Volkieland
Facebook Feed

Aandag alle Volkies en ouers!

Baie belangrik. Graad 8 NW Eksamen Bl. 109-120 moet bykom by die eksamen studieriglyne vir graad 8's. Dit verskyn nie op die bladsy nie. Gaan gerus op ons webblad www.volkiesheidelberg.co.za om die studieriglyne af te laai.

Volkiegroete!
...

View on Facebook

Leerdersake: 23 Oktober 2017

Gewone klere tydens November-Eksamen teen R50,00. Betaal by voogpersoneel.
Algemene Jaarvergadering (26 Oktober 2017) - Herinner ouers om vergadering by te woon.
Uittekenvorms vir eksamen. Handig by voogonderwyser in (finaal)
Kaskarwedren (27 Oktober 2017) - Borgvorms moet so gou moontlik ingehandig word.
Lewenswetenskap (Prakties) Gr. 10.
Oefengroep: Wiskunde Gr. 10 & 11 (14:00 - 15:00)
AdMaths Gr. 9-11 in K60 (17:00 - 19:00)
Intervensie-klasse: Afrikaans Gr. 10 om 14:00.
Dirigente-oefening in saal (14:15 - 15:00)
Atletiekoefening: Alle items (15:00 - 16:30)
Rugby-kondisionering: Seniors (15:30) + 0/15 (15:00) + 0/14 (17:00)

Volkiegroete!
...

View on Facebook

Leerdersake: 20 Oktober 2017

Gewone klere tydens November-Eksamen teen R50,00 - betaal by voogpersoneel.
Uittekenvorms vir eksamen - handig by voogonderwyser in.
Kaskarwedren (27 Oktober 2017) Borgvorms moet so gou moontlik ingehandig word.
Krieket 0/15A: Noordvaal-kompetisie (kwartfinaal) teen PHS (21 Oktober 2017) - Sterkte!
Krieket 1ste span: Vaaldriehoek Uitklopreeks teen H/S Sasol (21 Oktober 2017)
Atletiekoefening (15:00 - 16:30)
Atletiekoefening: Spiesgooi (14:15 - 15:00)
Hokkie-rondomtalie (21 Oktober 2017)

Volkiegroete!
...

View on Facebook
My School

Doen aansoek vir jou MySchool MyVillage MyPlanet-kaart.
Dis gratis! Kry die kaart en begin om ‘n verskil te maak. Of skakel 0860 100 445 om aansoek te doen
MySchool_logo

SPORTUITSLAE GEDURENDE DIE JULIE-VAKANSIE 2017:

Swem: Winter Kampioenskappe te Sasolburg (03-08 Julie 2017)

Jandré Moll – Nuwe rekords (50m en 200m vryslag)
5 goue medaljes verower (50m vlinderslag / 200m vryslag / ladder aflos / 50m rugslag / 50m vryslag)
1 silwer medalje (50m borsslag) en 2 brons medaljes (200m wisselslag / 100m rugslag)

Baie geluk!

 

7 GOUD VIR JANDRE!

Jandre Moll het 10-13 April 2017 aan die SA Skole swem kampioenskappe te Polokwane deelgeneem. Hy wen sewe goue medaljes in die volgende items:
50m Vryslag
50m Vlinder
200m Vryslag
4x50m Medley aflos
4x50m Vryslag aflos
4x100m Vryslag aflos
4x100m Medley aflos
Baie geluk Jandre!

 

Image may contain: one or more people, swimming, pool, outdoor and water

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

SWEM
Inge Steyn het 25 Maart aan die SA vlak 3 kampioenskappe in Pretoria deelgeneem en het die 100m rugslag in 1:14:17 gewen. Sy kwalifiseer vir die Nasionale Jeug kampioenskappe. Sy was ook 5de in die 50m en 200m rugslag en 10de in die 200m medley.

Baie geluk Inge!

 

No automatic alt text available.

 

Jandré Moll het aan die CANA Zone 4 Spele die naweek deelgeneem en dit het baie goed gegaan. Jandré wen goud in die 50m vryslag en ‘n nuwe rekord, 100m vlinderslag en ‘n nuwe rekord, sy span wen ook goud in die 4 x 100m vryslag aflos. Hy wen ook ‘n silwer in die 100m vryslag, 50m rugslag en 50m vlinderslag, brons in die 200m vryslag en ‘n 9de plek in die 100m rugslag.

Baie geluk Jandré!

Jandre Moll 2

 

SPORTUITSLAE: 07/02/2017

Swemgala te H/V Heidelberg: Eindig 3de uit 7 skole
St. Dunstans College (244) / Ashton College (228) / Volkskool (191) / St. Dominics en Christian Brothers College (190) Veritas (137) / Springs Girls High School (55)

Baie Geluk!

Swemgala te St. Dunstans – 31 Januarie 2017:

Eindig 3de uit 8 skole
St. Dunstans College (391) / Ashton College (349) / Volkskool (307) / Veritas (205) / St. Dominics (183) / Christian Brothers College (114) / Springs Girls High School (107) / Woodlands (36)

Swemgala te St. Dominic’s (24 Januarie 2017)

St. Dominic’s – 365
St. Dunstan’s – 351
Volkskool – 344
Springs High – 120
Ashton – 105

Baie Geluk aan al ons Volkies!

 

24 Januarie 2017 – Swemgala te St. Dominic’s – Vertrek (14:00)

Nog ‘n Volkie is geskies vir ‘n SA-span 2017!

Jandrè Moll is gekies as deel van die Suid-Afrikaanse swemspan wat in Februarie aan die CANA Zone IV Internasionale Swem kampioenskappe in Bulawayo gaan deelneem. By hierdie byeenkoms neem 8 Afrika lande deel, slegs 20 swemmers in die ouderdomsgroep 13 – 16 jaar is gekies van regoor die land om SA te verteenwoordig in hierdie ouderdomsgroep. Dit is ‘n uitstaande prestasie en beslis belonend na harde werk en ure in die swembad. Baie geluk ware Volkietrots!

 

Jandre Moll

JANDRé MOLL

 

Swem: Interhoër 5 Maart 2016

  • Algeheel 4de uit 5 skole
  • Behou A-liga status
  • Nuwe rekords: Jandré Moll en Altus van Niekerk

Gala ‘4’ at Boksburg North Pool on the 9th February 2016.

EKUDIBENG LEAGUE RESULTS
DATE: 05 February 2016

Swem uitslae 2016

Uitslae van Swem-Interhuis  – 14 Januarie 2016:

GR 8:             1ste plek                         2de plek                               3de plek                  4de plek                                 5de plek

Seuns:           Ruben Windell               Dévan van Aswegen          Benje Botha            Rohan Oelofse                     Markus Joubert

Meisies:        Kate van Schalkwyk       Zenobia Steyn                    Moniece Viljoen     Heila v.d. Westhuizen        Brigita Hough

GR 9:

Seuns:            Jandré Moll                   Wian Wiersma                   Johan Groesbeek     Jannes Bekker                    Delluan Steyn

Meisies:         Caitlin Langner              Ronita van Niekerk           Zonika Vorster          Kayla Fouché                  Schevonne v.d. Mescht

GR 10:

Seuns:            Tiaan Botha                  Vian Maree                         Arend du Toit           PJ Heydenrych                  Jacques Pieterse

Meisies:         Monique Minnie          Claudine Steyn                  Marissa Joubert       Lee-Ann van Wyk             Landi de Wet

GR 11:

Seuns:            Francois van Niekerk   Altus van Niekerk         Stephan Engelbrecht    Heinco Botha                  Joshua Hodge

Meisies:         Thénicia Schultz            Tamara Barnard           Mathilda v.d. Merwe    Lara Le Roux                   Lizanne Cronje

Carla Vermaak

GR 12:                  

Seuns:             Armand Nieuwenhuis   Jannes Swart                Bouwe Wiersma            Hennie Harmse              Thinus Fourie

Meisies:          Courtney van Nierop     Bianca Lües                  Isabella Izaaks                Cheryldene Damon        Rochelle de Klerk

Swemspan 2015 – 3 Maart 2015:

Hoër Volkskool se swemspan het hierdie jaar die B-liga in die Ekurhuleni streek,  gewen!  Die swemspan sien uit om volgende jaar in die A-liga te kompeteer!

Deelnemende skole in die B-liga was:

  •  Hoër Volkskool Heidelberg – 355
  •  St Dunstan’s College (B) – 304
  •  Veritas College – 274
  •  Hoërskool Hans Moore – 234
  •  Springs Girls’ High (B) – 220
  •  Springs Boys High (B) – 174
  •  Hoërskool Hans Moore – 234
  •  Hoërskool Die Anker – 137
  •  School of Achievement – 105

Die meisiespan het uit die volgende swemmers bestaan:
Inge Steyn – 1ste plek Meisies 100m Vryslag- ope ouderdom & 1ste plek Meisies 50m Rugslag
Ronita van Niekerk – 2de Meisies 0/15 50m Borsslag
Annika van Niekerk – 2de Meisies 0/17-19 50m Borsslag
Zonnika Vorster
Schevonne van der Mesch
Marissa Joubert
Carien Smit
Annika Kruger
Thenicia Schultz
Miranda Myburgh
Riané Hough
Tamara Barnard

Die seunsspan het uit die volgende swemmers bestaan:
J
andre Moll – Rekordtyd:  25’99 Seuns o/14 50m Vryslag, Rekordtyd:  28’27 Seuns o/14 50m Vlinderslag, Rekordtyd:  56’99 Seuns ope 100m Vryslag
Altus van Niekerk – 1ste plek Seuns ope Individuele Medley
1ste plek Seuns o/17-19 50m Vlinderslag
1ste plek Seuns 0/17-19 50m Vryslag

Francois van Niekerk – 2de plek Seuns o/17-19 50m Borsslag
2de plek Seuns 0/17-19 50m Rugslag

Tiaan Botha – 1ste plek Seuns o/15 50m Vryslag

Stephan Deysel – 1ste plek Seuns o/16 50m Borsslag
                               2de plek Seuns o/16 50m Vryslag

Jannes Bekker
Paul Kruger
Justin Stiglingh
Rudolph Kruger
Vian Maree
Armand Janse van Nieuwenhuizen
Emile Bonthuyzen
Bouwe Wiersma
Jan Kotze
Jacques Kruger
Owen Borman

Justin Stiglingh en Schevonne van der Mesch is aangewys as die beste Interskole swemmers tydens Interhoër swem op 3 Maart 2015.

Uitslae van die Swemgala wat gister die 3de Februarie tuis plaasgevind het.

Volkies wen met 150 punte en Secunda was tweede met 129 punte.

Volkies se Swemspan 2014

Swemspan 2014

Uitslae van Marna Heymans wat aan die Senior SA Nasionale Swemkampioenskappe in Durban deelgeneem het.

Slide4

 

 

 

 

 

 

Bietjie agtergrond:
Swemmers van alle ouderdomme kan deelneem aan die Senior kampioenskappe, en swem dan ook teen mekaar aangesien die kwalifiserende kriteria nie op ouderdom nie, maar wel op tye gebaseer is wat deur die seisoen opgestel word op provinsiale galas waaraan die swemmers moet deelneem. Om te kon kwalifiseer was vir Marna ‘n doelwit wat sy vir haarself gestel het in 2013, aangesien dit Suid Afrika se prestige swem kompetisie van elke jaar is, waar al SA se top swemmers soos Cameron VD Burgh, Karin Prinsloo, Roland Schoeman, Chad Le Clos en nog vele ander vanjaar deelgeneem het. Dit was onder andere hierdie jaar ook die kwalifiserende kompetisie vir die 2014 statebond spele wat later vanjaar in Skotland gehou word.

Marna het gekwalifiseer om aan die 50m, 100m en 200m borslag items deel te neem, waarvoor daar ongeveer 40 swemmers van regoor Suid Afrika gekwalifiseer het om aan elk van die betrokke items deel te neem (dit is nou ongeveer 40 swemmers per item waaraan sy deelgeneem het). Marna se kwalifiserende tye, het haar 20ste in die 50m, 24ste in die 100m en 20ste in die 200m borslag items geplaas met die aanvang van die kampioenskappe. Na die voltooiing van die kampioenskappe was haar tye 13de in 50m borslag, 11de in 100m borslag en steeds 20ste in 200m borslag.

Marna het die semi-finaal in die 50m borslag met 0.05 sekondes gemis, maar het gekwalifiseer vir die semi-finaal van die 100m borslag. Sy het ‘n fantastiese semi-finaal geswem en die 11de beste tyd opgestel (daar is 10 deelnemers aan die finaal). Sy het die finaal dus gemis, maar slegs met n skamele 0.05 sekondes, wat mens ‘n idee gee hoe naby dit wel was of sy was wel in die finaal. Sy was gevolglik die eerste reserwe vir die finaal, wat beteken as een van die finaliste nie kon, of wou deelneem nie, sou sy ingeskuif het in die finaal, wat toe nou nie gebeur het nie.

Aangesien dit ‘n lang en baie harde ontwikkelingspad is na die top vlakke van swem, en vanjaar se senior kampioenskappe Marna se eerste was, was die doel daarom nie om te probeer medaljes wen nie, maar om haar tye nog verder te verbeter, te kyk of sy haar “ranking” in Suid Afrika verder kan verbeter, ondervinding op te tel en laastens om ten minste een semi-finaal te haal. Ons kan met trots sê sy het al die doelwitte behaal, en oortref deur amper in ‘n finaal te kom, en daarom was die kompetisie ‘n geweldige sukses vir haar en Thilde Victor (Haar afrigter). Dit maak dit vir haar en ons almal wat naby aan haar is, baie opewonde vir wat die 2014 / 2015 swemseisoen (en daarna) vir haar inhou. Die geweldige verbetering in haar tye in veral die 50m and 100m borslag na onderskeidelik die 13de en 11de beste in Suid Afrika, is ‘n baie groot prestasie aangesien sy maar nou in Maart 15 jaar oud geword het, en haar tye na die kampioenskappe haar plaas onder die top vroue borslag swemmers in Suid Afrika vir alle ouderdomme.

Swem 2014

 

 

 

 

 

 

Marna Heymans
Het op die 17de Maart 2014 aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Kampioenskappe level 3 deelgeneem.  Sy het silwer gewen in die 50, 100, en 200 m borsslag. Dit maak haar die 2de vinnigste borsslag swemmer vir 15 jarige dogters. Sy het ook in die proses haar tye so verbeter in borsslag dat sy vir die Senior SA Swem-Kampioenskappe gekwalifiseer het wat in April plaasvind.

Altus van Niekerk
Kwalifiseer vir die Vlak 1 (Noordelike Streek wat Afrika insluit), swem 8 items en dring deur tot 7 top tien plekke, waarin hy 1 goud en 1 silwer medaljes verwerf. Hy swem ook kwalifiserende tye vir die Vlak 2 gala, maar hierdie gala is reeds voltooi vir hierdie seisoen.

Francois van Niekerk
Francois kwalifiseer vir die Vlak 1 Gala (Noordelike Streek wat Afrika insluit),  swem 5 items en dring deur tot 4 top tien /finale plekke.

Uitslae van Interhoër Swem wat op 6 Maart 2014 te Boksburg Noord plaasgevind het.

Inter High B gala 2014 – RECORD sheet Combined
Inter High B gala 2014 – Score spreadsheet Combined

Marna Heymans breek 3 rekords:
Meisies 0/15 – 50m Vryslag:
Rekord is: 33.36
Marna breek die rekord met 32.47

Meisies 0/15 Borsslag:
Rekord is: 40.96
Marna breek die rekord met 36.69

100m Vryslag – Ope meisies
Rekord is: 1:10.47
Marna breek die rekord met 1:10.09

Aflosspan Meisies:   Marna Heymans, Mari Norwi, Ronita en Ané van Schalkwyk.

Aflosspan Seuns:  Altus van Niekerk, Francois van Niekerk, Alton Palmer, Bouwe Wiersma en Armand
Niewenhuizen.

Uitblinker seuns:  Altus van Niekerk en Francois van Niekerk.

Mees belowendste interskole dogter:  Anika Kruger

Mees belowendste interskole seun:  Alton Palmer

Uitslae van swemgala: 4 Februarie 2014 (Tuis)

Uitslae van swemgala: 28 Januarie 2014 (te Springs Boys High)
Skole: Hoër Volkskool wen met  – 84 punte
St. Dominics – 78 punte
Veritas – 72 punte
Springs Girls High – 66 punte
Springs Boys High – 65 punte
CBC Boksburg – 53 punte

Volkskool behaal 2 Eerste plekke.
12 Tweede plekke
15 Derde plekke
6 Vierde plekke

Seuns 0/16 – 50m Vlinderslag – Francois van Niekerk
Seuns 0/16 – 4 x 50m  Aflosspan – Alton Palmer, Armand Nieuwenhuis, Francois van Niekerk en Altus van Niekerk.

Swem 028

Trofees vir 1’ste plekke behaal:
Marna Heyman: o/14 Vryslag 50m en o/14 Borslag 50m
Francois van Niekerk: o/14 Vryslag 50m
Altus van Niekerk: o/14 Vlinderslag 50m

Trofees vir 2’de plekke behaal:
Armand Niewenhuizen: o/16 Vryslag 50m
Jacques Kruger:  o/16 Borslag 50m
Mari Norwie:  Ope Vryslag 50m
Altus van Niekerk:  o/14  50m
Carine Smit:  o/14 Rugslag 50m

Groen Medaljes:  Swemmers wat plekke behaal tydens Interhoër:
Divan Howell (Swemkaptein)
Timone Perrin
CJ Human
Brandon Sandilandson
Alton Palmer
Zander Minnaar
Layton Scharneck
Michelle Perrin
Tamara Barnard
Monique Brits
Mathilda vd Merwe
Dalene Bezuidenhout
Michelle Daffue

Rooi Medaljes:  Beginner swemmers wat Interhoër swem plekke behaal:
Mientie Botha
Stephan de Bruin
Pieter de Bruin
Vian
Marquerite Strydom