Algemene inligting

 

 

Toekomstige Hoër Volkskool Heidelberg Gr.08 2022 leerder – ons sien uit daarna om julle binnekort te ontmoet. Inskrywings begin binnekort en Hoër Volkskool Heidelberg is waar jy AL JOU DROME KAN UITLEEF! Volg die skakel en voltooi die vorm https://forms.office.com/r/XPiDk90Duz