Volkieland
Facebook Feed

5 hours ago

Volkies Heidelberg

LEERDERSAKE
22 – 23 Februarie 2019

ALGEMEEN
Skool verdaag om 12:00 as gevolg van atletiek en vriendskaplike hokkie- en rugbywedstryde.

ATLETIEK 22 Februarie 2019
D7- Kampioenskappe te DP de Villiers stadion, Sasolburg

RUGBY/HOKKIE 22 Februarie 2019
Vriendskaplike wedstryde teen Afrikaans Hoër Kroonstad – busse vertrek 12:10

GHOLF 22 Februarie 2019
Oefening om 12:30 te Heidelberg gholfklub

HOKKIE 23 Februarie
Vlak 0 reëlbespreking in skoolsaal 14:00 – 17:00 See MoreSee Less

View on Facebook

1 day ago

Volkies Heidelberg

KENNISGEWING:
Die rugbyprogram vir Vrydag 22 Februarie het verander. Die 2de rugby span skuif na die 1ste tydgleuf toe
See MoreSee Less

View on Facebook

1 day ago

Volkies Heidelberg

LEERDERSAKE 21 Februarie 2019

AKADEMIE
Toetsreeks Gr. 8 -12
Gr 10 Wiskunde oefengroep 14:00 – 15:00
Gr.12 IGO Bykomende klasse 14:00 – 15:00

TENNISAKADEMIE
Oefening 06:30 – 07:45

ATLETIEK
Oefening 15:00 – 16:30

RUGBY
* 1ste en 2de span oefening om 15:15
* 0/15- en 0/16- span oefening om 16:30
* 0/14 oefening om 15:00

NETBAL
0/14 – 1ste- span oefening 15:00 – 17:00

DOGTERSHOKKIE
0/14- tot 1ste span oefening 15:00 17:00

SEUNSHOKKIE
Oefening 17:30 – 19:00

SWEM
Oefening 14:15 – 15:15 See MoreSee Less

View on Facebook

My School

Doen aansoek vir jou MySchool MyVillage MyPlanet-kaart.
Dis gratis! Kry die kaart en begin om ‘n verskil te maak. Of skakel 0860 100 445 om aansoek te doen
MySchool_logo

SPORTHOOF
MNR. NEELS DE VILLIERS
neelsdv@volkies.co.za

RUGBYDIREKTEUR              LOUWTJIE DALHOUZIE       rugby@volkies.co.za

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Volkies is voorwaar trots op ons rugbyspanne. Die skool glo daarin dat ons enige speler, wat ‘n passie vir die spel het, ontwikkel tot sy volle potensiaal.

Ons streef uitnemendheid op twee gebiede na: die maksimale ontwikkeling van die potensiaal van elke speler,  en die blootstelling van elke speler aan die mees moderne tegnologie en metodiek in afrigting.

 

RUGBYDATUMS 2019

Neem kennis dat die datums onderhewig is aan verandering

PUK REEKS

  • 2 Maart 2019 vs Marais Viljoen (Tuis)
  • 9 Maart 2019 vs Hoërskool Hugenote (Weg)
  • 6 April 2019 vs Hoërskool Lichtenburg (Tuis)
  • 13 April 2019 – kwartfinaal @ Hoërskool Zwartkops
  • 27 April 2019 – semi-finaal
  • 1 Mei 2019 – Finaal te Hoër Volkskool Potchefstroom

LIGA

  • 4 Mei 2019 teen Hoërskool Centurion (Weg)
  • 11 Mei 2019 teen Hoërskool Jeugland (Tuis)
  • 18 Mei 2019 teen Hoërskool Florida (Tuis)
  • 25 Mei 2019 teen Hoërskool Oos-Moot (Weg)
  • 1 Junie 2019 teen Hoërskool Hugenote (Tuis)
  • 13 Julie 2019 teen Hoërskool Lichtenburg (Weg)
  • 20 Julie 2019 teen Hoërskool Middelburg (Tuis)
  • 10 Augustus 2019 Semi-finaal
  • 17 Augustus 2019 Finaal

RUGBYPROGRAMME 2019