Boendoe

BOENDOE 2019

Die jaarlikse boendoe het weer plaasgevind en was soos gewoonlik ‘n reuse sukses.

Dankie vir al die onderwysers en kinders wat deelgeneem het dit was hope pret!

 

Baie geluk!