Volkieland
Facebook Feed

2 days ago

Volkies Heidelberg

Baie geluk aan die nuwe VR vir 2020. Ons glo en vertrou dat julle alles tot die beste van julle vermoë sal doen en suksesvol sal wees.
Baie sterkte!
In alfabetiese volgorde:
DOGTERS:
Botha Sarien
Botha Zoë-Luise
Coetzee Lindie
Erasmus Bianca
Fourie Obelya
Hartley Hannelise
Horn Jolene
Reinecke Andri
Senekal Menishca
Te Baerts Tonia
van Schalkwyk Kate
van Tonder Ellané
van Zyl Beulha
Viljoen Moenice
Vorster Jeané
SEUNS
Aveling Janco
Baird Ethan
De Wet Wessel
Du Plessis JJ
Du Plessis Francois (Duppie
Horak Calvin
Malgas Frederick
Mulder Jasper
Muller Richard
Olwage Karel
Pienaar Henkie
Pretorius JP
Strydom Janiel
Uys PG
Viljoen Ulrich
See MoreSee Less

View on Facebook

2 days ago

Volkies Heidelberg

Foto’s van ons netbaldogters in aksie tydens fast 5 wedstryde. Baie dankie aan Heidi van der Westhuizen vir die neem van die foto’s. See MoreSee Less

View on Facebook

2 days ago

Volkies Heidelberg

Baie geluk aan die volgende landloop atlete wat kwalifiseer om aan die D7- landloopkampioenskappe deel te neem op 24 Augustus 2019 te Phoenix.
LNR: Lindie Coetzee, Danielle Verwoerd, Michael Doubell, Nkanyezi Gwebu, Henk Pienaar, Eugene Botha, Annericke Bornman en Claudia Oosthuizen
See MoreSee Less

View on Facebook

My School

Doen aansoek vir jou MySchool MyVillage MyPlanet-kaart.
Dis gratis! Kry die kaart en begin om ‘n verskil te maak. Of skakel 0860 100 445 om aansoek te doen
MySchool_logo

 

SEUNSHOKKIE DATUMS 2019

Neem kennis dat die datums onderhewig is aan veranderings

 

JP Pretorius is verkies tot die AVS 0/19 Bokkie Hokkiespan. Baie geluk!

Reinhardt Kriel is verkies tot die AVS 0/19 Gazelle Hokkiespan. Baie geluk!

 

Baie geluk aan die 1ste seunshokkiespan wat as Oos-Gauteng ligawenners aangewys word. Die span word gepromofeer na die Premier liga toe vir 2020.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

TOER

  • 28 – 31 MAART 2019 te Bloemfontein

PUK REEKS

  • 1 Maart 2019 teen H/s Marais Viljoen (Tuis)
  • 8 Maart 2019 teen H/s Hugenote (Weg)
  • 5 April 2019 teen Lichtenburg (Tuis)
  • 12 April 2019 Kwart-finale te H/s Zwartkops
  • 26 April 2019 Semi-finale

LIGA

  • 6 Maart 2019 teen H/s Hugenote (Tuis)
  • 11 Maart 2019 teen CBC (Tuis)
  • 10 April 2019 teen Die Anker (Weg)
  • 15 April 2019 teen Veritas (Tuis)
  • 24 April 2019 teen Jeugland (Weg)
  • 29 April 2019 teen Birchleigh (Tuis)
  • 8 Mei 2019 teen EG Jansen (Tuis)
  • 15 Mei 2019 teen Springs Boys High (Weg)
  • 22 Mei 2019 ten Woodlands (Weg)

HOKKIEPROGRAMME VIR 2019

 

HOKKIEUITSLAE 2019

Oos-Gauteng Liga

24 Mei 2019 Oos-Gauteng liga-bepaling teen Woodlands

  • Seniors wen 2-0
  • Juniors wen 3-1

10 Mei 2019 Oos-Gauteng liga-bepaling teen Die Anker

  • Seniors wen 7-2
  • Juniors wen 1-0

29 April 2019 teen Birchleigh High

  • Seniors wen 4-2
  • Juniors wen 6-0

23 April 2019 teen H/s Jeugland

  • Seniors wen 1-0
  • Juniors wen 3-1

15 April 2019 teen Veritas

  • Seniors wen 3-1
  • Juniors wen 2-1

11 Maart 2019 teen CBC

  • Seniors wen 8-0
  • Juniors 1-0

6 Maart 2019 vs H/s Hugenote

  • Senior seuns wen 2-0
  • Junior seuns wen 3-0

NWU Prestige reeks

  • NWU PRESTIGE SUPERREEKS FINAAL 30 April 2019

Seniors verloor 0-4 teen Noordheuwel
Juniors wen 1-0 teen Hugenote

  • Kwartfinale 17 April 219 vs H/s Zwartkop

Seniors wen 2-1

  • 9 April teen H/s Lichteburg

Seniors wen 2-1
Juniors verloor 0-5

  • 12 Maart 2019 teen Hoërskool Hugenote

Seniors wen 5-0
Juniors wen 4 – 1

  • 1 Maart 2019 teen H/s Marais Viljoen

* Seniors speel gelykop 4-4
* Juniors verloor 0-8