Volkieland
Facebook Feed

2 days ago

Volkies Heidelberg

Volkies speel Woensdag, 16 Oktober teen Harbajan Singh institute of Cricket (‘n Indiese toerspan van Delhi).

Volkies se 1ste span wen die vriendskaplike wedstryd met 80 lopies. Dit is ook die 1ste van 5 wedstryd wat die toerspan verloor in Suid-Afrika.

UITBLINKERS:
Josh van zyl 46
Tiaan Pretorius 34
Emile streicher 3 vir 14
Nathan labuschagne 2 vir 12 See MoreSee Less

View on Facebook

2 days ago

Volkies Heidelberg

Laerskool AG Visser se 0/12 krieketspan tree op 15 Oktober, 2019 as wenners uit die stryd teen L/s Tini Vorster in die Die Just Solar 0/12 Pienkbal reeks wat deur Hoër Volkskool aangebied word. See MoreSee Less

View on Facebook

2 days ago

Volkies Heidelberg

Baie sterkte aan ons 1ste krieketspan wat môre, 19 Oktober 2019 in hul 1ste Noordvaal uitspeelwedstryd deelneem teen H./s Marais Viljoen. Ons is baie trots op julle en hou styf duim vas. See MoreSee Less

View on Facebook

My School

Doen aansoek vir jou MySchool MyVillage MyPlanet-kaart.
Dis gratis! Kry die kaart en begin om ‘n verskil te maak. Of skakel 0860 100 445 om aansoek te doen
MySchool_logo

                                                                     NUUT VERKOSE VOLKIERAAD VIR 2020

Hoër Volkskool 2020 Hoofleiers: Ethan Baird (hoofseun) en Hannelise Hartley (hoofdogter).

 

HOOFLEIERS 2020
LNR: Richard Muller, Janco Aveling, Janiel Strydom, Ethan Baird (hoofseun), Hannelise Hartley (Hoofdogter), Sarien Botha, Ellané van Tonder en Bianca Erasmus.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

LNR: Kate van Schalkwyk, Andri Reinecke, Beulha van Zyl, Obelya Fourie, Menishca Senekal, Hannelise Hartley, Sarien Botha, Ellané van Tonder, Tonia Te Baerts, Jolene Horn, Jeané Vorster, Moenice Viljoen, Zoë Luise Botha, Bianca Erasmus, Lindie Coetzee, Karel Olwage, Francois du Plessis, Wessel DeWet, PG Uys, JP Pretorius, Ulrich Viljoen, JJ du Plessis, Henk Pienaar, Ethan Baird, Richard Muller, Frederick Malgas, Janiel Strydom, Jasper Mulder, Janco Aveling, Calvin Horak