Volkieland
Facebook Feed

Aandag alle Volkies en ouers!

Baie belangrik. Graad 8 NW Eksamen Bl. 109-120 moet bykom by die eksamen studieriglyne vir graad 8's. Dit verskyn nie op die bladsy nie. Gaan gerus op ons webblad www.volkiesheidelberg.co.za om die studieriglyne af te laai.

Volkiegroete!
...

View on Facebook

Leerdersake: 23 Oktober 2017

Gewone klere tydens November-Eksamen teen R50,00. Betaal by voogpersoneel.
Algemene Jaarvergadering (26 Oktober 2017) - Herinner ouers om vergadering by te woon.
Uittekenvorms vir eksamen. Handig by voogonderwyser in (finaal)
Kaskarwedren (27 Oktober 2017) - Borgvorms moet so gou moontlik ingehandig word.
Lewenswetenskap (Prakties) Gr. 10.
Oefengroep: Wiskunde Gr. 10 & 11 (14:00 - 15:00)
AdMaths Gr. 9-11 in K60 (17:00 - 19:00)
Intervensie-klasse: Afrikaans Gr. 10 om 14:00.
Dirigente-oefening in saal (14:15 - 15:00)
Atletiekoefening: Alle items (15:00 - 16:30)
Rugby-kondisionering: Seniors (15:30) + 0/15 (15:00) + 0/14 (17:00)

Volkiegroete!
...

View on Facebook

Leerdersake: 20 Oktober 2017

Gewone klere tydens November-Eksamen teen R50,00 - betaal by voogpersoneel.
Uittekenvorms vir eksamen - handig by voogonderwyser in.
Kaskarwedren (27 Oktober 2017) Borgvorms moet so gou moontlik ingehandig word.
Krieket 0/15A: Noordvaal-kompetisie (kwartfinaal) teen PHS (21 Oktober 2017) - Sterkte!
Krieket 1ste span: Vaaldriehoek Uitklopreeks teen H/S Sasol (21 Oktober 2017)
Atletiekoefening (15:00 - 16:30)
Atletiekoefening: Spiesgooi (14:15 - 15:00)
Hokkie-rondomtalie (21 Oktober 2017)

Volkiegroete!
...

View on Facebook
My School

Doen aansoek vir jou MySchool MyVillage MyPlanet-kaart.
Dis gratis! Kry die kaart en begin om ‘n verskil te maak. Of skakel 0860 100 445 om aansoek te doen
MySchool_logo

SPORTHOOF MNR. NEELS DE VILLIERS neelsdv@volkies.co.za

SPORTHOOF
MNR. NEELS DE VILLIERS
neelsdv@volkies.co.za

MNR. DAAN MARX HOKKIE-HOOF daan@volkies.co.za

MNR. DAAN MARX
HOKKIE-HOOF
daan@volkies.co.za

 

Volkie Hokkie Rondomtalie

Wanneer: 21 Oktober
Plek: Hoër Volkskool Hokkievelde
Tyd: 09h00-15h00
Koste: 0/12 – 0/14 R20 per speler
0/15 – 0/16 R20 per speler
0/17 – 0/19 R30 per speler
0/20 -0/30 R50 per speler
Senior spanne bo 30 R50 per speler

Moenie wag nie skryf vandag nog jou span in. Minimum van 7 spelers in ‘n span met of sonder ‘n goalie. Elke span moet ‘n kaptein en skeidsregter hê anders word hulle beboet. Onderwyserspanne en Hokkieouers ook welkom. Maak seker dat julle span opdaag met julle unieke spanklere vir ‘n dag vol lekker lag en hokkiespeel. Verversings sal beskikbaar wees en ons nooi julle ook na ‘n bring en braai na die Prysuitdeling vanaf 17h00.

Parkering beskikbaar op die A-rugbyveld. Inskrywingsvorms is beskikbaar by Mnr Marx asook op Volkies Heidelberg Sport se Facebookblad. Moenie hierdie dag misloop nie!

Kontak die sportkantoor of Mnr Marx vir meer inligting.

 

Hokkietoer na Nederland!

Claryn van Niekerk en Liné Liebenberg het op Sondag 1 Oktober 2017 vertrek na Nederland nadat hulle in Bloemfontein gekies is vir die ECHS 0/14 Hokkiespan. Gedurende die toer speel hulle verskeie wedstryde en woon ook Hokkie klinieke by deur Nederlandse en Brusselse afrigters.

Baie geluk!

Claryn en Line 2017

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

SA AVS – Hokkie

Carli Engelbrecht is gekies vir die AVS se SA 0/19 Hokkiespan wat gedurende die Oktober vakansie na die Oosbloklande in Europa toer. Hulle besoek Vienna, Budapest, Bratislava en ook Praag. Gedurende die toer speel hulle 4 wedstryde teen verskillende klubs en ook teen die Slovak Nasionale dames Hokkiespan. Hulle besoek verskeie besienswaardighede en kry ook ‘n les in “Street dance en Hip Hop”.

Ware Volkietrots!

Carli Engelbrecht (2) 2017

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

SPORTUITSLAE:

HOKKIE: OPGENEEM IN DIE AVS 0/19 SPAN – TOER NA PRAAG, WENEN, BRATISLAVA EN BUDAPEST (30 SEP 2017 – 09 OKT 2017)

Carli Engelbrecht

Baie geluk!

 

SPORTUITSLAE:
HOKKIE: BINNEMUURS TE ST. DOMINICS (16 AUGUSTUS 2017)
0/14 A wen 1-0 teen H/S Oosterlig
0/14 B verloor 1-3 teen St. Dominics 0/16
Gekombineerde 0/14 span: Verloor 0-4 teen EG Jansen 0/16

 

SPORTUITSLAE:

HOKKIE (GAUTENG-OOS): FINAAL TE H/S OOSTERLIG (24 JUNIE 2017)

1ste span verloor 1-3 teen H/S Anker (Eindig 4de)
0/15 A wen 2-1 teen H/S Oosterlig (Liga-wenners) – Baie geluk!

Geluk aan al ons spanne!

 

SPORTUITSLAE:
HOKKIE: GAUTENG-OOS SEMI-FINAAL TEEN H/S STOFFBERG (19 JUNIE 2017)

0/15 A – Wen 6-5 (‘penalty shootout”)

Baie Geluk!

 

HOKKIE 1STE SPAN: GAUTENG-OOS SEMI-FINAAL TEEN H/S STOFFBERG (17 JUNIE 2017)

Gelykop 2-2
Verloor “penalty shootout” 1-2

 

Neem asb kennis van die volgende uitspeel wedstryde:
1ste Dogters Hokkiespan: Saterdag 17 Junie om 11:00 @ Hoër Volkskool vs Hoërskool Stoffberg
0/15 Dogters Hokkiespan: Maandag 19 Junie om 13:00 @ Hoër Volkskool vs Hoërskool Alberton
Junior seuns hokkiespan: Woensdag 21 Junie om 14:30 @ Hoër Volkskool vs Reddam
Volkiegroete!

Die amptelike liga vir die hokkiedogters is afgehandel:

Ligawenners is: 0/14-, 0/15 en 2de span
Naaswenners: 1ste span

Die 2de span speel nie verder uit nie, en geen trofee is deur die 2de span vir die liga ontvang nie behalwe by die super 17 reeks waar hulle wel een ontvang het.

Die uitspele wat tans plaasvind is provinsiale (Oos-Gauteng) uitspele.

Die o/14’s verloor in die kwartfinale en gaan nie verder aan nie.

Die 0/15 & 1ste span wen hulle kwartfinale en dring deur na die provinsiale semifinale (Oos-Gauteng).

Indien die 0/15 en 1ste span deurdring na die finale toe en 1ste of 2de kom kwalifiseer hulle vir die Noordvaal-kampioenskappe.

 

1STE HOKKIESPAN

1ste span 2017

 

SPORTUITSLAE:

HOKKIE: GAUTENG-OOS KWARTFINAAL (10 JUNIE 2017)

1ste span wen 2-1 teen H/S Brandwag
0/14 A verloor 1-2 teen H/S Brandwag

 

Mnr. Marx skep die eerste grond weg vir die nuwe hokkieklubhuis wat opgerig gaan word.

Image may contain: one or more people, people standing, outdoor and nature

 

HOKKIE
Lara Le Roux is gekies vir die Oos-Gauteng 0/18-hokkiespan. Baie geluk!

Image may contain: 1 person, smiling, standing, plant, outdoor and nature

SPORTUITSLAE: 31 MEI 2015
HOKKIE: LIGA-BEPALING TEEN AH GERMISTON
1ste span wen 5-0
2de span wen 9-0
0/16 A wen 5-2
0/15 A wen 8-0
0/14 A wen 4-1

Baie geluk aan al ons Volkies!

SPORTUITSLAE:
HOKKIE: LIGA-BEPALING TEEN EDENVALE HIGH
1ste span verloor 1-2
2de span wen 4-1
0/16 A verloor 0-2
0/15 A wen 3-0
0/14 A wen 4-0

Baie geluk!

PROGRAMME VIR MAANDAG 29 MEI 2017 – VOLKIES VS EDENVALE HIGH (WEG) EN WOENSDAG 31 MEI 2017 – VOLKIES VS AFRIKAANS HOËR GERMISTON (TUIS):

Hokkie vs Edenvale en Afr Hoër Germiston

 

HOKKIE – 1STE SPAN – SATERDAG 27 MEI 2017 – VOLKIES VS VEREENIGING GIMNASIUM:

Hokkie- rugbyprogramme 27 Mei 2017 VS VEREENIGING

SPORTUITSLAE – 25 MEI 2017
HOKKIE: LIGA-BEPALING TEEN H/S DINAMIKA

1ste span wen 5-1
2de span wen 3-0
0/16 A gelykop 2-2
0/15 A wen 2-0
0/14 A wen 3-0

Baie geluk aan al ons spanne!

HOKKIEPROGRAM VIR DONDERDAG 25 MEI 2017 – VOLKIES VS DINAMIKA (WEG):

Hokkie vs Dinamika 25 Mei

 

SPORTUITSLAE:
HOKKIE: VRIENDSKAPLIKE WEDSTRYD TEEN H/S DR. MALAN (20 MEI 2017)
1ste span verloor 3-4
0/16 A verloor 0-1
0/15 A wen 3-0
0/14 A verloor 0-1

Baie geluk aan al ons Volkies!

 

PROGRAM VIR SATERDAG 20 MEI 2017 – HOËRSKOOL DR. MALAN:

Hokkie- rugby en netbalprogramme 20 Mei 2017

 

SPORTUITSLAE: 18 MEI 2017

HOKKIE: VRIENDSKAPLIKE WEDSTRYD TEEN H/S WILGERIVIER
1ste span wen 4-0

Baie geluk!

 

PROGRAM VIR 13 MEI 2017 – VOLKIES VS HOËRSKOOL DRIEHOEK

Hs Driehoek program 13 Mei 2017 (2)

 

SPORTUITSLAE: 11 MEI 2017
HOKKIE: LIGA-BEPALING TEEN H/S ALBERTON
1ste span verloor 1-2
0/16 A verloor 0-2
0/15 A wen 2-0
0/14 A wen 4-0

Baie geluk aan al ons spanne!

PROGRAM VIR 11 MEI 2017 – VOLKIES VS ALBERTON HOËR

Hokkie vs Alberton Hoër

 

Super 17 Wenners vir Volkies

Drie van Hoër Volkskool se spanne is bekroon as wenners in die afgelope Super 17-reeks.

Die 2 de Hokkie span speel in die finaal teen Hoërskool Ligbron en wen 1-0 om hulle ook die Super 17 wenners te maak. Hulle teken 22 doele aan in die 5 wedstryde met slegs 3 teen hulle.

Slide2

SUPERREEKS-FINAAL: 27 APRIL 2017
WENNERS VAN SUPERREEKS – BAIE GELUK!

Netbal 0/17 A
Rugby 0/15 A
Hokkie 2de span

ALGEHELE POSISIE VAN SKOOL:
4de uit 10 skole

ALGEHELE POSISIES VAN SPORTKODES
RUGBY: 6de uit 10 skole
NETBAL: 4de uit 10 skole
HOKKIE: 3de uit 10 skole

UITSLAE:
HOKKIE
1ste span wen 1-0 (3de)
2de span wen 1-0 (1ste)
0/16 A wen 2-1 (3de)
0/15 A verloor 2-3 (4de)
0/14 A wen 5-0 (3de)

 

Superreeks Finale 2017 @ Hoërskool Brandwag – Donderdag 27 April 2017:

SUPERREEKS FINAAL PROGRAM 27 APRIL

 

SPORTUITSLAE: 22 APRIL 2017
SUPERREEKS TEEN BERGSIG AKADEMIE TE RUSTENBURG

HOKKIE:
1ste span gelykop 0-0
2de span wen 2-0
0/16 A verloor 0-4
0/15 A gelykop 1-1
0/14 A wen 5-1

Baie geluk aan al ons Volkies!

SPORTUITSLAE GEDURENDE APRIL-VAKANSIE 2017

HOKKIE: 1ste + 0/14A te Bloemfontein (8-12 April 2017)
1ste: Eindig algeheel 5de uit 24 skole
Verloor 1-3 teen Oranje Meisies
Wen 2-1 teen Potch Volkies
Verloor 1-3 teen H/S Hugenote
Gelykop 0-0 teen H/S Kroonstad
Wen 1-0 teen EG Jansen
Wen 1-0 teen H/S Nylstroom
Carli Engelbrecht speel in vertoonvenster na toernooi.

0/14 A: Gekies vir ECHS-span wat in Oktober na Nederland en België toer
Liné Liebenberg
Claryn van Niekerk

Mnr. Daan Marx is aangewys as beste afrigter en Mej. Arina Breytenbach is aangewys as die beste spanbestuurder tydens die toernooi in Bloemfontein. Baie geluk!

 

SUPER 17 PROGRAM – 22 APRIL 2017 @ BERGSIG AKADEMIE:

Super 17 program vs Bergsig docx

 

Super 17 te Hoërskool Wilgers – 25 Maart 2017

Super 17 vs Hoërskool Wilgers (2)

 

Hoër Volkskool Heidelberg

Super 17 reeks

Hoër Volkskool vs Hoërskool Tuine

Saterdag 11 Maart 2017

Hoër Volkskool Heidelberg vs Tuine 11 Maart 2017 Program(2)

 

SPORTUITSLAE: 04 MAART 2017
SUPERREEKS: RUGBY / NETBAL / HOKKIE TEEN LIGBRON AKADEMIE

HOKKIE:
1 ste span verloor 0-4
2de span verloor 1-3
0/16 A verloor 0-9
0/15 A verloor 1-3
0/14 A verloor 0-1

 

Uitslae van hokkie – 28 Februarie 2017
Vriendskaplike wedstryd teen H/S Hugenote

1ste span: verloor 3-4
2de span: wen 1-0
0/16: verloor 0-9
0/15: wen 3-0
0/14: verloor 1-3

Baie Geluk!

 

Hoër Volkskool Heidelberg

Super 17-reeks

Ligbron vs Hoër Volkskool

Saterdag 4 Maart 2017

Hoër Volkskool Heidelberg vs Ligbron 4 Maart 2017

 

Hokkiedogters speel vanmiddag die 28ste Februarie 2017  teen Hugenote op Springs. Bus vertrek half twee en behoort teen half 7 terug te wees by die skool.

Hokkieprogram 2017

 

Wintersport : SHS vs Volkskool Heidelberg – Saterdag 25 Feb 2017

Wintersport vs Volkskool 2017

 

Volkie speel Hokkie in Nederland

Lara Le Roux – Hoër Volkskool se eerstespan hokkiedoelwagter het die afgelope vakansie in Nederland hokkie gespeel as deel van die ECHS span. Sy is vir hierdie span gekies gedurende die eerstespan hokkie toer na Bloemfontein vroeër in die jaar. Gedurende hierdie toer wen hulle 3 wedstryde maar die hoogtepunt was beslis toe hulle afrigting ontvang het van die Nederlandse vroue hokkiespan wat in 2016 die silwer medalje op die Olimpiese spele gewen het. Voorwaar ‘n voorreg vir Lara!

Baie Geluk!

lara-le-roux

 

SA Bokkiespan!

Carli Engelbrecht het na Namibië getoer as deel van die SA Bokkie 0/16 Presidentspan. Hier wen hulle al 5 hulle wedstryde. ‘n Rekordgetal vir hierdie span.

Baie Geluk! Ware Volkietrots!

carli-engelbrecht

 

SPORTUITSLAE: 16-17 SEPTEMBER 2016

7’s Toernooi: 0/16 & Hokkie 0/16 te Brits:
Eindig 1ste van dogtersspanne
Eindig algeheel 5de tussen dogters, gemengde en seunsspanne.

Baie geluk! Ons is waarlik trots op julle!

 

SPORTUITSLAE 9-10 SEPTEMBER 2016

Hokkie (Indoor) 0/18 te St. Dominics
Volkskool 1 wen 4-1 teen Norkem
Volkskool 2 wen 2-1 teen EG Jansen 1

Sportuitslae 23-30 Julie 2016:

Hokkie 0/16: Noordvaal-kompetisie te Potchefstroom
– Verloor 0-7 teen H/S Ben Viljoen
– Gelykop 1-1 teen H/S Ben Vorster
– Wen 2-0 teen H/S Kriel
Eindig algeheel 6de uit 16 skole

Baie Geluk!

 

Hokkie: Finale te H/V Heidelberg – 11 Junie 2016
0/16 A – wen 2-1 @ H/S Oosterlig – Ligawenners (kwalifiseer vir Noordvaal) Baie Geluk!
1ste span – verloor 4-5 (Penalty shootout) @ H/S Stoffberg – eindig 4de in liga.
0/14 A – eindig 3de in liga.

 

Hokkie finale uitspele – 11 Junie 2016 – Hoër Volkskool Heidelberg:

Hokkie Finale uitspele 2016

 

Sportuitslae: 3-4 Junie 2016

Hokkie: Semi-finale te H/S Oosterlig
1ste span verloor 0-2 (Penalty Shootout)
0/16A wen 3-1
0/14A verloor 1-2

Sportuitslae: 19-21 Mei 2016

Hokkie: Liga-bepaling @ AH Germiston
1ste span wen 10-0
2de span wen 3-0
0/16A wen 10-0
0/15A wen 1-0
0/14A wen 10-0

Baie Geluk!

Hokkie

Donderdag 19 Mei 2016

Volkskool vs. Afrikaans Hoër Germiston (Tuis)

Hokkie program germiston

 

Hokkie: Oos-Transvaal (Bokkieweek) 13-14 Mei 2016

Dogter 0/16
Janine Smal
Bernadette Tebbutt
Carli Engelbrecht
Megan Momberg

Dogters 0/18
Eloise du Plessis

 

Hokkie

Donderdag 12 Mei 2016

Volkskool vs. Edenvale High

TYD A-veld B-veld
14:30 SPAN 0/16A 0/14A
SKEIDSREGTER
15:30 SPAN 1ste span 0/15A
SKEIDSREGTER
16:30 SPAN 2de span
SKEIDSREGTER

 

Hokkie: Liga-bepaling @ Alberton High – 5 Mei 2016
1ste span wen 1-0
2de span wen 3-0
0/16A wen 7-0
0/15A verloor 2-4

Hokkie 5 Mei 2016

Sportuitslae: 26 April 2016
Hokkie: Liga-bepaling @ H/S Dinamika

1ste span wen 1-0
2de span wen 6-0
0/16 A wen 6-0
0/15 A wen 4-1
0/14 A verloor 0-1

Baie Geluk!

 

HOKKIE TE HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG

OPPONENTEHOËRSKOOL STANDERTON

DATUM: Saterdag, 12 Maart 2016

hokkie Bepalings 2016-03-12 

Uitslae: NWU Superreeks @ H/S Hoogenhout 5 Maart 2016:

1ste span: Verloor 0-3
2de span: Wen 1-0
0/16: Wen 2-0
0/15: Verloor 0-8
0/14: Verloor 1-3

NWU PUK-REEKS

HOOGENHOUT VS HEIDELBERG VOLKSKOOL

SATERDAG 05 MAART 2016

NWU PUK-5 MAART 2016

Volkies se hokkiemeisies saam met SA Proteas te Randburg – 2015

20151027_183450

 

 

 

 

 

 

 

Uitslae van hokkie gedurende die Julie vakansie 2015: 

Die volgende leerders het aan die Oos-Transvaal Bokkieweek deelgeneem en die volgende behaal:

Elri Botha – SA- Bokkiespan (0/18)

Laché Rude (0/18 Gazellespan)

Baie Geluk!

Uitslae van Hokkie 30 Mei 2015 – Volkies vs Delmas:

0/14 verloor 4-2
0/15 verloor 2-3
0/16 verloor 0-3
2de span wen 2-0
1ste span wen 1-0

Volkiegroete!

HOKKIEPROGRAM – SATERDAG 30 MEI 2015 – VOLKIES VS DELMAS (WEG).

HOKKIEPROGRAM – SATERDAG 30 MEI 2015

Uitslae van hokkie – Dinsdag 26 Mei 2015 – Volkies vs Dinamika:

0/14 wen 2-0
0/15 wen 2-0
0/16 wen 1-0
2de span wen 5-2
1ste span wen 1-0

Baie Geluk!

Hokkieprogram – Dinsdag 26 Mei 2015 teen Dinamika (weg):

14:30 0/16
14:30 2de span
15:30 1ste span
15:30 0/15
16:30 0/14

Volkiegroete!

 

Aandag alle ouers en hokkiedogters!

Let asseblief op na die nuwe ligadatums wat verander het:

Dinsdag 26 Mei 2015 – Dinamika (weg)
Saterdag 30 Mei 2015 – Delmas (weg).

Dit het verskuif as gevolg van die eksamen.

Volkiegroete!

Uitslae van Dogtershokkie – 21 Mei 2015 – Volkies vs Goudrif:

0/14 wen 5-0
0/15 wen 6-0
2de span wen 10-0…
0/16 wen 1-0
1ste span wen 1-0

Baie Geluk!

HOKKIEPROGRAM – DONDERDAG 21 MEI 2015 – VOLKIES VS GOUDRIF (TUIS).

HOKKIEPROGRAM DONDERDAG 21 MEI 2015

HOKKIEPROGRAM DONDERDAG 14 MEI – VOLKIES VS BRANDWAG (TUIS)

HOKKIEPROGRAM DONDERDAG 14 MEI

Die volgende hokkiedogters is gekies om die 0/18 Oos-Gauteng by die provinsiale toernooie gedurende Julie 2015 te verteenwoordig.

Elrie Botha, Suné Harris, Nomfundo Dyavu en Laché Rude.

Baie Geluk!

Uitslae van Hokkie – 7 Mei 2015 – Volkies vs Alberton.

0/14 verloor 4-5
0/15 wen 4-0
0/16 kry punte
2de span wen 2-0
1ste span wen 5-1

Volkiegroete!

Volkies vs Alberton – Donderdag 7 Mei 2015 (tuis).

HOKKIE VS ALBERTON PROGRAM

Hokkie-Liga: Wo 29 April 2015:
Volkies vs Stoffberg (weg)

A veld:
14:30 0/16
15:30 1ste span
16:30 0/15

B veld:
14:30 2de span
15:30 0/14

Volkiegroete!

 

Uitslae van 23 April 2015:
Volkies vs Oosterlig

0/14 A verloor 4 – 2
0/15 A gelykop o elk
0/16 A verloor 0 – 1
2de span wen 4 – 0
1ste span wen 5 – 1

Hokkie: Ligadatums 2015

Do 23 April Oosterlig (Weg)
Do 30 April Stofberg (Weg) (Verskuif na 29 April weens langnaweek)
Do 7 Mei Alberton Hoër (Tuis)
Do 14 Mei Brandwag (Tuis)
Do 21 Mei Goudrif (Tuis)
Do 28 Mei Dinamika (Weg)
Do 4 Junie Delmas (Weg)

 

Uitslae van 18 April 2015 te Dr. Malan:

0/14 teen Dr. Malan verloor 5 – 0
0/15 teen Dr. Malan wen 2 – 1
0/16 teen Dr. Malan wen 3 – 1
2de span teen Dr. Malan wen 4 – 1
1ste span teen Randburg gelykop 1 elk.

Die 0/14 eindig 4de in die Super 16-reeks en die 1ste, 2de, 0/16 en 0/15 eindig 3de in die Super 16-reeks.

Baie Geluk!

 

NWU-SUPER 15 

HOKKIE-PROGRAM: FINAAL

SATERDAG 18/04/2015 – TE DR. MALAN

Nwu-Super 15 Finaal 2015

 

Uitslae van 24 Maart 2015 – Volkies vs Standerton
0/14 verloor 7 – 0
0/15 verloor 2 – 0
0/16 verloor 2 – 0
2de span verloor 3 – 1
1ste span gelykop 1 elk

Junior Hokkieseuns wen 1 – 0
Senior Hokkieseuns gelykop 0 elk

 

Hoër Volkskool vs Dr. Malan –  21 Maart 2015:

PROGRAM 2015 VS MALAN 2

 

Uitslae van 14 Maart 2015 – Volkies vs Hoërskool Brits:

0/14 verloor 0 / 15
0/15 verloor 0 / 2
0/16 verloor 0 / 2
2de span verloor 0 / 1
1ste span gelykop 1 elk

Uitslae van 7 Maart 2015: Volkskool vs Hans Moore:

0/14 wen 4 / 0
2de span wen 6 / 0
1ste span wen 6 / 0

Baie Geluk!

 

0/18 Binnenshuise hokkie 05/09/2014:

Volkies 2de span wen Delmas 2 – 1
Volkies 1ste span wen Volkies 2de span 2 – 1.

Baie Geluk!

Woensdag 03/09/2014 – Binnenshuise-hokkie: O/14 dogters
Donderdag 04/09/2014 – Binnenshuise-hokkie: O/16 seuns en dogters
Vrydag 05/09/2014 – Binnenshuise-hokkie: O/16 seuns en dogters
Vrydag 05/09/2014 –  Binnenshuise-hokkie: O/18 seuns en dogters

Uitslae van die Binnenshuise hokkie Dogters 0/18 – 29 Augustus 2014:
Volkies 1 wen Delmas 9 – 1
Volkies 1 wen Woodmead 4 – 0
Volkies 2 speel gelykop teen E.G Jansen 1 – 1

Baie Geluk!

 

Uitslae van 0/14 Binnenshuise hokkie van 13 Augustus 2014:

Volkies verloor 4-2 teen Hugenote en wen 11-1 teen Boksburg High.
Baie Geluk!

 

Volkietrots!

 

Vaaldriehoek Bokkieweek (2) 2014

 

 

 

 

 

 

 

Van Links na regs: Elrie Botha en Linné Groenewald het deelgeneem aan die 0/18 Vaaldriehoek Bokkieweek Hokkiespan te Naboomspruit die 7de-11de Julie 2014.

 

Volkietrots!

Vaaldriehoek Bokkieweek 2014

 

 

 

 

 

 

 

Carli Engelbrecht het deelgeneem aan die 0/14 Vaaldriehoek Bokkieweek Hokkiespan wat plaasgevind het te Naboomspruit die 7de – 11de Julie 2014. Hulle wen die toernooi.

Baie Geluk!

 

Volkietrots!

SA Gazelle span 2014

 

 

 

 

 

 

Van links na regs: Bernadetté Tebbutt en Lyn-Mari Snyman.

Hulle is verkies tot die S.A. Gazelle span tydens die Hokkie Bokkieweek wat plaasgevind het te Naboomspruit die 7de-11de Julie 2014. Bernadetté is verkies tot die 0/14 S.A. Gazelle span en Lyn-Mari is verkies tot die 0/18 S.A. Gazelle span.

Baie Geluk!

Volkietrots!

 

Oos-TVL Bokkieweek 2014

 

 

 

 

 

 

 

Van links: Elzette Smit en Janine Smal
Afwesig: Megan Momberg en Bernadetté Tebbutt

Het deelgeneem aan die 0/14 Oos-Transvaal Hokkie Bokkieweek te Naboomspruit. (7-11 Julie 2014)

 

Volkietrots!

Oos TVL Bokkieweek 2014

 

 

 

 

 

 

Lyn-Mari Snyman en Laché Rude het aan die 0/18 Oos-Transvaalse Bokkieweek Hokkiespan deelgeneem die 7de – 11de Julie 2014 te Naboomspruit.

 

Volkietrots!

Oos-Gauteng (2) 2014

 

 

 

 

 

 

 

Van links: Nomfundo Dyavu – Oos-Gauteng Hokkie 0/16 A, getoer in Pietermaritzburg vanaf 6-12 Julie 2014.
Regs: Lara le Roux – Oos-Gauteng Hokkie 0/16 B, getoer in Witrivier vanaf 2-5 Julie 2014.

 

Volkietrots!

 

Oos-Gauteng 2014

 

 

 

 

 

 

 

Van links: Jianie van Niekerk – Oos-Gauteng Hokkie B – 7-11 Julie 2014 – Festival in Pretoria.
Middel: Suné Harris – Oos-Gauteng Hokkie B – 7-11 Julie 2014 – Festival in Pretoria – Kaptein.
Regs: Linné Groenewald – Oos-Gauteng Hokkie A – 1-6 Julie 2014 – Durban (Kearsney).

Baie Geluk!

 

Volkietrots!

 

Bokkieweek 2014

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Vanja Strydom en Bianca Smal het vir die 0/19 Oos-Transvaal Hokkiespan tydens die Bokkieweek toernooi in Naboomspruit (7-11 Julie 2014) deelgeneem.

 

Programme U/16 Medium Schools North Vaal Championships at KHS (Krugersdorp) and Hoërskool Noordheuwel

Program O16 met skole (finaal).pdf 2014

 

Uitslae van Hokkie 21 Junie 2014:

0/14 A wen 2 / 1
0/15 A verloor 3 / 1
0/16 A wen 2 / 0
1ste span verloor 2 / 1

 

Program vir Oos-Gauteng Finale te Hoër Volkskool 21 JUNIE 2014:

hokkieprogram HVH vs FINALE 2014

 

Uitslae van Oos-Gauteng Semi-finale – Hoër Volkskool vs Benoni High, Boksburg High, Dinamika en Brandwag:

hokkie uitslae HVH vs SEMIFINALE 2014
Uitslae van Hokkie 11 Junie 2014:

0/14 A wen Benoni High in die semi-finaal 2 / 0
1ste span wen Boksburg High in die semi-finaal 3/ 1

Baie Geluk!

 

Hokkieprogram vir Oos-Gauteng Semi-finale 2014 – Hoër Volkskool vs Benoni High, Boksburg High, Dinamika en Brandwag:

hokkieprogram HVH vs SEMIFINALE

 

Uitslae van hokkie 3 Junie 2014: Volkies vs Alberton:

1 ste hokkiespan wen 4 / 0

Baie geluk! Sterkte met die finaal wat Saterdag die 7de Junie 2014 plaasvind!

 

Volkietrots! 

Die volgende dogters is opgeneem in die Oos-Gauteng hokkiespan 2014:

Oos-Gauteng hokkie 2014

 

Voor links: Jianie van Niekerk (B) Span
Elrie Botha: (B) Span
Agter: Suné Harris (B) Span
Linné Groenewald: (A) Span
Lyn-Mari Snyman: (B) Span

Die wat B-Span gekry het gaan die Junie vakansie deelneem aan die 0/18 Festival in Pretoria en Linné wat A span gekry het gaan die Junie vakansie deelneem aan die IPT Durban Kersny.

 

Volkietrots!
Baie geluk aan Nomfundo Dyavu en Lara le Roux wat opgeneem is in die 0/16 Oos-Gauteng hokkiespan 2014.
 

Nomfundo en Lara

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Volkietrots!

Suné Harris:

‘n Graad 11 leerder, is deur Standerton Hoërskool genader en het die volgende wedstryde tussen die volgende spanne geskeidsreg te Standerton op 17 Mei 2014:

1e span meisies Standerton vs Volksrust
1e span seuns Standerton vs Volksrust

Sy tree ferm en baie beslis op met elke beslissings en kon hierdie vlak van puik, vinnige en akkurate hokkie tesame met haar mede- skeidsregter ten volle hanteer en bestuur.
Suné word tesame met 4 ander spelers van Volkskool se 1e span gekies om deel te vorm van Oos Gauteng 0/18 hokkie.
Hier kom nog groot opwinding.

Baie Geluk!

 

 

Uitslae van Hokkie 27 Mei 2014 – Volkies vs Delmas:

0/14 A wen 6 / 1
0/15 A wen 1 / 0
0/16 A gelykop 1 / 1
2de span verloor 3 / 2
1ste span wen 3 / 0

Baie Geluk!

 

Hokkieprogram vir Dinsdag 27 Mei 2014 – Volkskool vs Hoërskool Delmas:

hokkieprogram HVH vs Delmas

 

Uitslae van 22 Mei 2014 – Volkskool vs Johan Jurgens:

0/14 wen 8 / 0

0/15 wen 4 / 0

0/16 wen 11 / 0

1ste span wen 7 / 0

Baie Geluk aan al ons hokkie dogters! Ware Volkietrots!

 

Hokkieprogram vir Donderdag 22 Mei 2014  se wedstryde teen Hoërskool Johan Jurgens te Springs.

 

Hokkieprogram 22 Mei 2014 HVH vs JJ

 

Uitslae van Dogtershokkie 14 Mei 2014 – Volkskool vs Hoërskool John Vorster:

0/14 wen – 11 / 0
0/15 wen – 3 / 0
0/16 Gelyk – 0 / 0
2de span wen 2 / 0
1ste span wen 3 / 0

Baie Geluk! Volkietrots!

 

Hokkieprogram – Volkskool vs Hoërskool John Vorster tuis –  14/05/2014:

hokkieprogram HVH vs JV

 

Uitslae van Hokkie 8 Mei 2014 – Volkskool vs Stofberg:

0/14 A wen 5 – 0
0/15 A wen 1 – 0
0/16 A verloor 2 -1
2de span wen 4 – 0
1ste span wen 3 – 1

Baie Geluk aan al hierdie spanne en afrigters!

 

Hokkieprogram vir 24 April 2014 – Volkskool vs die Anker te Brakpan: 

hokkieprogram vs anker

 

1ste Hokkiespan – Super 10 Wenners 2014!

 

Uitslae van Saterdag 12 April 2014  se Super 10 Finale te Dr. Malan.

0/14 A – Wen 7 – 1 teen Randburg
0/15 A – Wen 2 – 0 teen Goudrif
0/16 A – Verloor 3 – 2 teen Oosterlig
2de span – Kry punte
1ste span – Wen 4 – 2 teen Oosterlig

Spanne eindig as volg in die Super 10 Finale:

0/14 A – 5de
0/15 A – 3de
0/16 A – 2de
2de Span – 3de
1ste Span – 1ste

Baie Geluk aan al die spanne wat so hard gewerk het. Volkietrots!

 

 

Uitslae van Saterdag 22 Maart 2014 – Wilgerivier / Pukke Winter Sportdag – Hoërskool Wilgerivier, Frankfort:

1ste Span speel teen Wilgerivier se 1ste Span – Volkies wen 2 / 1

1ste Span speel teen Harrysmith se 1ste Span – Volkies wen 6 / 1

Baie Geluk! Volkietrots!

 

Uitslae van Woensdag die 19de Maart 2014 – Volkies vs. Alberton:

0/14 A – Wen – 1 / 0

0/15 A – Wen – 3 / 0

0/16 A – Wen – 8 / 0

2de Span – Wen – 1 / 0

1ste Span – Wen – 4 / 1

Volkietrots! Baie Geluk aan al die spanne!

 

Program vir Woensdag die 19de Maart 2014 – Volkies vs. Alberton:

NWU.pdf.hokkie

 

Uitslae van Saterdag 15 Maart 2014 – Volkies vs. Dr. Malan:

0/14 A – Gelykop – 0 / 0

0/15 A – Gelykop – 1 / 1

0/16 A – Wen – 4 / 1

2de span – Verloor – 0 / 2

1ste span – Wen – 6 / 0

Baie Geluk aan al die spanne!

Program van 15 Maart 2014 – Hoër Volkskool vs. Dr. Malan (Weg).

HOKKIE.pdf Volkskool vs. Dr Malan

 

Uitslae van 8 Maart 2014 – Volkies vs. President (Tuis).

0/14 A wen 11 – 0

0/15 A wen 7 – 0

0/16 A wen 4 – 0

2de Span wen 2 – 1

1ste Span wen 13 – 0

Baie Geluk Volkies! Ons is baie trots!

 

Program van 8 Maart 2014 – Volkies vs. President (Tuis).

Hokkie PRESIDENT Program

Uitslae van 1 Maart 2014 – Volkies vs. Elspark (Tuis).

0/14 A – verloor 0 / 2

 0/15 A – wen 8 / 0

0/16 A – wen 8 / 0

2de span – wen 3 / 1