Volkieland
Facebook Feed

2 days ago

Volkies Heidelberg

Baie geluk aan die nuwe VR vir 2020. Ons glo en vertrou dat julle alles tot die beste van julle vermoë sal doen en suksesvol sal wees.
Baie sterkte!
In alfabetiese volgorde:
DOGTERS:
Botha Sarien
Botha Zoë-Luise
Coetzee Lindie
Erasmus Bianca
Fourie Obelya
Hartley Hannelise
Horn Jolene
Reinecke Andri
Senekal Menishca
Te Baerts Tonia
van Schalkwyk Kate
van Tonder Ellané
van Zyl Beulha
Viljoen Moenice
Vorster Jeané
SEUNS
Aveling Janco
Baird Ethan
De Wet Wessel
Du Plessis JJ
Du Plessis Francois (Duppie
Horak Calvin
Malgas Frederick
Mulder Jasper
Muller Richard
Olwage Karel
Pienaar Henkie
Pretorius JP
Strydom Janiel
Uys PG
Viljoen Ulrich
See MoreSee Less

View on Facebook

2 days ago

Volkies Heidelberg

Foto’s van ons netbaldogters in aksie tydens fast 5 wedstryde. Baie dankie aan Heidi van der Westhuizen vir die neem van die foto’s. See MoreSee Less

View on Facebook

2 days ago

Volkies Heidelberg

Baie geluk aan die volgende landloop atlete wat kwalifiseer om aan die D7- landloopkampioenskappe deel te neem op 24 Augustus 2019 te Phoenix.
LNR: Lindie Coetzee, Danielle Verwoerd, Michael Doubell, Nkanyezi Gwebu, Henk Pienaar, Eugene Botha, Annericke Bornman en Claudia Oosthuizen
See MoreSee Less

View on Facebook

My School

Doen aansoek vir jou MySchool MyVillage MyPlanet-kaart.
Dis gratis! Kry die kaart en begin om ‘n verskil te maak. Of skakel 0860 100 445 om aansoek te doen
MySchool_logo

TENNISUITSLAE 2019

Baie geluk aan ons 1 ste seuns tennisspan wat as Vaaldriehoek 2019 ligawenners gekroon word

Seuns A tennisspan: Oos-Gauteng ligawenners

Seuns B Tennisspan: Oos-Gauteng Ligawenners

Seuns C tennisspan: Oos-Gauteng ligawenners

Dogters C tennisspan: Oos-Gauteng ligawenners

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

LIGA

  • TENNIS: Oos-Gauteng finale te Benoni 19 Julie 2019

Seuns A wen 40-32 teen H/s Kemptonpark (liga-wennners)
Seuns B wen 40-32 teen H/s Brandwag A (liga-wenners)
Seuns C wen 35-21 teen H/s Oosterlig C (liga-wenners)
Seuns D verloor 24-32 teen H/s MArais Viljoen C

Dogters C wen 29-27 teen Ashton College (liga-wenners)
Dogters D verloor 22-34 teen St. Dominics

  • Tennis 12 Julie 2019
    Oos-Gauteng semi-finaal
    Seuns A speel gelykop 36-36 teen Alberton High
    Seuns B wen 60-12 teen Alberton High
    Dogters A verloor 19-53 teen H/s Marais Viljoen
  • Liga-bepaling te H/s Dr Malan 24 Mei 2019
    Seuns A wen 42-30 teen Dr. Malan A
    Seuns B wen 50-6 teen Vereeniging Gimnasium B
  • Liga-bepaling 17 Mei 2019
    Seuns:
    A wen 50-22 teen Vereeniging Gimnasium A
    B wen 42-30 teen Delmas A
    C wen 35-21 teen Veritas B
    D wen Springs Boys High C
    E speel gelykop 28-28 teen Springs Boys High B
    F wen 28-14 teen John Vorster C
    G wen 38-18 teen Veritas C
    J verloor 19-53 teen Stoffberg A
  • Dogters:
    B wen Springs Girls High B
  •  Oos-Gauteng liga-bepaling 10 Mei 2019
    Seuns
    Seuns A wen 59-13 teen Springs Boys High A
    Seuns B wen 49-23 teen H/s Stoffberg A
    Seuns C wen 48-8 teen Springs Boys High B
    Seuns E wen 44-28 teen H/s Stoffberg B
    Seuns F wen 51-5 teen Springs Boys High C
    Dogters
    Dogters A wen 55-9 teen H/s John Vorster A
    Dogters B wen 71-1 teen Die Anker B
    Dogters D wen 56-2 teen H/s John Vorster C
  • Oos-Gauteng liga 3 Mei 2019
    Seuns:
    A wen 56-18 teen Die Anker A
    B wen 70-2 teen Die Anker B
    C wen 45-11 teen Stoffberg B
    D verloor 19-37 teen Overvaal A
    E wen 35-21 teen John Vorster C
    I wen 30-26 teen HAns Moore C
    Dogters:
    A wen 35-19 teen Die Anker A
    B wen 65-7 teen John Vorster B
    C wen 40-16 teen Veritas B
  • TENNIS Vaaldriehoekliga teen H/s Transvalia 2 Mei 2019
    Seuns A wen 52-20
    Dogters B wen 45-19
  • TENNIS OOS-GAUTENG LIGA 26 April 2019
    Seuns A wen 56-0 teen John Vorster
    Seuns C wen 45-11 teen Seuns E
    Seuns D wen 53-3 teen John Vortser C
    Seuns I wen 43-13 teen Hans Moore C
    Seuns G wen 40-16 teen Springs Boys High
    Dogters C wen 31-4 teen John Vorster C
    Dogters B verloor 14-28 teen Delmas A
    Dogters A wen 60-0 teen Springs Girls High A
  • Vaaldriehoek liga-bepaling 17 April 2019
    Seuns A wen 50-22 teen H/s Sasol
    Dogters A verloor 21-51 teen H/s Sasol
    Dogters B verloor 21-51 teen H/s Sasol
    Seuns I wen 34-22 teen Benoni High B
  • TENNIS: Vaaldriehoek liga-bepaling 15 April 2019
    Seuns A wen 50-22 teen H/s Sasol
    Dogters A verloor 21-51 teen H/s Sasol
    Dogters B verloor 21-51 teen H/s Sasol
    Seuns I wen 34-22 teen Benoni High B
  • Oos-Gauteng liga-bepaling 12 April 2019
    Seuns:
    B span wen 26-7 teen H/s Balfour A
    C span wen 23-2 teen H/s John Vorster B
    D span wen 48-8 teen Veritas B
    E span wen 25-17 teen Veritas A
    F span wen 42-14 teen I-span
    H span wen 29-10 teen Die Anker A
  1. NMU PUK Prestigereeks
  • NWU PRESTIGE SUPERREEKS FINAAL 30 April 2019
  • Seniors verloor 2-3 teen Wesvalia
  • Juniors wen 4.5 – 0.5 teen Lichtenburg
  • 12-13 April 2019 teen H/s Middelburg
  1. Seniors wen 36-27 teen H/s Middelburg
    Juniors wen 34-29 teen H/s Middelburg
  • 9 April
    PUK Prestige sportreeks teen H/s Lichteburg
  1. Seniors verloor28-35
    Juniors verloor 29-34

    • 8 Maart 2019 teen H/s Hugenote
  2. Seniors wen 36-27
  3. Juniors wen 39-17
  • 1 Maart 2019 teen H/s Marais Viljoen

* Seniors verloor 19-44
* Juniors verloor 7-56

 

 

 

 

  1. SPORTUITSLAE
  2. TENNIS: VAALDRIEHOEK GEMENGDE A- EN B-LIGA (21 SEPTEMBER 2018)
  3. A-LIGA:
    Volkskool 3 wen 39-13 teen Volkskool 5
    Volkskool 1 wen 47-3 teen Vereeniging Gimnasium 1
    Volkskool 4 verloor 32-41 teen H/S Driehoek 1
  4. B-LIGA:
    Volkskool 7 verloor 27-45 teen H/S Driehoek 2
    Volkskool 6 wen 31-9 teen Volkskool 8
  5. Geluk aan al ons spanne!
  6. SPORTUITSLAE
  7. TENNIS: VAALDRIEHOEK GEMENGDE A- EN B-LIGA (14 SEPTEMBER 2018)
  8. A-LIGA:
    Volkskool 3 verloor 31-33 teen H/S Driehoek 1
    Volkskool 4 wen 64-12 teen Vereeniging Gimnasium 1
    Volkskool 2 wen 48-7 teen Volkskool 5
  9. B-LIGA:
    Volkskool 6 verloor 18-51 teen H/S Dr. Malan
    Volkskool 7 wen 37-18 teen Volkskool 8
  10. Baie geluk!
  11. SPORTUITSLAE
  12. TENNIS: VAALDRIEHOEK GEMENGDE A- EN B-LIGA (07 SEPTEMBER 2018)
  13. A-LIGA:
    Volkskool 5 verloor 31-42 teen H/S Driehoek 1
  14. TENNIS: VAALDRIEHOEK GEMENGDE TENNISLIGA (31 AUGUSTUS 2018)
  15. A-LIGA:
    Volkskool 1 wen 53-10 teen H/S Driehoek 1
    Volkskool 2 verloor 30-39 teen Volkskool 3
    Volkskool 4 wen 48-27 teen Volkskool 9
    Volkskool 5 wen 35-31 teen Vereeniging Gimnasium 1
  16. B-LIGA:
    Volkskool 6 verloor 30-39 teen H/S Driehoek 2
    Volkskool 7 verloor 40-42 teen Volkskool 10
    Volkskool 8 wen 36-30 teen Vereeniging Gimnasium 3
  17. TENNIS: VAALDRIEHOEK GEMENGDE-LIGA (24 AUGUSTUS 2018)
  18. Volkskool 3 wen 58-12 teen Vereeniging Gimnasium 1
    Volkskool 1 wen 61-12 teen Volkskool 4
    Volkskool 8 verloor 17-54 teen H/S Driehoek 2
    Volkskool 5 wen 51-16 teen Volkskool 9
  19. TENNIS: VAALDRIEHOEK GEMENGDE-LIGA (06 AUGUSTUS 2018)
    A-LIGA:
  20. Volkskool 1 wen 56-17 teen Volkskool 2
  21. TENNIS: VAALDRIEHOEK GEMENGDE LIGA (03 AUGUSTUS 2018)
    B-LIGA:
  22. Volkskool 6 wen 32-21 teen Volkskool 7
    Volkskool 8 verloor 17-35 teen Volkskool 10
  23.  

    SPORTUITSLAE:
    TENNIS: OOS-GAUTENG FINALE TE BENONI (27 JULIE 2018)
    Dogters:
    B verloor 13-59 teen H/S Brandwag A
    C verloor 16-56 teen St. Dominics B
    D kry punte teen H/S Kemptonpark (Liga-wenners)

    Seuns:
    A wen 38-34 teen H/S Oosterlig A (Liga-wenners)
    B wen 42-31 teen H/S Oosterlig B (Liga-wenners)
    D wen 46-26 teen H/S Kemptonpark D (Liga-wenners)

    Baie geluk aan al ons spanne!
    Ware Volkietrots!

     

    TENNIS: (OOS-GAUTENG): SEMI-FINAAL TE ALBERTON (20 JULIE 2018)

    Seuns
    A wen 60-12 teen Alberton High
    B wen 54-18 teen AH Germiston

    Dogters
    A verloor 29-42 teen H/S Marais Viljoen
    B wen 40-32 teen H/S Dinamika

    Baie geluk aan al ons Volkies!
    Ware Volkietrots!

     

    SPORTUITSLAE:

    TENNIS: VAALDRIEHOEK – UITSLAE VAN ONDERSKEIE LIGAS IN 2018

    SEUNS A-LIGA
    Volkskool 1 (Liga-wenners) – baie geluk!
    H/S Sasol 1
    H/S Sasol 2
    H/S Transvalia 1
    H/S Transvalia 2
    H/S Dr. Malan 1
    Vereeniging Gimnasium 1
    H/S Overvaal 1

    B-LIGA
    Volkskool 2 (Liga-wenners) – baie geluk!
    Dr. Malan 2
    H/S Sasol 3
    H/S Overvaal 2
    H/S Sasol 4
    Vereeniging Gimnasium 2
    H/S Drie Riviere 1

    C-LIGA
    Volkskool 3 (Liga-wenners) – baie geluk!
    H/S Driehoek 1
    Vereeniging Gimnasium 3
    H/S Overvaal 3

    D-LIGA
    Volkskool 4 (Liga-wenners) – baie geluk!
    Suiderlig High 1
    Vereeniging Gimnasium 4

    DOGTERS
    A-LIGA
    H/S Sasol 1
    Volkskool 1
    H/S Transvalia 1

    B-LIGA
    H/S Transvalia 2
    H/S Driehoek 1
    H/S Sasol 2
    Volkskool 2
    Volkskool 3

     

    SPORTUITSLAE

    TENNIS: VAALDRIEHOEK-LIGA (15 JUNIE 2018)
    Seuns B wen 47-25 teen H/S Sasol B

     

    TENNIS: OOS-GAUTENG LIGA 2018

    Seuns
    A-Liga: Volkskool A (10) / Die Anker A (8) / Hugenote (8) / Springs Boys High (4) / Volkskool E (2) / John Vorster (0)

    B-Liga: Volkskool B (12) / Delmas A (10) / Hugenote B (6) / Stoffberg A (6) / Veritas A (4) / Die Anker B (2) / Spring Boys High B (2)

    C-Liga: Balfour A (12) / Volkskool C (10) / Volkskool F (8) / Veritas B (4) / Springs Boys C (2) / Die Anker C (2) / John Vorster B (0)

    D-Liga: Volkskool D (10) / Volkskool G (7) / Veritas C (6) / Volkskool H (4) / Springs Boys High D (1) / John Vorster C (0)

    Dogters
    A-Liga: Volkskool A (8) / Hugenote A (6) / Springs Girls High A (4) / John Vorster A (2) / Die Anker A (0)

    B-Liga: Volkskool B (8) / Delmas A (6) / Stoffberg A (4) / Volkskool E (2) / Veritas A (0)

    C-Liga: Volkskool C (8) / Springs Girls High B (6) / Volkskool F (4) / Die Anker B (2) / John Vorster B (0)

    D-Liga: Volkskool D (6) / Volkskool G (4) / John Vorster C (2) / Veritas B (0)

    Baie geluk aan al ons spanne.
    Ware Volkietrots!

     

    SPORTUITSLAE

    TENNIS (LIGA-BEPALING): GAUTENG-OOS (08 JUNIE 2018)

    Seuns B wen 69-3 teen Springs Boys High B
    Seuns C wen 41-15 teen Springs Boys High C
    Seuns F wen 49-17 teen H/S John Vorster B

    TENNIS: GAUTENG-PROEWE
    SEUNS:
    JP Pretorius (5de)
    Human van der Merwe (6de)
    Tristan Visser (7de)
    Dewald Kloppers (15de)

    DOGTERS:
    Karla Hay (10de)
    Leanri van Jaarsveldt (11de)
    Cilje-Marie Kruger (12de)
    Natalie Visser (15de)

    Baie geluk aan al ons Volkies.
    Ware Volkietrots!

     

    SPORTUITSLAE
    TENNIS (LIGA-BEPALING): OOS-GAUTENG (01 JUNIE 2018)

    Seuns A wen 43-29 teen H/S Sasol A
    Seuns B wen 50-22 teen H/S Hugenote B
    Seuns C wen 50-6 teen H/S John Vorster C
    Seuns F wen 43-13 teen Veritas B

    Baie geluk aan al ons spanne!
    Ware Volkietrots!

     

    SPORTUITSLAE:

    TENNIS (LIGA-BEPALING): OOS-GAUTENG (24 MEI 2018)

    Seuns E verloor 12-60 teen Die Anker A
    Seuns F wen 42-14 teen Die Anker C

    Baie geluk!

     

    SPORTUITSLAE

    TENNIS (LIGA-BEPALING): OOS-GAUTENG (22 MEI 2018)

    Dogters A wen 49-23 teen H/S Hugenote A

    Baie geluk!

     

    SPORTUITSLAE:

    TENNIS (LIGA-BEPALING): OOS-GAUTENG (18 MEI 2018)

    Seuns:

    A wen 47-25 teen H/S Sasol B

    D wen 41-15 teen G

    F wen 31-19 teen Springs Boys High C

    H wen 22-8 teen Springs Boys High D

    Dogters:

    E verloor 19-53 teen H/S Delmas A

    F verloor 19-21 teen Springs Girls High B

     

    SPORTUITSLAE
    TENNIS (LIGA-BEPALING) – VAALDRIEHOEK (14 MEI 2018)

    Seuns A wen 59-13 teen Vereeniging Gimnasium A

    Baie geluk!

     

    SPORTUITSLAE

    TENNIS: LIGA-BEPALING: OOS-GAUTENG (11 MEI 2018)

    SEUNS:
    A wen 64-8 teen H/S Hugenote A
    B wen 63-9 teen H/S Sasolburg B
    C verloor 23-33 teen H/S Balfour A
    D wen 52-4 teen Veritas C
    E verloor 22-50 teen Springs Boys High A
    F verloor 14-24 teen H/S Balfour A
    G wen 38-18 teen H

    DOGTERS:
    B wen 67-5 teen Veritas A
    D wen 52-4 teen H/S John Vorster C
    G wen 40-16 teen Veritas B

    Baie geluk aan al ons spanne.
    Ware Volkietrots!

     

    TENNIS (LIGA-BEPALING): VAALDRIEHOEK (07 MEI 2018)

    DOGTERS:
    A Verloor 24-48 teen H/S Sasolburg A
    B wen 51-21 teen C

    SEUNS:
    B wen 53-19 teen H/S Dr. Malan B
    C kry punte teen H/S Driehoek

     

    TENNIS (LIGA-BEPALING): OOS-GAUTENG (04 MEI 2018)
    DOGTERS:
    A wen 64-8 teen H/S John Vorster A
    B wen 57-15 teen H/S Delmas A
    C wen 48-8 teen Springs Girls High B
    D wen 48-8 teen Veritas B
    F verloor 26-30 teen H/S John Vorster B
    G wen 30-26 teen H/S John Vorster C

    SEUNS:
    A wen 62-10 teen Springs Boys High A
    B wen 64-8 teen Die Anker B
    C wen 50-6 teen Die Anker C
    D wen 54-2 teen Springs Boys High D
    E wen 43-29 teen H/S John Vorster A
    G wen 38-18 teen Veritas C
    H wen 29-27 teen H/S John Vorster C

    Baie geluk aan al ons spanne.
    Ware Volkietrots!

     

    SPORTUITSLAE

    TENNIS (LIGA-BEPALING): OOS-GAUTENG (03 MEI 2018)

    Seuns C wen 41-15 teen seuns F

    Baie geluk!

     

    SPORTUITSLAE:

    TENNIS (LIGA-BEPALING): OOS-GAUTENG (24 APRIL 2018)

    Seuns B wen 46-26 teen H/S Delmas A

     

    SPORTUITSLAE:
    TENNIS (LIGA-BEPALING): OOS-GAUTENG (23 APRIL 2018)

    Dogters A wen 60-12 teen Die Anker A
    Seuns A wen 57-15 teen Die Anker A
    Seuns E verloor 18-54 teen H/S Hugenote A

     

    SPORTUITSLAE: OOS-GAUTENG LIGA (20 APRIL 2018)

    SEUNS:
    B wen 55-7 teen H/S Overvaal B
    D wen 54-2 teen H/S John Vorster C
    F gelykop 28-28 teen Springs Boys High
    H wen 39-17 teen Veritas C

    DOGTERS:
    B wen 53-3 teen H/S Stoffberg A
    C wen 49-7 teen H/S John Vorster C
    D wen 44-12 teen G
    F wen 36-34 teen Die Anker A

    Baie geluk aan al ons spanne.
    Ware Volkietrots!

     

    SPORTUITSLAE:
    TENNIS: VAALDRIEHOEK-LIGA (16 APRIL 2018)

    Seuns A wen 55-9 teen H/S Dr. Malan
    Dogters B verloor 11-45 teen H/S Driehoek
    Dogters C verloor 29-43 teen Sasol C

     

    SPORTUITSLAE

    TENNIS: VAALDRIEHOEK-LIGA (13 APRIL 2018)
    A-LIGA:

    Seuns A wen 63-9 teen H/S Overvaal A
    Seuns B wen 69-5 teen H/S Drie Riviere A
    Seuns C wen 29-27 teen H/S Overvaal C
    Seuns D wen 44-12 teen Suiderlig High A

    B-LIGA:
    Dogters B verloor 22-31 teen H/S Sasol B

    Baie geluk aan al ons spanne.
    Ware Volkietrots!

  24. SPORTUITSLAE:
  25. TENNIS: VAALDRIEHOEK GEMENGDE LIGA (08 SEP 2017)
    Volkskool 1 wen 43-13 teen H/S Dr. Malan 1
    Volkskool 4 gelykop 31-31 teen H/S Driehoek 1
    Volkskool 5 verloor 21-51 teen H/S Transvalia 2
    Volkskool 6 wen 33-19 teen Volkskool 7
    Volkskool 9 verloor 13-55 teen Vereeniging Gimnasium 2
  26. Baie geluk aan al ons spanne!
  27. SPORTUITSLAE:
  28. TENNIS: VAALDRIEHOEK GEMENGDE-LIGA (01 SEP 2017)
    Volkskool 2 wen 44-26 teen H/S Dr. Malan
    Volkskool 5 verloor 26-42 teen Vereeniging Gimnasium 1
    Volkskool 4 wen 38-31 teen H/S Driehoek 2
    Volkskool 1 wen 54-6 teen Volkskool 3
    Volkskool 6 wen 39-12 teen Volkskool 8
  29. SPORTUITSLAE:
  30. TENNIS: GEMENGDE-LIGA (25 AUG 2017)
    Volkskool 1 wen 40-29 teen H/S Transvalia 2
    Volkskool 6 verloor 26-28 teen Vereeniging Gimnasium 2
    Volkskool 4 wen 59-20 teen Volkskool 5
  31. Heidelberg Volkskool wil die volgende borge hartlik bedank vir hulle bydrae om ons Sun City Tennistoer onvergeetlik te maak. Sonder julle ondersteuning sou ons beslis nie so mooi op die baan kon lyk nie. Martin Viljoen van NTT Volkswagen Heidelberg vir die Seuns en dogters hempies asook Jaco Jordaan van Access Property Group vir hulle sweetpakke en hempies.
  32. Baie dankie!
  33. Slide1 Slide2 Slide3 Slide4

     

    SPORTUITSLAE:
    TENNIS – SUN CITY (11-14 AUGUSTUS 2017)

    DOGTERS A – Eindig 3de
    SEUNS A – Eindig 4de
    SEUNS B – Eindig 8ste
    SEUNS C – Eindig 10de

    Baie geluk!

     

    TENNIS: OOS-GAUTENG (SEMI-FINAAL) TE H/V HEIDELBERG (28 JULIE 2017)

    DOGTERS:
    Dogters A wen 47-25 teen H/S Marais Viljoen
    Dogters B wen 38-34 teen H/S Marais Viljoen
    Dogters C wen 50-6 teen H/S Alberton

    SEUNS:
    Seuns A wen 61-11 teen H/S Marais Viljoen
    Seuns B wen 39-33 teen H/S Marais Viljoen
    Seuns C wen 30-26 teen H/S Marais Viljoen

    Geluk aan al ons spanne!

     

    SPORTUITSLAE:
    TENNIS: LIGA-BEPALING – VAALDRIEHOEK EN OOS-GAUTENG (26 MEI 2017)
    Seuns A verloor 34-38 teen H/S Transvalia A
    Seuns B wen 38-18 teen Vereeniging Gimnasium A
    Seuns C wen 67-5 teen H/S Anker B
    Seuns F verloor 28-44 teen H/S Hugenote A
    Seuns D wen 45-27 teen Seuns G

    Baie geluk aan al ons spanne!

     

    SPORTUITSLAE:
    TENNISLIGA: OOS-GAUTENG (19 MEI 2017)
    SEUNS:
    Seuns A: Wen 70-2 teen Springs Boys High
    Seuns A: Wen 51-21 teen H/S Overvaal
    Seuns B: Wen 51-21 teen H/S Hugenote A
    Seuns C: Wen 43-13 teen Vereeniging Gimnasium C
    Seuns E: Wen 55-13 teen H/S Anker B

    DOGTERS:
    Dogters B: Wen 40-32 teen H/S Anker A
    Dogters C: Wen 49-7 teen Springs Girls High
    Dogters D: Verloor 27-45 teen H/S Delmas A

    Baie geluk aan al ons Volkies!

     

    TENNISLIGA: OOS-GAUTENG (05 MEI 2017)
    SEUNS
    SEUNS A WEN 39-33 TEEN H/S SASOLBURG A
    SEUNS B WEN 64-8 TEEN SEUNS F
    SEUNS C WEN 46-10 TEEN H/S SUIDERLIG

    DOGTERS
    DOGTERS B WEN 68-4 TEEN H/S STOFFBERG A
    DOGTERS C WEN 40-16 TEEN H/S SASOL B

    Baie geluk aan al ons spanne!

    TENNISLIGA: (21 APRIL 2017)
    GAUTENG-OOS LIGA
    Seuns B wen 49-23 teen H/S Stoffberg
    Seuns C wen 44-28 teen Seuns D
    Seuns E wen 59-13 teen Seuns G

    VAALDRIEHOEK-LIGA
    Seuns A wen 49-7 teen H/S Dr. Malan
    Seuns B wen 31-25 teen H/S Transvalia
    Seuns C wen 53-19 teen H/S Overvaal

    Baie geluk aan al ons Volkies!

    SPORTUITSLAE: 26 SEPTEMBER 2016

    Tennis: Vaaldriehoek Gemengde-liga te H/V Heidelberg
    1ste verloor 32-43
    2de wen 52-19
    3de verloor 25-46
    4de wen 51-14

    Baie Geluk!

    SPORTUITSLAE: 16-17 SEPTEMBER 2016

    Tennis: Vaaldriehoek Gemengde-liga
    Volkskool 6 wen 41-24 teen Vereeniging Gimnasium 2

    Baie geluk! Ons is waarlik trots op julle!

     

    SPORTUITSLAE 9-10 SEPTEMBER 2016

    Tennis: Vaaldriehoek Gemengde-liga teen H/S Transvalia
    Volkskool 2 wen 39-29 teen H/S Transvalia 2
    Volkskool 2 wen 58-12 teen H/S Driehoek 2
    Volkskool 7 wen 49-21 teen H/S Driehoek 3

    Baie Geluk!

    SPORTUITSLAE: 3 SEPTEMBER 2016

    Tennis: Vaaldriehoek Gemengde-Liga
    Volkskool 1 wen 65-12 teen H/S Driehoek 1
    Volkskool 2 verloor 25-42 teen H/S Transvalia 1
    Volkskool 3 wen 40-23 teen H/S Transvalia 3
    Volkskool 4 verloor 21-52 teen H/S Transvalia 4
    Volkskool 6 wen 50-15 teen H/S Driehoek 3

    Baie Geluk aan al die spanne!

     

    SPORTUITSLAE 19-20 AUGUSTUS 2016:

    TENNIS: OOS-GAUTENG UITSPEELWEDSTRYDE TE BENONI:
    Dogters A verloor 24-48 teen H/S Marais Viljoen A
    Seuns B verloor 35-37 teen Curro Serengeti
    Seuns D wen 38-18 teen H/S Kemptonpark

    TENNIS: VAALDRIEHOEK (GEMENGDE -LIGA)
    Volkskool 5 wen 43-27 teen Vereeniging Gimnasium
    Volkskool 3 wen 41-19 teen H/S Transvalia 5

    Baie Geluk aan al ons spanne!

     

    SPORTUITSLAE: 12-13 AUGUSTUS 2016

    Tennis: Vaaldriehoek Gemengde-liga
    Volkskool 1 wen 67-11 teen Vereeniging Gimnasium 1 – Geluk!
    Volkskool 4 wen 42-24 teen H/S Transvalia 6 – Geluk!

     

    SPORTUITSLAE: 11 AUGUSTUS 2016

    TENNIS: GAUTENG-OOS UITSPELE
    – Seuns A teen EG Jansen: Verloor 33-39
    – Seuns B teen Hans Moore: Wen 46-26

  34. Hoër Volkskool Heidelberg se seunsspanne (A,B en C) en dogtersspanne (A en B) het vanaf 05-08 Augustus 2016 aan die Egalite Promotions 2016 tennistoernooi te Sun City deelgeneem.
  35. Dertien skole van regoor die land was daar teenwoordig.
  36. Die HVH seuns A-span het in die algeheel tweede plek geëindig en die dogters A-span in die derde plek.
  37. Baie Geluk!
  38. Slide1

     

    Slide2

    TENNIS: SUN CITY (5-9 AUGUSTUS 2016)

    DOGTERS A:
    – Eindig 3de uit 10 spanne
    – Wen 14-2 teen H/S Merensky
    – Wen 14-2 teen H/S Klerksdorp
    – Wen 16-0 teen Edenvale High
    – Wen 12-0 teen Ben Vorster
    – Verloor 0-16 teen Rhenish

    DOGTERS B:
    – Eindig 8ste uit 10 spanne
    – Verloor 3-13 teen H/S Westvalia
    – Verloor 8-9 teen H/S Merensky
    – Verloor 0-16 teen Rhenish

    SEUNS A:
    – Eindig 2de uit 13 spanne
    – Wen 15-2 teen H/S Westvalia
    – Wen 16-0 teen H/S Ben Vorster
    – Wen 16-0 teen H/S Klerksdorp B
    – Wen 13-3 teen H/S Klerksdorp A
    – Verloor 2-14 teen Edenvale

    SEUNS B:
    – Eindig 11de uit 13 spanne
    – Wen 14-2 teen H/S Klerksdorp B
    – Gelykop 8-8 teen H/S Piet Potgieter
    – Verloor 1-16 teen H/S Merensky
    – Verloor 3-13 teen HTS Witbank
    – Verloor 0-16 teen H/S Klerksdorp A

    SEUNS C:
    – Eindig 12de uit 13 spanne
    – Verloor 0-16 teen EG Jansen
    – Verloor 0-16 teen Edenvale High
    – Verloor 2-14 teen H/S Westvalia
    – Verloor 0-16 teen H/S Merensky

    Baie geluk aan al ons spanne!

     

    Hanjo en Monjah

     

    SA Skole Sport & Tennis Kampioenskappe 2016:

    Monjah Holtzhausen en Hanjo Minnaar (Gr. 11 leerders) van Volkies het deurgedring en gekwalifiseer om Gauteng te verteenwoordig as tennisspelers van die U/17 span by die SA Skole Sport & Tennis Kampioenskappe 2016 wat te Durban vanaf 09 – 15 Julie 2016 plaasgevind het.

    Beide Hanjo en Monjah was gekies en aangewys as spankapteine van Gauteng se seuns- en dogters U/17 tennisspan. Daar was tien provinsies wat daagliks; enkels, dubbels en gemeng gespeel het en was in twee poele/groepe verdeel.

    Tennis uitslae was soos volg:-
    Gauteng wen Limpopo 45-0
    Gauteng wen KZN 45-0
    Gauteng wen Oos-Kaap 38-7
    Gauteng wen Wes-Kaap 40-5
    Gauteng verloor teen Noordwes 14-31

    Die Gauteng Tennis U/17 span het na vele beserings van spanlede as trotse naaswenners uit die stryd getree en ‘n Silwer medalje verwerf by die kampioenskappe.
    Gauteng wen in geheel alle tennis ouderdomsgroepe wat ook rolstoel-tennis insluit en wen Goud in geheel en was ook as algehele Provinsie wenners aangewys van 2016 se SA-Skole Sport Kampioenskappe.

    Baie geluk aan Hanjo & Monjah! – Julle is voorwaar ons Volkietrots !!

    20160714_161456

    Tennisspelers dring deur na SA-Skole Kampioenskappe!

    Hoër Volkskool se tennisspelers het die naweek aan die Gauteng Provinsiale Skole Tennis Kampioenskappe op Ellispark in Johannesburg deelgeneem.

    Hanjo Minnaar en Monjah Holtzhausen het albei deurgedring na die Nasionale SA-Skole Tennis Kampioenskappe wat 9 – 15 Julie 2016 in Durban sal plaasvind.

     Monjah wen al haar spelle en eindig in die eerste plek vir die afdeling dogters onder 17. Hanjo wen ook al sy spelle en eindig in die finaal waar hy in ‘n naelbytstryd tweede eindig in Gauteng  vir seuns onder 17. Hierdie is ‘n uitstekende prestasie en Hoër Volkskool is opreg trots op hulle en wens hulle net die beste toe vir die SA-Skole kampioenskappe!

     Ander leerders wat ook deelgeneem het en baie mooi gespeel het was:

    1.       Dewald Klopper, Steven Van Vuuren, Arno Erasmus

    2.       Nedine Van Der Merwe

     

     

     

    72JPVYF97

    Tennis: Gauteng-Oos liga – 10-11 Junie 2016
    Seuns C @ H/S Anker A verloor 18-36
    Dogters B @ H/S Anker A wen 46-26

    Tennis: (Gauteng-kampioenskappe): Opgeneem in Gauteng 0/17-span vir “Winter Games:”
    Monjah Holtshausen – wen finaal
    Hanjo Minnaar – verloor in finaal eindig 2de:

    Baie Geluk aan al ons spanne!

     

    Sportuitslae: 3-4 Junie 2016

    Tennis: Vaaldriehoek-liga (Finale) & Gauteng-Oos Liga
    Dogters A @ H/S Sasolburg verloor 21-35
    Seuns A @ H/S Sasolburg verloor 23-33
    Seuns B @ H/S Overvaal wen 35-21 (Vaaldriehoek wenners) Baie Geluk!
    Seuns C @ Springs Boys High wen 43-13
    Seuns D @ H/S Anker A verloor 20-36
    Seuns G @ Spring Boys B verloor 22-35
    Dogters D @ H/S Hugenote A verloor 5-67

    Sportuitslae 24 Mei 2016:

    Tennis: Vaaldriehoek-liga
    Seuns A wen 51-5 @ Vereeniging Gimnasium
    Seuns B wen 44-12 @ H/S Dr. Malan
    Seuns C wen 56-0 @ Vereeniging Gimnasium

    Baie Geluk!

    Sportuitslae: 19-21 Mei 2016

    Tennis: Oos-Gauteng liga
    Seuns A @ H/S Delmas A wen 60-12
    Seuns B @ H/S John Vorster A wen 49-7
    Seuns C @ H/S Hugenote A wen 38-18
    Seuns D @ Seuns H wen 48-8
    Seuns E @ Springs Boys High A verloor 22-34
    Seuns F @ Springs Boys B wen 40-16
    Dogters A @ Veritas B wen 69-3
    Dogters B @ Veritas A kry punte

    Sportuitslae: 13-14 Mei 2016

    Tennis: Vaaldriehoek – liga

    Dogters A @ H/S Driehoek A
    wen 42-14

    Seuns E @ H/S Hugenote A
    verloor 26-30

    Seuns C @ H/S John Vorster A
    Kry punte

    Seuns D @ Seuns F
    Wen 39-17

    Seuns H @ Seuns G
    Wen 49-7

    Tennis: Vaaldriehoek-liga @ H/S Driehoek – 7 Mei 2016
    Seuns A wen 55-1

    Baie Geluk!

     

    Zander en Hanjo Minnaar het aan ‘n tennistoernooi deelgeneem die afgelope Julie vakansie 2015. Die toernooi het Maandag die 13de Julie begin tot en met Vrydag die 17de Julie. Dit was te Benoni, Gauteng-Oos Tennisbane. Daar was deelnemers van oor die hele land wat daar deelgeneem het. Zander en Hanjo het in die seuns onder 16 Goue Afdeling hul dubbelswedstryd gewen en Hanjo het die enkels in die seuns onder 16 Goue Afdeling gewen.

    SAM_0297 - U16 B Gold Doubles winners

     

     

     

     

  39. Op die foto is van links: Zander Minnaar, Jack Fenwick(afrigter) en Hanjo Minnaar.

     

    Tennisuitslae – 15 Mei 2015:
    Dogters A wen Hugenote A 66-6
    Seuns A wen Drie Riviere A 52-4
    Seuns B wen Die Anker A 54-18…
    Seuns C wen Springs Boys A 36-20
    Seuns D wen Seuns H 49-7
    Seuns F verloor teen Stoffberg A 6-50
    Seuns G verloor teen Veritas B 27-29

    Tennisuitslae – 11 Mei 2015:
    Dogters B verloor teen Transvalia A 15-41
    Seuns C wen Transvalia C 31-25
    Seuns B wen Overvaal A 39-17…
    Seuns D wen Dr. Malan A 57-9
    Seuns E verloor teen Hugenote A 10-62

    Tennisuitslae – 8 Mei 2015
    Seuns A wen Balfour A 56-16
    Seuns B wen Veritas A 38-18
    Seuns C wen Veritas B 51-5…
    Seuns D wen Springs Boys B 43-13
    Seuns F verloor teen Die Anker B 13-59
    Dogters C verloor teen Delmas A 13-59
    Dogters D verloor teen Stoffberg A 23-31

  40. Hanjo en Monjah.ppt 2014
  41. Monjah tennis 2
  42. Monjah speel en wen die:
  • TSA Gauteng East Spring Tennistoernooi; Meisies o/18 Main Draw; alhoewel sy net 15 is, gedurende die Oktober vakansie.
  1. Hanjo Minnaar
  2. Hanjo Minnaar en Monjah Holtzhausen het die afgelope naweek aan die Gauteng-Oos Tennistoernooi deelgeneem.  Hanjo is slegs 14 en wen die O/18 Goue afdeling vir seuns.  Monjah is 15 en wen die O/18 afdeling vir meisies.  Hanjo Minnaar en Dino Harrison skud blad na ‘n ongelooflike stryd van 6-7; 6-3; 13-11.
  3. Tennisuitslae – Sun City September 2014:
    Dogters A span eindig 3de uit 9 spanne.
    Seuns A span eindig 3de uit 14 spanne na Menlopark en Ermelo.
    Seuns B eindig 8ste.
    Seuns C eindig 11de.
    Hanjo Minnaar en Monjah Holtzhausen wen al hulle enkelspel wedstryde.
  4. Ons Tennisspanne oppad na Sun City vanoggend 26 September 2014. 
  5. sUN cITY 2
  6. Tennisuitslae 05/09/2014:
    Volkskool A wen Edenvale A 46-24
    Volkskool C wen Hans Moore A 54-15
    Volkskool D wen Marais Viljoen D 36-26
    Volkskool F wen Marais Viljoen F 72-2
  7. Vrydag 05/09/2014 Tennis Vaaldriehoek Junior Liga.
  8. Tennisuitslae van 29 / 30 Augustus 2014:
    Seuns A verloor teen Overvaal A 25 – 31
    Seuns B verloor teen Transvalia A 11 – 45
    Dogters A wen teen Transvalia A 42 – 14
    Dogters B wen teen Driehoek A 38 – 18
  9. Uitslae 25 Augustus 2014:
    Junior dogters A Tennisspan wen Driehoek A 51 / 5
  10. Uitslae: 22 Augustus 2014
    Volkies Junior A Tennisspan wen Dr Malan 41-15.  A-span speel komende Vrydag weg teen Overvaal.
    Volkies Junior C Tennisspan verloor teen Overvaal 84-8.
  11. Uitslae 15 Augustus 2014:
    Junior Tennisspan A wen teen Gimmies 48-8!  Hulle speel komende Vrydag die 22ste Augustus 2014 teen Dr Malan tuis! Ondersteuning sal waardeer word.
  12. Monjah Tennis
  13. Monjah Holtzhausen
    Monjah Holtzhausen het oor die afgelope vakansie aan twee TSA toernooie (albei Key Health) deelgeneem. Eerste in Pta, en die tweede in Jhb – (sy het in Randburg gespeel elke dag.)  Omdat dit vakansie was, was dit baie sterk toernooie, met die meisies wat van oor die hele land gekom het.  Sy het redelik goed gevaar, as volg:-
  14. In Pretoria:
  • Eindig 4de van 48 meisies wat deelneem in die enkels; en
  • Wen die dubbels, met haar spanmaat Leshika Vala. Kry goue medalje.
  1. In Johannesburg:
  • Eindig 5de van 62 meisies wat deelneem in die enkels;
  • Eindig 3de in die dubbels, met haar spanmaat, Leshika Vala.
  1. Soos julle dalk nou ook weet; het die Volkskool meisies Eerste span weer; vir die tweede jaar in ‘n ry, die volgende gewen:-
  • Vaaldriehoek liga, en
  • Oos Gauteng liga; laas Woensdag.
  1. Vir Monjah persoonlik was dit nou die 6de jaar in ‘n ry dat sy nie een enkel-wedstryd wat sy in die liga gespeel het verloor het nie.
  2. Uitslae van Tennis – Oos Gauteng Finaal – 13 Augustus 2014:
    Seuns C verloor teen Kempton Park C – 24-32
    Dogters D wen Jeugland D – 33-23
    Dogters B verloor teen Alberton High A – 33-39
    Dogters A wen Jeugland A – 56-16
  3. Slide1
  4. Ons seuns tennis A-span het gister die 28ste Julie teen Overvaal gespeel en behaal ‘n allamintige oorwinning van 34-18.  Al 4 van hulle wen hul enkels 4-3.  Hulle wen ook hul dubbels.
  5. Tennisuitslae – 13 Junie 2014:
    Seuns B wen Balfour – 43 / 29
    Seuns D wen Veritas A – 45 / 11
    Seuns G verloor teen Springs Boys B – 22 / 34
    Dogters A wen Springs Girls A – 58 / 14
    Dogters B wen Veritas A – 52 / 20
    Dogters C verloor teen John Vorster A – 18 / 54
    Dogters D wen Veritas B – 34 / 22
  6. Tennisuitslae – 6 Junie 2014:
    Seuns F wen Seuns G – 37 /19
    Seuns E wen Sprins Boys A – 37 / 35
    Dogters A wen Delmas A – 53 / 19
    Dogters B wen John Vorster A – 65 / 7
  7. Tennisuitslae 30 Mei 2014:
    Dogters A wen John Vorster A – 70 /2
    Dogters B wen Hugenote A – 42 / 30
    Dogters D verloor teen Stoffberg A – 26 / 30
    Seuns A wen Stoffberg A – 57 / 15
    Seuns B wen John Vorster B – 68 / 4
    Seuns C wen Springs Boys A – 31 / 25
    Seuns D wen Spring Boys B – 46 / 10
    Seuns E verloor teen John Vorster A – 33 / 39
    Seuns F wen Veritas A – 64 / 8
    Seuns G wen Veritas B – 29 / 27
  8. Tennisuitslae – Vaaldriehoek-liga vs Vereeniging Gim – 26 Mei 2014:
    Dogters B verloor teen Transvalia A – 26 / 30
    Seuns A wen Gimmies A – 49 / 7
    Seuns C wen Gimmies C – 29 / 27
    Seuns D wen Overvaal B – 37 / 19
  9. Tennisuitslae – 23 Mei 2014:
    Dogters B wen Driehoek A – 38 / 18
    Dogters C verloor teen Delmas A – 3 / 69
    Seuns B wen Veritas A – 48 / 8
    Seuns C wen Balfour A – 38 / 34
    Seuns D wen Veritas B – 34 / 22
    Seuns E verloor teen Stoffberg A – 8 / 48
    Seuns F verloor teen die Anker A – 22 / 50
    Seuns G verloor teen Springs Boys B – 19 / 37
  10. Tennisuitslae – 19 Mei 2014 – Volkskool vs Transvalia en Delmas:
    Seuns A verloor teen Transvalia 23 / 33
    Dogters A wen teen Transvalia 35 / 21
    Seuns B wen Delmas 35 / 21
  11. Uitslae van seuns-tennisspan wat Vrydag die 9de  Mei  teen Hoërskool Drie Riviere gespeel het.
    1ste span:
  12. Wen Hoërskool Drie Riviere 48-8 tuis.
  13. Enkels:
  14. Phillip Vermeulen verloor – 3-4
  15. Hanjo Minnaar wen – 7-0
  16. Ewald Vorster wen – 7-0
  17. Zander Minnaar wen – 7-0
  18. Dubbels:
  19. Phillip en Hanjo wen – 3-4 teen Drie Riviere se nr. 1 & 2
  20. Phillip en Hanjo wen – 7-0 teen Drie Riviere se nr. 3 & 4
  21. Ewald en Zander wen 7-0 teen Drie Riviere se nr. 3 & 4
  22. Ewald en Zander wen 6-1 teen Drie Riviere se nr 1 & 2
  23. Slide3
  24. Monjah het 6 uit 7 enkel spelle gewen en Hanjo het met sy enkels, dubbels en gemengde dubbels, 4 uit 7 gewen.
    Dit was ‘n span kompetisie en hulle het vir Gauteng-Oos gespeel teen,
    Westelike Provinsie, Kwa-Zulu Natal, Boland, Suidwestelike Distrik, Zimbabwe
    Noordwes.
    Die ander provinsies wat ook deelgeneem het was Gauteng Sentraal, Gauteng Noord en Vrystaat onder andere.  Gauteng Oos se O/15 spanne het 8ste geëindig in die land.
  25. Volkies se meisies A-tennisspan het hul teenstanders ‘n kishou in die Wilson Beker Tennistoernooi toegedien. Die toernooi is van 7 tot 10 Maart 2014 te Sun City gespeel.
    Charné Steyn, Monjah Holtzhausen, Esmarie van Dyk en Charmoné Nelson is as die wenners gekroon nadat hulle Hoërskool De Aar met 16-3 geklop het en gelykop met nege stelle elk teen Hoërskool Sannieshof gespeel het.
  26. Volkskool A-span is verkies as die Oos-Gauteng wenners en ook as Vaaldriehoek wenners op 16 Augustus 2013. Hulle was ook die naaswenners van die Sun-City toernooi wat gedurende 12-14 April plaasgevind het.
  27. IMG_0088
  28. Van links na regs: Monjah Holtzhausen, Bea Kim Persense, Mirna Coetsee, Alison Ferguson
  29. TENNISUITSLAE 30 AUGUSTUS 2013 – JUNIOR TENNIS TEEN TRANSVALIA
  30. Seuns A wen 33 -23
    Dogters A speel gelykop 28 – 28
  31. TENNISUITSLAE 16 AUGUSTUS 2013
  32. Seuns B wen Suiderlig A 51-5
  33. TENNISUITSLAE OOS-GAUTENG FINALE | 6 AUGUSTUS 2013
  34. Seuns B wen Edenglen A 40 -32
    Seuns C kry punte teen Kempton Park
    Seuns D wen Edenglen B 37 – 19
    Dogters A wen Jeugland A 54 -18
  35. OOS-GAUTENG SEMI-FINALE | TENNISUITSLAE 30 JULIE 2013
  36. Seuns A verloor teen Ashton Kollege   28-44
    Seuns B wen Oosterlig   B 45-27
    Seuns C wen Ashton       B 39-17
    Seuns F wen Oosterlig   D 37-19
    Dogters A wen Oosterlig  A 58-14
  37. TENNISUITSLAE 26 JULIE 2013
  38. Seuns A wen Transvalia B  –  32-24
    Seuns C verloor teen Transvalia A   –  24-32
    Seuns B verloor teen Drie Riviere A  –  26-30
    Dogters B verloor teen Transvalia A  –  21-35
  39. Oos-Gauteng 0/18
    Verkies as Oos-Gauteng 0/18 spanlede vir deelname aan die Inter-Provinsiale toernooi te Pretoria, 9-11 Augustus.
    Bea Kim Persense, Alison Ferguson, Monjah Holtzhausen
  40. Tennis Uitslae 14 Junie 2013:
  41. Seuns A wen Delmas A 47 – 5
    Seuns B kry punte teen Anker A
  42. Tennis Uitslae 7 Junie 2013:
  43. Dogters A wen Delmas B 64 – 8
    Dogters B verloor teen Springs Girls A 26 – 46
    Dogters C verloor teen Springs Girls B 21 – 35
    Seuns A wen Hugenote A 39 – 33
    Seuns B wen Stoffberg A 51 -21
    Seuns C wen Seuns F 51 – 5
    Seuns D wen Veritas B 50 – 6
    Seuns G wen John Vorster B 31 – 25
    Seuns H wen Seuns I 33 – 25
  44. Tennis uitslae 31 Mei 2013:
  45. Dogters B wen Delmas B 38 – 34
    Dogters C wen Johan Jurgens A 30 – 26
    Seuns B wen John Vorster A 59 – 13
    Seuns C wen Veritas A 37 – 19
    Seuns E wen John Vorster B 47 – 9
    Seuns F verloor teen Springs Boys A 10 – 46
    Seuns G wen Springs Boys B 47 – 9
    Seuns I gelyk teen Johan Jurgens A 28 -28
  46. Tennis uitslae 24 Mei 2013:
  47. Dogters A wen die Anker A 68 – 4
    Seuns A wen Delmas A 48 – 24
    Seuns B wen die Anker A 52 – 20
    Seuns C wen Springs Boys A 48 – 8
    Seuns D wen John Vorster C 48 -8
    Seuns E wen Johan Jurgens A 43 – 13
    Seuns F verloor teen Balfour A 15 – 41
    Seuns G wen Veritas B 45 – 11
    Seuns H wen Springs Boys B 36 – 20
  48. Tennis uitslae 17 Mei 2013: 
  49. Dogters B span wen John Vorster A 45 – 11
    Seuns A wen Overvaal A 42 – 14
    Seuns B wen Vereeniging B 30 – 26
    Seuns C wen Balfour A 49 – 7
    Seuns E wen  HVH  F 28 – 27
    Seuns G wen HVH  I 50 – 6
    Seuns H wen Johan Jurgens A 3 – 23