Goue medalje vir 0/15 dogter algeheel (na 4 byeenkomste).

Henk Pienaar
– Silwer medalje vir 0/15 seun algeheel (na 4 byeenkomste).

Baie geluk! Ware Volkietrots!

SPORTUITSLAE:
LANDLOOP: LIGA-BEPALING TE NWU VAAL PUKKE (14 AUGUSTUS 2017)
DOGTERS:
1 STE – Nadia Steynberg (0/15) / Danielle Verwoerd (0/14)
5 DE – Claudia Oosthuizen
6 DE – Sarien Botha (0/15) / Nkanyezi Gwebu (0/15)

SEUNS:
2 DE – Paul Steyn (0/15)
4 DE – Henk Pienaar (0/15)
5 DE – Arno van Niekerk (0/17)

Baie geluk!

SPORTUITSLAE:

LANDLOOP: INTERPROVINSIALE BYEENKOMS TE BRONKHORSTSPRUIT (10 JUNIE 2017)

0/14: Danielle Verwoerd (8ste)
0/15: Nadia Steynberg (20ste) / Henkie Pienaar (40ste)
0/16: Duhané du Plessis (30ste)

 

VOLKIE-ATLETE GEKIES VIR ASA-KAMPIOENSKAPPE:


Bianke Schoeman, Nica Human, Carli Engelbrecht en Christiaan Lingenfelder is onderskeidelik gekies vir die Vaaldriehoek- en Sentraal-Gautengspan wat aan Atletiek Suid-Afrika se kampioenskappe 7-8 April in Kaapstad gaan deelneem.

Baie geluk Volkies!

Image may contain: 4 people, people smiling, people standing and outdoor

 

ATLETIEK: SA Skole Kampioenskappe (29-31 Maart 2017) te Durban
3 de plek: Karel Olwage (Hoogspring 0/15)
4 de plek: Nica Human (Hoogspring 0/17) / Bianca Erasmus (Hoogspring 0/15)

 

Nica Human van Hoër Volkskool Heidelberg het op Saterdag 11 Maart 2017 by die Gauteng-Skole Atletiekkampioenskappe in Germiston ‘n goue medalje verower met ‘n wenhoogte van 1,65 meter in die hoogspring vir meisies o/17.

Vier ander leerlinge van Volkieland het ook uitstekend presteer by dieselfde byeenkoms:

Karel Olwage het ‘n silwer medalje verower met ‘n hoogte van 1,9 meter in die hoogspring vir seuns o/15.

Bianca Erasmus het ‘n silwer medalje verower met ‘n hoogte van 1,62 meter in die hoogspring vir meisies o/15.

Danielle Verwoerd eindig 4de in die 800m en,
Carli Engelbrecht eindig ook 4de in die 400m.

Baie Geluk! Ware Volkietrots!

Nica, Bianca, Karel - Gauteng 2017

 

Volkies se atlete het Vrydag 24 Februarie aan die D7 kampioenskappe te Sasolburg deelgeneem. Dit het baie goed gegaan en Volkies het 24 atlete wat gekwalifiseer het vir Gauteng-kampioenskappe 10-11 Maart 2017.

 

Dogters 0/15
Jane Botha 100m,200m, verspring
Bianca Erasmus Hoogspring
Nkanyezi Gwebu 3000m
Hannelise Hartley Verspring
Favour Umeh Hoogspring
Carla van Wyk Spiesgooi
Danielle Verwoerd 800m, 1500m

Dogters 0/17
Rachelle Dietrechsen 400m, 400m hekkies
Duhané du Plessis 800m
Carli Engelbrecht 200m, 400m, verspring
Nica Human Hoogspring
Bianke Schoeman 100m hekkies, 100m

Dogters 0/19
Eloise du Plessis 1500m
Chané Olwage Hoogspring

Seuns 0/15
JJ du Plessis 100m, verspring
Marleu Jacobs 300m hekkies
Karel Olwage Hoogspring
Paul Steyn 3000m

Seuns 0/17
Christiaan Lingenfelder Hoogspring
Tyrone Smith 400m
Wian Wiersma 400m

Seuns 0/19
Jacques Kloppers Spiesgooi
Chris Landsberg Hoogspring
Dwayne Rossouw Verspring

Baie Geluk!

 

SPORTUITSLAE: 18 FEBRUARIE 2017
INTERHOËR TE SASOLBURG (DP DE VILLIERS STADION)

Eindig algeheel 2de uit 7 skole
Dr. Malan (924)
Volkskool (748)
Vereeniging Gimnasium (699(
H/S Overvaal (436)
H/S Drie Riviere (334)
Phoenix High (294)
Genl. Smuts (229)

Volkskool verower die persentielbeker (108%)

Aantal nuwe rekords wat deur ons atlete opgestel is (9)
Jane Botha / Robbinn Thorburn – 200m
JJ Du Plessis – 200m
Carli Engelbrecht / Bianke Schoeman – 200m
Bianke Schoeman – 100m Hekkies
Danielle Verwoerd – 400m
Danielle Verwoerd – 800m
Danielle Verwoerd – 1 500m
Nica Human – Hoogspring
Karel Olwage – Hoogspring

Aflosse: Wen 5 uit 10
Dogters
0/14: 1ste
0/15: 1ste
0/16: 3de
0/17: 1ste
0/19: 2de

Seuns
0/14: 1ste
0/15: 1ste
0/16: 2de
0/17: 3de

Aantal medaljes: Goud (38) / Silwer (35) / Brons (33)
1ste:
Jane Botha (100m en 200m / Verspring)
Nkanyezi Gwebu (3000m)
Favour Umeh (Hoogspring)
Carla van Wyk (Spiesgooi)
Danielle Verwoerd (400m / 800m / 1 500m)
Bianca Erasmus (Hoogspring)
Hannelise Hartley (Verspring)
Ellané van Tonder (300m Hekkies)
Duhané du Plessis (800m)
Caitlin Langner (Spiesgooi)
Rachelle Dietrechson (400m hekkies)
Carli Engelbrecht (200m / Verspring)
Nica Human (Hoogspring)
Bianke Schoeman (100m / 100m hekkies)
Marleu Jacobs (300m hekkies)
Eduard Olivier (Verspring)
Troepie van der Schyff (100m / 200m / 400m)
JJ du Plessis (100m)
Karel Olwage (Hoogspring)
Johan Groesbeek (110m Hekkies)
Wian Wiersma (400m)
Christiaan Lingenfelder (Hoogspring)
Tyrone Smith (400m)
Jacques Kloppers (Spiesgooi)
Dwayne Rossouw (Verspring)

2de Plek:
Jana du Plessis (Hoogspring)
Kay-lin Read (Driesprong)
Robin Thorburn (200m)
Favour Umeh (Verspring)
Sarien Botha (3000m)
Bianca Erasmus (Verspring)
Ellané van Tonder (90m Hekkies)
Bianke Schoeman (200m)
Duhané du Plessis (1 500m / 3000m)
Charmien Maloney (Hoogspring)
Marelise Pretorius (Gewigstoot)
Carli Engelbrecht (100m)
Duané Kitching (Skyfwerp)
Claudine Steyn (800m)
Clarise Uys (Hoogspring)
Chantelle Barkhuizen (Skyfwerp)
Chané Olwage (Hoogspring)
Marleu Jacobs (100m Hekkies)
Eduard Olivier (200m / 300m Hekkies)
JJ du Plessis (200m / Verspring)
Brandon Boshoff-Mostert (Hoogspring)
Paul Steyn (3000m)
Hanko Beyers (1 500m)
Henco Storm (100m)
Johan Groesbeek (100m)
Wian Wiersma (200m / 800m)
Morne Koorzen (Spiesgooi)
Chris Landsberg (Hoogspring)

3de Plek:
Hannerie Cornelius (Spiesgooi)
Demi du Toit (Gewigstoot)
Nkanyezi Gwebu (1 500m)
Anel Lües (800m)
Celine Oosthuizen (800m / 3000m)
Lindie Coetzee (3000m)
Michelle Heath (Hoogspring)
Nelrinda Meyer (100m)
Dominique Robbetze (Spiesgooi)
Ellané van Tonder (200m / 400m)
Carli Engelbrecht (400m)
Kayla Fouché (3000m)
Lizanne Cronjé (200m / 400m / Verspring)
Eloise du Plessis (1 500m)
Monjah Holtzhausen (400m Hekkies)
Waldo du Plessis (100m / 200m)
Nantus Mouton (Gewigstoot)
Henkie Pienaar (1 500m)
Hanko Beyers (3000m)
Renzo Dames (Gewigstoot)
Johan Groesbeek (200m)
Wian Wiersma (100m)
Dehan Opperman (Spiesgooi)
Tyrone Smith (200m)
Dwayne Rossouw (Driesprong)

Sang: Verower trofee vir beste Afrikaanse liedjie vir die dag!

Baie geluk Volkies! Ware Volkietrots!

 

Atletiek: Interharte te Sasolburg (10 Februarie 2017)

EG Jansen (432) / Dr. Malan (355) / Marais Viljoen (329) / Volkskool (287) / Driehoek (226) / Hugenote (169) / Overvaal (69)
Medaljes: Goud (17) / Silwer (17) / Brons (11)

 

Interharte program – 10 Februarie 2017 te DP De Villiers Stadion:

Interharte 2017

 

SPORTUITSLAE: 07/02/2017

Atletiek: Tuks Aflosse: Eindig 3de uit 17 skole
Dogters 0/17 (1ste) / Dogters 4x400m (1ste) / Dogters 0/14 (3de) / Dogters 0/15 (3de) / Seuns 4x400m (3de)

Baie Geluk!

Volkies blink uit tydens Top 10 Byeenkoms

Volkies se  beste atlete het Woensdag 1 Februarie te Bethal aan die Afgri Top 10 Atletiekbyeenkoms deelgeneem  waar Volkies se A-span  algeheel 6e uit 33 skole geeindig het.

Goue medaljes vir Volkies tydens die byeenkoms:

0/14

Danielle Verwoerd 800m en 400m

0/15

Bianka Erasmus Hoogspring

Ellane van Tonder 400m

Paul Steyn 3000m

0/17

Carli Engelbrecht 100m en 200m

Bianke Schoeman 100m en 100m hekkies

Rachelle Dietrechsen 400m

Dit was egter nie die enigste atletiek byeenkoms die week nie. Vrydag 3 Februarie neem ons deel aan ‘n byeenkoms aangebied deur Transvalia by die Sasolburg stadion. Hier is sterk kompetisie van Transvalia, Zwartkop, Jeugland, Standerton en Curro Serengeti wat ook deelneem. Die uitblinkers vir hierdie byeenkoms is Danielle Verwoerd wat die 800m vir dogters 0/14 gewen het in 2min 18 sekondes waar sy 1045 ABSA punte behaal het. Karel Olwage het die seuns 0/15  hoogspring  gewen met ‘n hoogte van 1,80m waar hy 952 ABSA punte behaal het.

Die Volkie atlete neem weer Vrydag 10 Februarie deel aan die Interharte te Saslburg  waar hul weer teen sterk skole gaan meeding. Ons is trots op elke Volkie atleet wat ons skool se waardes op die baan en ook op die pawiljoen uitleef!

 

ATLETIEK TOP 10:

SPAN 1: E Olivier / JJ du Plessis / K Olwage / J Groesbeek / W Wiersma / T Smith / J Botha / F Umeh / D Verwoerd / B Erasmus
SPAN 2: F Strydom / T van der Schyff / C Lingenfelder / H Storm / C Landsberg / D du Toit / S Maloney / E van Tonder / C Engelbrecht / B Schoeman
Individuele atlete: C Steyn / P Steyn / J Dietrechsen / R Dietrechsen

 

PROGRAM: HVH / TRANSVALIA TE DP DE VILLIERS STADION: 2017/02/03

Program 3 Februarie 2017

 

PROGRAM : HVH / SUIDERLIG / PRIMROSE TE HOËR VOLKSKOOL OP 27  JANUARIE 2017:

Program 27 Januarie (Meisies & Seuns) (2)

 

Uitslae Atletiek: Tuisbyeenkoms teen H/S Standerton en H/S Genl. Hertzog (20 Januarie 2017)

H/V Heidelberg – 957
H/S Standerton – 899
H/S Genl. Hertzog – 386

Medaljes: 167
Goud – 57
Silwer – 57
Brons – 53

Uitstaande prestasies: Nuwe rekords
JJ du Plessis – Verspring 0/15 (6,14m)
Troepie van der Schyff – 400m 0/14 (57,94s)
Demi du Toit – Gewigstoot 0/14 (10.58m)

Baie Geluk!

Nuwe rekords

JJ DU PLESSIS, TROEPIE VAN DER SCHYFF EN DEMI DU TOIT

 

Program vir 20 Januarie 2017 – HVH, Standerton, Generaal Hertzog by HVH

20 Jan program

 

Uitslae van Interhuis – 12 Januarie 2017

Volkies Interhuis!

Op Donderdag die 12 de Januarie 2017 het Hoër Volkskool sy jaarlikse Interhuis byeenkoms gehou en moes die spanne teen mekaar meeding om aan die einde van die dag as voorloper gekroon te word. Die weer was wonderlik en die baan was lekker vol soos almal deelgeneem het om te verseker sy span kry ‘n punt of twee. Aan die einde van die aand het die Silwer span voorgeloop met 864 punte, gevolg deur Groen 610 en Goud 554. Die volgende leerders is aangewys as Junior Victrix Ludorum – Jane Botha, Senior Victrix Ludorum – Nica Human, Junior Victor Ludorum – JJ Du Plessis en Senior Victor Ludorum – Henco Storm. Die finale wenspan word aangekondig na die swem Interhuis.

Interhuis

 

ATLETIEK
Daar was wel ‘n rekord by die Interhuis!
Baie geluk, Bianke Schoeman wat 15:35sek. op die 100m hekkies dogters 0/17 gehardloop het. #volkietrots

Image may contain: 1 person, shoes and outdoor

 

Program Interhuis HVH – 12 Januarie 2017

huissport matrix

 

SPORTUITSLAE: 19 SEPTEMBER 2016

Atletiek: Mini-byeenkoms te H/S Zwartkop (15 September 2016)
Eindig 2de uit 8 skole
Atlete wat 1ste plekke behaal het:
– Bianke Schoeman (100m hekkies 0/16)
– Chantelle Barkhuizen (Skyfwerp 0/17)
– Melandri Schutte (Gewigstoot 0/16)
– JJ du Plessis (Verspring 0/14)
– Carli Engelbrecht (100m + 300m 0/16)
– Tyrone Smith (100m + 300m 0/16)
– Nica Human (Verspring 0/16)
– Dean Opperman (Spiesgooi 0/16)
– Ruben Windell (Gewigstoot 0/14)
– Karel Olwage (Hoogspring 0/14)

Baie Geluk aan al ons atlete!

 

anet

Silwer op SA-kampioenskappe vir Anet!

Anet Coetzee, atletiek afrigter van Hoër Volkskool het ‘n silwer medalje behaal op die ASA Landloop Kampioenskappe wat die afgelope naweek in George plaasgevind het. Anet het volgens haarself, haar beste wedloop gehardloop en vir die eerste keer was daar ook ‘n gemengde aflosspan waarvan Anet deel was. Die Sentrale Gautengspan het ‘n silwer behaal in hierdie aflos. Hoër Volkskool het ook ander atlete gehad wat deelgeneem het aan hierdie kampioenskappe soos:

Duhané du Plessis eindig – 111ste
Sarien Botha eindig – 133ste
Mintie-Louise Botha eindig – 138ste
Paul Steyn eindig – 158ste

Baie Geluk! Ware Volkietrots!

Sportuitslae: 3 September 2016

Landloop: Gauteng Kampioenskappe
Paul Steyn – 17 de
Duhané du Plessis – 21ste
Claudine Steyn – 24ste
Lisa-Marie Verwoerd – 25ste
Mintie-Louise Botha – 32ste
Stephan Engelbrecht – 36ste
Claudia Oosthuizen – 38ste
Eloise du Plessis – 44ste
Jurie Dietrechsen – 44 ste
Arno van Niekerk – 47ste
Sarien Botha – 50ste
Hanko Beyers – 52ste

Baie Geluk!

 

SPORTUITSLAE 19-20 AUGUSTUS 2016:

LANDLOOP: VAALDRIEHOEK KLUB KAMPIOENSKAPPE TE RANDWATER (13 AUGUSTUS 2016)
0/14 Paul Steyn (9de) / Sarien Botha (5de)
0/15 Duhané du Plessis (1ste)
0/16 Claudine Steyn (6de) / Claudia Oosthuizen (7de)
0/17 Mintie-Louise Botha (3de)

Baie Geluk!

Landloop: Liga te H/S Suiderlig (25 Julie 2016)

– 2de: Junior Seuns
– 11de: Senior Seuns
– 4de: Junior dogters
– 4de: Senior dogters
– Algehele posisie as skool: 4de uit 17 skole

Baie Geluk!

 

Landloop: Liga te George Thabe Stadium (28 Mei 2016)

0/15: Duhané du Plessis – 2de plek
Hanko Beyers – 8ste plek
0/16: Claudia Oosthuizen – 5de plek
Arno van Niekerk – 10de plek
0/17: Stephan Engelbrecht – 8ste plek

Baie Geluk!

 

Die Asics Night Cross Country het Vrydagaand die 6de Mei 2016 by TUT plaasgevind.

Meer as 150 atlete het in ‘n wedloop weggespring. Dit was ‘n goeie opwarming vir die landloopseisoen wat voorlê. 

Anet Coetzee saam met die landloopatlete

IMG_4322-001

Volkies se Gautengspan 2016:

Gautengspan Atlete 2016

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Van links na regs:
Nica Human, Johan van der Merwe en Bianka Erasmus

Baie Geluk!

Uitslae van die Gauteng Kampioenskappe – 4-5 Maart 2016 te Germiston:

Kwalifiseer vir SA Kampioenskappe (14-18 Maart 2016) te Bloemfontein:
Johan van der Merwe
Nica Human
Bianka Erasmus

Plekke behaal: Finaal
1ste: Johan van der Merwe – 100m + 200m – Nuwe rekord in 100m (10.32s) Baie Geluk!
2de plek: Nica Human – Hoogspring – 1,65m
3de Plek: Bianka Erasmus – Hoogspring – 1,60m

5de plek: Bianke Schoeman – 100m hekkies
5de plek: Nica Human – Verspring
5de plek: Jacques Bischoff – Spiesgooi

6de plek: Stephen Louw – 110m hekkies
6de plek: Hennie Harmse – Skyfwerp

7de plek: Johan Groesbeek – 100m hekkies
7de plek: Hennie Harmse – Gewigstoot

Plekke behaal: Semi-Finaal
2de plek: Claudine Steyn – 400m
5de plek: Ellane van Tonder – 400m
5de plek: Duhané du Plessis – 800m + 1500m
6de plek: Bianke Schoeman – 100m
8ste plek: Wian Wiersma – 800m

Baie Geluk! Ware Volkietrots!

Program 4-5 Maart 2016 te Germiston (Gauteng Kampioenskappe):

Program Secondary 2016

Gauteng-atlete 2016:

• Anika Bothma
• Duhané Du Plessis
• Bianka Erasmus
• Michelle Heath
• Ellane Van Tonder
• Johan Groesbeek
• Paul Steyn
• Wian Wiersma
• Nica Human
• Monique Minnie
• Chané Olwage
• Claudia Oosthuizen
• Bianke Schoeman
• Claudine Steyn
• Jacques Kloppers
• Bernice Borcherds
• Jacques Bischoff
• Hennie Harmse
• Stephen Louw
• Johan van der Merwe
• Luke Vanhoutte

Baie Geluk!

Volkies het Vrydag, 26 Februarie, aan die D-7 kampioenskappe te DP De Villiers Stadion Sasolburg deelgeneem. Die eerste 2 atlete het gekwalifiseer vir Gauteng kampioenskappe. Volkies het 21 atlete deur na die Gauteng kampioenskappe wat 4-5 Maart in Germiston plaasvind.

Uitslae:

0/15
Anika Bothma 2-3000m
Duhané Du Plessis 2-800m
Bianka Erasmus 1-Hoogspring 1-Verspring
Hannelise Hartley 4- 200m
Michelle Heath 2- Hoogspring
Caitlin Langner 4- Spiesgooi
Nelrinda Meyer 3- 800m
Ellane Van Tonder 2- 400m

Hanco Beyers 3- 3000m
Johan Groesbeek 1- 300m hekkies 1- 100m hekkies 2- 200m
Paul Steyn 2- 3000m
Wian Wiersma 2- 800m

0/17
Chantelle Barkhuizen 5- Diskus
Lizanné Cronjé 4- 200m
Monjah Holtzhausen 3- 400m hekkies
Nica Human 1- Hoogspring 2- Verspring
Monique Minnie 1- Spiesgooi
Chané Olwage 2- Hoogspring
Claudia Oosthuizen 2- 3000m 4- 1500m
Claudine Pretorius 3- 100m 3- Verspring
Bianke Schoeman 1- 200m 1- 100m hekkies 2- 100m
Claudine Steyn 2-400m 3- 800m
Lise-Marie Verwoerd 3- 1500m 4- 800m

Gerhard Bezuidenhout 3- Gewigstoot
Charldon Boshoff-Mostert 4- 400m hekkies
Jacques Kloppers 1- Spiesgooi
Chris Landsberg 5- Hoogspring
Arno Van Wyk 3- Hoogspring

0/19
Bernice Borcherds 1- Hoogspring
Maryke Potgieter 4- Spiesgooi

Jacques Bischoff 2- Spiesgooi
Jason Flippies 4- 800m
Tinus Fourie 3- Diskus 3- Spiesgooi
Hennie Harmse 1- Gewigstoot 1- Diskus
Stephen Louw 1- 110m hekkies
Alton Palmer 4- 400m hekkies
Johan van der Merwe 1-100m 1-200m
Luke Vanhoutte 2- Hoogspring

Baie Geluk!

 

Program – 26 Februarie 2016 – D7-Kampioenskappe te DP de Villiers Stadion Sasolburg:

D7-Kampioenskappe 2016

Interhoër – 18 Februarie 2016:

Tweede plekke
0/14
Hannelise Hartley Verspring + 100m + 200m
Karel Olwage Hoogspring
Paul Steyn 3000m
Nelrinda Meyer 800m
Elane van Tonder 90m hekkies + 300m hekkies + 400m
Quintin Olivier Diskus

0/15
Gideon Lubbe Driesprong
Annika Bothma 3000m
Caitlin Langner Spiesgooi
Johan Groesbeek 100m + 200m

0/16
Bernadetté Tebbutt Hoogspring
Claudine Steyn 400m + 200m
Gerhard Bezuidenhout Diskus
Dehan Opperman Spiesgooi

0/17
Chané Olwage Hoogspring
Claudine Pretorius Verspring + 100m
Chris Landsberg Hoogspring
Chantelle Barkhuizen Diskus
Charldon Boshoff-Mostert 400m hekkies

0/19
Luke van Houtte Hoogspring
Tinus Fourie Diskus
Jason Flippies 800m
Stephen Louw 110m hekkies
Jacques Bischoff Spiesgooi

Derde plekke
0/14
Michelle Heath Hoogspring
Brandon Boshoff-Mostert Hoogspring
JJ Du Plessis Verspring
Quintin Olivier Gewigstoot
Paul Steyn 1500m
Leandré van Jaarsveld Diskus
Ruben Windell Diskus
Richard Muller 400m
Nelrinda Meyer 200m

0/15
Henco Beyers 3000m
Wian Wiersma 1500m + 800m + 400m
Melissa Roux Diskus
Jandre Moll 200m

0/16
Tarien Harmse Gewigstoot
Claudia Oosthuizen 3000m
Lise-Marié Verwoerd 1500m + 400m hekkies
Claudine Steyn 800m + 100m
Duané Kitching Diskus
Monique Minnie Spiesgooi
Gerhard Bezuidenhout Spiesgooi
Henco Storm 100m
Tyrone Smith 200m
Dominique Strydom 100m hekkies

0/17
Alicia Potgieter Hoogspring
Eben Bosch Gewigstoot
Monjah Holtzhausen 400m hekkies
Lizanné Cronje 200m

0/19
Clarise Uys Verspring
Duan Tromp Verspring
Tinus Fourie Spiesgooi
Stephen Louw 200m

Baie Geluk!

 

Die volgende atlete het gekwalifiseer vir die D7-Kampioenskappe wat plaasvind op 26 Februarie 2016 te Sasolburg:

Dogters 0/15
Anika Bothma – 3000 m
Duhané du Plessis – 800m + 1500m…
Bianka Erasmus – Hoogspring + Verspring
Hannelise Hartley – 200m
Michelle Heath – Hoogspring
Caitlin Langner – Spiesgooi
Charmien Maloney – Hoogspring
Nelrinda Meyer – 800m
Elane van Tonder – 400m

Seuns 0/15
Hanco Beyers – 3000m
Johan Groesbeek – 100m + 200m + 100m Hekkies + 300m Hekkies
Paul Steyn – 3000m
Wian Wiersma – 800m
Ruben Windell – Gewigstoot

Dogters 0/17
Chantelle Barkhuizen – Skyfwerp
Lizanné Cronjé – 200m
Monjah Holtzhausen – 400m Hekkies
Nica Human – Hoogspring + Verspring
Monique Minnie – Spiesgooi
Chané Olwage – Hoogspring
Claudia Oosthuizen – 1500m + 3000m
Claudine Pretorius – 100m + Verspring
Bianke Schoeman – 100m + 200m
Claudine Steyn – 400m + 800m
Lise-Marié Verwoerd – 800m + 1500m

Seuns 0/17
Gerhard Bezuidenhout – Gewigstoot
Charldon Boshoff-Mostert – 400m Hekkies
Jacques Kloppers – Spiesgooi
Chris Landsberg – Hoogspring
Arno van Wyk – Hoogspring

Dogters 0/19
Bernice Borcherds – Hoogspring
Maryke Potgieter – Spiesgooi

Seuns 0/19
Jacques Bischoff – Spiesgooi
Jason Flippies – 800m
Tinus Fourie – Skyfwerp + Spiesgooi
Hennie Harmse – Gewigstoot + Skyfwerp
Stephen Louw – 200m + 110m Hekkies
Alton Palmer – 400m Hekkies
Duan Tromp – Verspring
Divan Uys – Gewigstoot
Johan van der Merwe – 100m + 200m
Luke Vanhoutte – Hoogspring

Sterkte en Geluk!

Uitslae van Interhoër te DP de Villiers Stadion – Sasolburg – 18 Februarie 2016:

Dr. Malan – 1146
Vereeniging Gimnasium – 1048
Heidelberg Volkskool – 936
Overvaal – 585
General Smuts – 422
Drie Riviere – 387
Phoenix – 303

Trofees:
Hennie Harmse – Senior Victor Ludorum – Veldatleet
Johan Groesbeek – Junior Victor Ludorum – Baanatleet

Volkies wen ook die Persentiel Trofee (Volgens getalle van die skool).

1ste Plekke op Interhoër:
0/14
Bianka Erasmus (Hoogspring + Verspring + 90m Hekkies)…
Elané van Tonder (Driesprong)
Richard Muller (Driesprong)
Ruben Windell (Gewigstoot + Spiesgooi)

0/15
Duhané du Plessis (1500m + 800m)
Charmien Maloney (Hoogspring)
Johan Groesbeek ( 300m Hekkies + 100m Hekkies)

0/16
Nica Human (Hoogspring + Verspring)
Arno van Wyk (Hoogspring)
Gerhard Bezuidenhout (Gewigstoot)
Bianke Schoeman (100m + 200m + 100m Hekkies)

0/17
Kyla Fouché (1500m)
Jacques Kloppers (Spiesgooi)

0/19
Bernice Borcherds (Hoogspring)
Hennie Harmse (Gewigstoot + Skyfwerp)
Johan van der Merwe (100m + 200m)

Baie Geluk!

Program – Interhoër te DP de Villiers Stadion – Sasolburg:

Interhoërprogram – 18 Februarie 2016

Nica Human

 

 

 

 

 

 

Volkietrots!

Nica Human, ‘n Graad 10 leerder van Hoër Volkskool Heidelberg, het op Saterdag 13/02/2016 deelgeneem aan ‘n uitnodigingsatletiekbyeenkoms by die Universiteit van Johannesburg (UJ).

Sy is genooi om mee te ding in die hoogspring item vir dames. Slegs 8 atlete is landwyd uitgenooi om aan hierdie item deel te neem.

Die uitnodigingsgroep het bestaan uit:
1 veteraan atleet
4 senior atlete (meestal studente)
3 junior atlete waarvan Nica (15 jaar) die jongste is

Prysgeld vir hierdie item was soos volg vasgestel:
1ste plek – R1 500
2de plek – R1 000
3de plek – R500

Die finale uitslag was soos volg:
1ste plek – Julia du Plessis (Pukke) 1.8 m
2de plek – Nica Human (Hoër Volkskool Heidelberg Graad 10) 1.65m
3de plek – Berne Krugell (Tukkies) 1.65m
Hierdie was ‘n kompetisie waarby die atlete se prestasies in ag geneem is om te kwalifiseer vir deelname aan die Olimpiese Spele in Rio de Janeiro op 12-21 Augustus 2016.

Baie Geluk!

Uitslae van Interharte te Sasolburg – 12 Februarie 2016:

EG Jansen 487
Dr Malan 401
Marais Viljoen 401
Hugenote 286
Heidelberg Volkskool 263
Driehoek 242
Overvaal 143
Wonderboom 127
Hoërskool Sasol 21

Bianca Erasmus – 90m Hekkies – 3de plek – 16:37
Bianca Erasmus – Hoogspring – 1ste plek – 1:55
Hannelise Hartley – Verspring – 2de plek – 4:39
Michelle Heath – Hoogspring – 3de plek – 1:40
Duhané du Plessis – 1500m – 2de plek – 05:29.01
Duhané de Plessis – 800m – 2de plek – 2:36.78
Melissa Roux – Diskus – 3de plek – 22.99
Tarien Harmse – Spiesgooi – 1ste plek – 35.37
Nica Human – Verspring – 2de plek – 4.90
Nica Human – Hoogspring – 1ste plek – 1.60
Claudia Oosthuizen – 1500m – 3de plek – 05:30.34
Bianke Schoeman – 100m Hekkies – 2de plek – 15.80
Bianke Schoeman – 100m – 1ste plek – 13.03
Bianke Schoeman – 200m – 2de plek – 27.45
Claudine Steyn – 800m – 1ste plek – 2:28.98
Claudine Steyn – 200m – 3de plek – 27.74
Lizanné Cronjé – Verspring – 3de plek – 4.70
Claudia Oosthuizen – 3000m – 3de plek – 12:32.10
Bernice Borcherds – Hoogspring – 3de plek – 1.45
Quentin Olivier – Diskus – 2de plek – 36.85
Paul Steyn – 800m – 1ste plek – 1:34.08
Ruben Windell – Gewigstoot – 3de plek – 11.24
Johan Groesbeek – 100m Hekkies – 2de plek – 14.55
Johan Groesbeek – 300m Hekkies – 1ste plek – 42.61
Wian Wiersma – 1500m – 3de plek – 04:51.05
Gerhard Bezuidenhout – Diskus – 3de plek – 35.15
Gerhard Bezuidenhout – Gewigstoot – 3de plek – 12.44
Jacques Kloppers – Spiesgooi – 3de plek – 53.40
Jacques Bischoff – Spiesgooi – 3de plek – 47.54
Eugene de Waal – 100m – 3de plek – 11.46
Hennie Harmse – Diskus – 2de plek – 43.96
Hennie Harmse – Gewigstoot – 1ste plek – 14.47
Stephen Louw – 110m Hekkies – 1ste plek – 15.24
Stephen Louw – 200m – 3de plek – 22.85
Alton Palmer – 400m Hekkies – 1ste plek – 1:01.93
Duan Tromp – Verspring – 3de plek – 5.82
Johan van der Merwe – 100m – 1ste plek – 10.74
Johan van der Merwe – 200m – 1ste plek – 21.77
Luke Vanhoutte – Hoogspring – 3de plek – 1.80

Baie Geluk!

Program – Interharte 12 Februarie 2016 te Sasolburg

Save0707

Program – 5 Februarie 2016 te Germiston:

Program – 5 Februarie 2016
Atletiek: Top 10 te Bethal – 3 Februarie 2016

Volkies het 3 Februarie aan die Afgri Top 10 in Bethal deelgeneem en het algeheel 9e uit 44 spanne geëindig.

Uitslae:

0/14

Bianka Erasmus 4e Hoogspring,7e Verspring
Hannelise Hartley 1e 100m, 5e hoogspring
Quintin Olivier 5e Diskus, 6e gewigstoot
JJ Du Plessis 3e verspring, 4e 100m 

0/15

Charmien Maloney 1e hoogspring
Johan Groesbeek 3e 100m hekkies, 5e 100m 

0/16

Nica Human 1e hoogspring, 3e verspring
Bianka Schoeman 2e 200m, 2e 100m hekkies
Tyone Smith 8e 100m, 9e 200m

0/19

Hennie Harmse 1e Diskus, 1e Gewigstoot
Luke Van Houte 1e Hoogspring
Johan Van der Merwe 1e 100m, 1e 200m
Stephan Louw 4e 110m hekkies

Top Tien Atlete 2016

 

 

 

 

 

 

 

Atletiek te Bethal – 3 Februarie 2016:

Ons Top 10 Atlete:

1) Charmien Maloney – 0/14 – Hoogspring…
2) Nica Human – 0/16 – Hoogspring en verspring
3) Bianka Erasmus – 0/14 – Hoogspring en verspring
4) Hannelise Hartley – 0/14 Hoogspring en 100m
5) JJ du Plessis – 0/14 – verspring en 100m
6) Tyrone Smith – 0/16 – 100m en 200m
7) Quintin Olivier – 0/14 – Diskus en gewigstoot
8) Johan van der Merwe – 0/19 – 100m en 200m
9) Hennie Harmse – 0/19 – Gewigstoot en diskus
10) Luke Vanhoutte – 0/19 – Hoogspring

Individuele atlete wat saamgaan:

1) Stephen Louw – 0/19 – 110m hekkies en diskus
2) Johan Groesbeek – 0/15 – 110m hekkies en 100m
3) Bianke Schoeman – 0/16 – 200m en 100m hekkies.

Baie Sterkte!
Hou Volkies se naam hoog!

 

Uitslae van die aflosbyeenkoms te Pilditch Pretoria: 2 Februarie 2016:

Volkies het 9de uit 10 skole geëindig. Ons het teen groot skole soos Kempton Park, Garsfontein, EG Jansen, Zwartkop, Affies en Prestige College deelgeneem.

Dit was ‘n goeie ervaring en geleentheid gewees om ons aflosse te oefen.

Dankie aan al die atlete.

Volkiegroete!

Atletiek: Aflosbyeenkoms (Vertrek 12:30) te Pilditch Pretoria – 2 Februarie 2016:

Program:

15:00 – Final 1 of 2 – Meisies 19 – 4 x 400m Relay
15:32 – Final 1 0f 2 – Seuns 19 – 4 x 400m Relay
15:56 – Final 1 of 2 – Meisies 14 – 4 x 100m Relay
16:08 – Final 1 0f 2 – Seuns 14 – 4 x 100m Relay
16:20 – FInal 1 0f 2 – Meisies 15 – 4 x 100m Relay
16:32 – Final 1 of 2 – Seuns 15 – 4 x 100m Relay
16:44 – Final 1 0f 2 – Meisies 16 – 4 x 100m Relay
16:56 – Final 1 of 2 – Seuns 16 – 4 x 100m Relay
17:08 – Final 1 of 2 – Meisies 17 – 4 x 100m Relay
17:20 – Final 1 of 2 – Seuns 17 – 4 x 100 m Relay
17:32 – Final 1 of 2 – Meisies 19 – 4 x 100m Relay
17:44 – Final 1 of 2 – Seuns 19 – 4 x 100m Relay

Uitslae van atletiek te Hoërskool Brandwag: 29 Januarie 2016

Volkskool 997
Brandwag 713
Oosterlig 605
Saheti 144

Quentin Olivier (0/14) – Diskus 40.17m – Goud
Quentin Olivier (0/14) – Gewigstoot – 11.37m – Silwer
JJ Du Plessis (0/14) – Verspring – 5.18m – Goud
Johan van der Merwe (0/19) – 100m – 10.84s – Goud – Nuwe rekord
Luke Vanhoutte (0/19) – Hoogspring – 1.93m – Goud – Nuwe rekord
Arno van Wyk (0/16) – Hoogspring – 1.75m – Goud
Johan van der Merwe (0/19) – 200m – 22.47s – Goud
Tyrone Smith (0/16) – 200m – 24.07s – Goud
Hennie Harmse (0/19) – Gewigstoot – 15.29m – Goud – Nuwe rekord
Hennie Harmse (0/19) – Diskus – 44.54m – Silwer – Nuwe rekord
Johan Groesbeek (0/15) – 100m – 11.91s – Silwer
Stephan Louw (0/19) – 100m – 11.25s – Brons
Ruben Windell ( 0/14) – Gewigstoot – 12.49m – Goud
Gerhard Bezuidenhout (0/16) – Gewigstoot – 13.17m – Goud
Gerhard Bezuidenhout (0/16) – Diskus – 33.72m – Goud
Richard Muller (0/14) – Gewigstoot – 10.98m – Brons
Jacques Kloppers (0/17) – Spiesgooi – 49.58m – Goud
Dehan Opperman (0/16) – Spiesgooi – 43.43m – Goud
Eben Bosch (0/17) – Gewigstoot – 12.75m – Silwer

Bianca Erasmus (0/14) – Hoogspring – 1.48m – Goud
Bianca Erasmus (0/14) – Verspring – 4.30m – Goud
Nica Human (0/16) – Hoogspring – 1.58m – Goud – Nuwe rekord
Nica Human (0/16) – Verspring – 5.10m – Goud
Michelle Heath (0/14) – Hoogspring – 1.40m – Brons
Claudine Steyn (0/16) – 800m – 2:26.40s – Goud – Nuwe rekord
Charmien Maloney (0/15) – Hoogspring – 1.40m – Goud
Alicia Potgieter (0/16) – Hoogspring – 1.45m – Silwer
Clarise Uys (0/16) – Hoogspring – 1.45m – Brons
Hannelise Hartley (0/14) – 100m – 13.44s – Goud
Hannelise Hartley (0/14) – Verspring – 4.19m – Silwer
Brigitha Hough (0/14) – Gewigstoot – 09.89m – Silwer
Bianke Schoeman (0/16) – 100m Hekkies – 16.38s – Nuwe rekord
Bianke Schoeman (0/16) – 100m – 13.34 – Goud
Alicia Potgieter (0/16) – Hoogspring – 1.45m – Silwer
Duhané du Plessis (0/15) – 1500m – 05:26.50 – Goud
Suzaan van der Walt (0/19) – 800m – 2:25.88 – Goud
Duané Kitching (0/16) – Gewigstoot – 10.48m – Goud
Tarien Harmse (0/16) – Gewigstoot – 10.47m – Silwer
Anika Bothma (0/15) – 1500m – 05:31.09 – Silwer
Monique Minnie (0/16) – Spiesgooi – 30.18m – Goud
Sarien Botha (0/14) – 1500m – 05:53.20 – Silwer
Elane van Tonder (0/14) – 400m – 1:06.25 – Goud – Nuwe rekord
Elane van Tonder (0/14) 100m – 13.80s – Brons
Brittani Holl (0/17) – Driesprong – 09.13 – Silwer
Bernice Borcherds (0/19) – Hoogspring – 1.45m – Goud
Anelia Engelbrecht (0/14) – 1500m – 05:57.80 – Brons

Baie Geluk! Ware Volkietrots!

Uitslae van 22 Januarie 2016 – Volkies teen Generaal Hertzog en Standerton te Witbank:

Standerton het die byeenkoms gewen met 986 punte en Volkies kort op hulle hakke met 954 punte. Generaal Hertzog het derde geëindig. Volkies het die meeste goue medaljes gewen,
50 Goud
46 Silwer
35 Brons

Volkies het ses trofees by die byeenkoms gewen:
Naeloop Dogter: Hannelise Hartley
Middelafstand Dogter: Duhané Du Plessis
Driesprong Dogter: Britanni Höll
Hoogspring Dogter: Nica Human

Nica Human was ook die Senior Victrix Ludorum en die beste atleet van die dag.

Baie Geluk!

Program – 22 Januarie 2016:

Volkies, Standerton, H/s Genl. Hertzog by HGH Stadion Witbank

Atletiekprogram 22 Januarie 2016

 Atletiekdatums 2016:

22 Januarie 2016 – Atletiek te Witbank (H/S Genl. Hertzog)

29 Januarie 2016 – Atletiek te Brandwag (Benoni)

5 Februarie 2016 – Atletiek te Germiston

12 Februarie 2016 – Atletiek te Sasolburg

18 Februarie 2016 – Interhoër te Sasolburg

Uitslae van Interhuis – 15 Januarie 2016:

Junior Victrix Ludorum – Bianca Erasmus
Junior Victor Ludorum – JJ Du Plessis  
Senior Victrix Ludorum – Nica Human Senior
Victor Ludorum – Johan van der Merwe   Top 10 Atlete:  
  1. Johan van der Merwe – 100m (10.73s) – 0/19 – Goud – Nuwe Rekord – Ou rekord was 10.75s van Stiaan van der Hyde 2012
  2. Johan van der Merwe – 200m (21.83s) – 0/19 – Goud
  3. JJ Du Plessis – Verspring (5.12m) – 0/14 – Goud
  4. Ronan Brits – Verspring (4.99m) – 0/14 – Silwer
  5. Luke Vanhoutte – Hoogspring (1.85m) – 0/19 – Goud
  6. Quintin Olivier – Diskus (35.8m) – 0/14 – Goud
  7. Brandon Boshoff-Mostert – Hoogspring (1.50m) – 0/14 – Goud
  8. Henco Storm – Verspring (5.56m) – 0/15 – Goud
  9. Arno van Wyk – Hoogspring ( 1.70m) – 0/16 – Goud
  10. Tyrone Smith – 200m (24.37s) – 0/16 – Goud
  11. Nica Human – Hoogspring (1.60m) – 0/16 – Goud
  12. Bianca Erasmus – Hoogspring (1.45m) – Goud
  13. Nica Human – Verspring (5.15m) – 0/16 – Goud
  14. Charmien Maloney – Hoogspring (1.40m) – 0/15 – Goud
  15. Annelise Hartley – Verspring (4.51m) – 0/14 – Goud
  16. Bernadette Tebbutt – Hoogspring (1.45m) – 0/16 – Silwer
  17. Bianke Schoeman – 100m (13.16s) – 0/16 –Goud
  18. Nica Human – 100m (13.18s) – 0/16 – Silwer
  19. Carli Engelbrecht – 100m (13.19s) – 0/16 – Brons
  20. Jasey-lee Pietersen – Verspring (4.48m) – 0/15 – Goud

Wenspan:  Silwer 1024 punte 
Groen 645 punte 
Goud 571 punte  

Baie Geluk!

Program: 15 Januarie 2016