Opedag 2020

Aansoekvorms

Aandag alle toekomstige Volkies!

BELANGRIKE INLIGTING:

Alle graad 8’s vir 2020 MOET AANLYN AANSOEK doen.

Aanlyn registrasies open 25 Junie 2020 en sluit 25 Julie 2020

 

  • ID van ouer(s);
  • Geboortesertifikaat van leerder;
  • Bewys van adres (werk/woon waarop u aansoek gedoen het); en die
  • Nuutste rapport.

Die aansoeke sal slegs as volledig beskou en gefinaliseer word na ontvangs van al die vereiste dokumentasie.

Ouers word per SMS deur die onderwysdepartement van toelating in kennis gestel.  U moet dan BINNE SEWE (7) WERKSDAE met die skool bevestig of u die plasing aanvaar of nie.

Kontak Mev. Nellie Rossouw vir verdere navrae:

Tel: (016) 341 3165

Faks: (016) 341 3987 E-pos: elmarie@volkies.co.za

HVH OPEDAG 2020 SKAKEL