Volkieland
Facebook Feed

9 hours ago

Volkies Heidelberg

ALGEMENE JAARVERGADERING DINSDAG, 19 NOVEMBER 2019 OM 18:00 IN SKOOLSAAL See MoreSee Less

View on Facebook

9 hours ago

Volkies Heidelberg

LEERDERSAKE 18 November 2019

EKSAMEN
Gr.8: LO: Sessie 1 – 1½ uur
Gr.9: Tegnologie (vraestel 1): Sessie 1- 1½ uur
Gr.10: Fisiese Wetenskappe (vraestel 1): Sessie 1 – 2 ure
Gr.11: Wiskunde (vraestel 2): Sessie 1 – 3 ure
: Wiskunde Geletterdheid (vraestel 2): Sessie 1 – 2 ure
Gr.12: IGO (vraestel 2) Sessie 2: – 3 ure See MoreSee Less

View on Facebook

9 hours ago

Volkies Heidelberg

Hoër Volkskool se 2019 Jaarblad kan nou bestel word teen R150 by die finansiële kantoor.
Klas-, sport-, kultuur- en akademiese foto’s in volkleur verskyn daaraan. Plaas so gou as moontlik jou bestelling aangesien daar slegs ‘n beperkte hoeveelheid beskikbaar is.
See MoreSee Less

View on Facebook

My School

Doen aansoek vir jou MySchool MyVillage MyPlanet-kaart.
Dis gratis! Kry die kaart en begin om ‘n verskil te maak. Of skakel 0860 100 445 om aansoek te doen
MySchool_logo

SPORTUITSLAE

VIRSEKERBEKER: SEMI-FINAAL (11 AUGUSTUS 2018)

0/16 A: Verloor 18-20 teen H/S Ellisras

0/15 A: Wen 24-17 teen Ligbron Akademie

Baie geluk! Ware Volkietrots!