Volkieland
Facebook Feed

14 hours ago

Volkies Heidelberg

LEERDERSAKE 20 Mei 2019

AKADEMIE
EKSAMEN
Gr.12 RTT (vraestel 1)
Gr.11 Lewenswetenskap
Gr.10 Afrikaans HT (vraestel 2)
Gr.9 Geskiedenis
Gr.8 Wiskunde (basislyn)

ALGEMEEN
Tussenverkiesing van Beheerliggaam in skoolsaal om 18:00

LANDLOOP
Oefening om 16:00

HOKKIE
Oefening soos deur afrigters gereël

NETBAL
Oefening soos deur afrigters gereël

RUGBY
Oefening soos deur afrigters gereël

GHOLF
A-liga te State Mines See MoreSee Less

View on Facebook

3 days ago

Volkies Heidelberg

Baie geluk aan Frederick Malgas wat verkies is tot 0/18 Valke Cravenweek rugbyspan wat op 21 Mei teen die Leeus speel. See MoreSee Less

View on Facebook

My School

Doen aansoek vir jou MySchool MyVillage MyPlanet-kaart.
Dis gratis! Kry die kaart en begin om ‘n verskil te maak. Of skakel 0860 100 445 om aansoek te doen
MySchool_logo

SPORTUITSLAE

VIRSEKERBEKER FINAAL – 0/15 A TEEN H/S ELLISRAS TE PRETORIA (18 AUGUSTUS 2018)

Wen 24-10 (Virsekerbeker Kampioene)

Baie geluk! Ware Volkietrots!

 


 

 

 

 

 

 

 

 

 

PROGRAM:

VIRSEKERBEKER 0/15 A FINAAL TE LC DE VILLIERS STADION, PRETORIA – SATERDAG 18 AUGUSTUS 2018 OM 09:15