Hoër Volkskool Heidelberg
Hoë-Prestasiesentrum
- SENTRUM KONDISIONERING SLUIT IN:
1) 3x toetse deur die jaar vir winter sporte: dit sluit spoed-, krag- en fiksheidstoetse in.
2x vir korter termyn: dit sluit spoed-, krag- en fiksheidstoetse in.
2) Sport-spesifieke kondisionering elke week in span verband soos deur die afrigters geboek.
3) Voorskool gym of rehab tussen 06:00 – 07:00, waar leerders op afspraak ekstra oefeninge ook kan doen.
4) Naskool 14:00 – 18:00 rehab, oefening of kondisionering (afhangend van spanne se afsprake vir die dag).
5) Spierspasmas uitrol en behandel.
6) Strekprogramme vir spanopwarming en uitwerk en aanleer van besering voorkoming programme.
7) Ekstra oefen programme indien ‘n speler of afrigter dit versoek.
8) Nie-ernstige beserings of pyn word dadelik ondersoek en moontlik behandel.
9) Prehab oefeninge voor- en buite seisoen om beserings te voorkom en te begin versterk.
10) Tuis of sentrum vakansie programme.
- KOSTE
Opsie 1: R800 eenmalig vir die jaar voor 28 Februarie 2020 (kan terug geëis word deur medies)
Opsie 2: R100 op skoolfonds vir 10 maande (geen terug-eis) - Volle fase rehab kostes – eis terug van mediese fonds
Evaluasie – R400
Her-evaluasie – R350
Maandelikse rehab – R500
2e leerder of laerskool leerder – R300 pm
Tuis ekstra kondisioneringsprogram – R100
- KONTAKBESONDERHEDE:
Limeri Smal (Biokinetikus)
www.smalbiokinetics.wixsite.com/lsbio
smal.biokinetics@gmail.com