Volkieland
Facebook Feed

6 hours ago

Volkies Heidelberg

LEERDERSAKE 26-27 April 2019

ALGEMEEN
Toetsdatum van 30 April 2019 skuif na 29 April 2019 a.g.v superreeks
Toetsdatum van 2 Mei 2019 skuif na 3 Mei 2019 a.g.v superreeks

NETBAL 26 April 2019
1ste netbalspan NWU prestige reeks Semifinale te H/s Hugenote

SEUNSHOKKIE / TENNIS / SKAAK 26 April 2019
NWU prestige reeks semi-finale te H/s Hugenote
Bus vertrek om 12:00

RUGBY / HOKKIE / NETBAL 27 April 2019
NWU prestige reeks semi-finale te H/s Hugenote en DIe Anker

ATLETIEK
ASA-kampioenskappe (10 kamp) te Germiston See MoreSee Less

View on Facebook

1 day ago

Volkies Heidelberg

Baie geluk aan Jandre Moll wat ‘n goue medalje verower in die 50m vryslag elite youth item tydens die S.A. Senior Nationale Swem Kampioenskappe wat 8 – 12 April in Durban plaasgevind het See MoreSee Less

View on Facebook

My School

Doen aansoek vir jou MySchool MyVillage MyPlanet-kaart.
Dis gratis! Kry die kaart en begin om ‘n verskil te maak. Of skakel 0860 100 445 om aansoek te doen
MySchool_logo

Kennisgewings en briewe van die Netbal word in pdf. formaat geplaas sodat ons ouers dit kan aflaai en uitdruk as hulle dit benodig:

 

SPORTHOOF MNR. NEELS DE VILLIERS neelsdv@volkies.co.za

SPORTHOOF
MNR. NEELS DE VILLIERS
neelsdv@volkies.co.za

NETBAL DIREKTEUR MEJ. LELANé MEYER lelane.meyer80@gmail.com

NETBAL DIREKTEUR
MEJ. LELANé MEYER

 

Baie geluk aan die 18 dogters wat deurdring na die 1ste rondte van GSS proewe.

Baie geluk aan ons netbalspelers wat aan die finale GSS proewe gaan deelneem

 

 

 

 

 

 

 

 

 

NETBALDATUMS 2019

Neem kennis dat die datums onderhewig is aan verandering

OEFENTYE

  • Maandae – Donderdae: 16:30 – 18:00 (tot na Interhoër Atletiek)
  • Maandae – Donderdae 15:00 – 17:00

NETBALTOER

  • 18 – 20 Maart 2019 te Afrikaans Meisies Hoër

PUK REEKS

  • 2 Maart 2019 vs Marais Viljoen (Tuis)
  • 9 Maart 2019 vs Hoërskool Hugenote (Weg)
  • 6 April 2019 vs Hoërskool Lichtenburg (Tuis)
  • 13 April 2019 – kwartfinaal @ Hoërskool Zwartkops
  • 27 April 2019 – semi-finaal
  • 1 Mei 2019 – Finaal te Hoër Volkskool Potchefstroom

D7 – LIGA

  • 11 April 2019 teen H/s Overvaal (Tuis)
  • 16 April 2019 teen H/s Suiderlig (Tuis)
  • 25 April 2019 teen Vereeniging Gimnasium (Tuis)
  • 2 Mei 2019 teen H/s Dr Malan (Weg)
  • 9 Mei 2019 teen H/s Transvalia (Weg)
  • 16 Mei 2019 teen H/s Drie Riviere (Tuis)
  • 23 Mei 2019 teen H/s Driehoek (Weg)
  • 31 Mei 2019 D7- uitspele te H/s Dr Malan
  • 1 Junie 2019 D7- uitspele te H/s Dr Malan

PROEWE

  • 28 Februarie 2019 – D7- Proewe te Vereeniging Gimnasium ( 0/14 tot 0/18)
  • 7 Maart 2019 Sedibeng  Proewe (TBC) (0/14 tot 0/18)
  • 1 April 2019 GSS Proewe te EG Jansen (0/14 tot 0/18)
  • 1 Mei 2019 Gauteng te EG Jansen (0/14 tot 0/18)

PROGRAMME 2019

 

PRESTASIES

Finale GSS proewe: Die volgende dogters dring deur na die finale rondte van GSS proewe

  • 0/18: Caitlin Langner, Marelisé Pretorius,
  • 0/17: Bianca Erasmus,
  • 0/16: Favour Umeh, Shané Maloney, Janca Fouché, Danielle Verwoerd, Shana Griessel
  • 0/14: Danél de Wet,  Madelie Grobler,  en Simoné Moll 

 

Sedibeng proewe: Die volgende dogters dring deur na die 1ste rondte van GSS Proewe. Baie geluk!

  • 0/16: Shané Maloney / Jana du Plessis / Janca Fouché / Danielle Verwoerd / SHana Griessel / Favour Umeh / Inge Steyn
  • 0/17: Dikeledi Morobi / Bianca Erasmus / Heidi vd Westhuizen
  • 0/18: Felicia Moagi / Runé Uys / Caitlin Langner / Marelisé Pretorius

D7- proewe: Die vlg spelers kwalifiseer vir Sedibeng proewe op 11 Maart 2019.

0/14: Anneli du Plessis / Tristan Kruger / Neveah du Toit / Simoné Moll / Madeli Grobler / Danel de Wet
0/15: Ilince Jordaan/ Delaine Willemse / Jossie van Wyk / Asté Olivier
0/16: Shané Maloney / Jana du Plessis / Janca Fouché / Danielle Verwoerd / Shana Griessel / Favour Umeh / Inge Steyn
0/17: Nelrinda Meyer / Dikeledi Morobi / Bianca Erasmus / Heidi vd Westhuizen
0/19: Charmien Maloney / Runé Uys / Reananetse Moagi / Caitlin Langner / Marelisé Pretorius

 

NETBALUITSLAE 2019

LIGA

  • Liga-bepaling 16 April 2019 teen Suiderlig High

1ste span wen 41-7
2de span wen 23-10
17 A wen 31-13
16 A wen 41-1
16 B wen 42-4
15 A wen 25-10
15 B wen 17-10
14 A wen 42-2
14 B wen 31-6

  • Netbal ligabepaling teen H/s Overvaal
    1ste span verloor 20-27
    2de span verloor 9-22
    17 A wen 49-2
    16 A wen 46-2
    16 B wen 42-2
    16 C wen 18-12
    15 A wen 25-10
    15 B wen 30-6
    14 A wen 30-12
    14 B wen 31-5
    14 C wen 29-0

NWU Pestige reeks

  • KWARTFINALE 13 April 2019

1ste span verloor 14-31 teen H/s Middelburg
2de span wen 17-8 teen H/s Randburg
0/17 A wen 26-17 teen H/s Randburg
0/17 B wen 11-5 teen H/s Zwartkp
0/16 A wen 18-6 teen H/s Middelburg
0/16 B wen wen 15-9 teen H/s Middelburg
0/15 A verloor 8-27 teen H/s Randburg
0/15 B verloor 9-33 teen H/s Randburg
0/14 A verloor 11-36 teen H/s Middelburg
0/14 B wen 22-13 teen H/s Zwartkop

  • 6 April 2019 vs Lichtenburg

1ste span verloor 15-34
2de span verloor 4-29
0/17 A wen 20-12
0/17 B wen 22-8
0/16 A wen 18-9
0/16 B wen 17-11
0/15 A verloor 14-25
0/15 B verloor 14-18
0/14 A wen 27-13
0/14 B wen 31-8

  • 9 Maart vs Hugenote
1ste span verloor 24-26
2de span verloor 13-17
0/17 A wen 21-16
0/17 B wen 15-10
0/16 A wen 25-15
0/16 B wen 22-4
0/15 A verloor 10-15
0/15 B verloor 6-13
0/14 A speel gelykop 14-14
0/14 B wen 7-2
  • 2 Maart vs Marais Viljoen

* 1ste span verloor 7-43
* 2de span verloor 5-25
* 0/17 A wen 28-8
* 0/17 B verloor 9-13
* 0/16 A wen 14-11
* 0/16 B wen 19-15
* 0/15 A verloor 7-24
* 0/15 B verloor 7-11
* 0/14 A verloor 12-26
* 0/14 B verloor 13-17